Koperdiefstal in Suid-Afrika het dramaties toegeneem en geen einde is in sig nie. Dit is reeds 43 persent hoër as die vorige jaar. Die finansiële verlies weens koperdiefstal het volgens die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid in Oktober tot R13,2 miljoen gestyg. In die vorige maand is R13 miljoen se kabels gesteel. Volgens die Kamer se koperdiefstal-barometer is
Militante deur VSA gewaarsku om Korkie te skuif
Nuus dat sogenaamde Al-Kaïda militante die Suid-Afrikaanse gyselaar Pierre Korkie verskuif het voor ‘n Amerikaanse klopjag, kom as geen verrassing nie. Die VSA het die einste militante opgelei en befonds as deel van ‘n poging om ‘n “lente” van geweld en opstand in verskeie lande te ontketen, waaronder ook Sirië. Die Suid-Afrikaner en twee ander gyselaars is
Lees verder: Militante deur VSA gewaarsku om Korkie te skuif
Landdros ignoreer teisterwet in Hofmeyr-aansoek
Nadat die buikspreker Conrad Koch se ondersteuners Donderdag mekaar op Twitter vertel het dat hulle gelukkig op ‘n landdros van “kleur” kan staatmaak, het hulle selfvertroue om Steve Hofmeyr die swye op te lê, merkbaar toegeneem. Die twiets het die indruk gelaat dat die landdros uitgesoek is om die saak aan te hoor. Koch het danksy
Lees verder: Landdros ignoreer teisterwet in Hofmeyr-aansoek
Section 27 duik weer op teen Wouter Basson
Die kardioloog en oorlogvoeringsdeskundige Wouter Basson het nooit enige aandadigheid aan “apartheidsmisdade” erken nie en moet geskrap word van die register vir mediese praktisyns. Section 27 se direkteur Mark Heywood, wat ook intussen poog om alle Afrikaanse skole toe te maak, het weer opgeduik, dié keer met ‘n petisielys teen Basson. Heywood was Woensdag in die getuiebank. Die petisie is
‘Afriforum is rassistiese randeiergroepie’
Afriforum het ontdek dat beskuldigings van “rassisme” en “randeiergroepie” teen PRAAG nie juis gehelp het om hul eie saak te bevorder in die buiteland nie. Dié organisasie was geheel en al uit hul diepte met hul verklarings na voorleggings oor die heropening van die grondeiseproses en plaasaanvalle in Suid-Afrika aan die VN se Menseregtekommissie-forum in
Steve het ‘perke van sy uithouvermoë bereik’
Steve Hofmeyr het die “perke van sy uithouvermoë” bereik en het “net sy reg tot waardigheid oor”. So lui deel van die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (Praag) se verklaring wat deel is van die stukke wat vandag by die landdroshof in Randburg ingedien sal word wanneer Hofmeyr Conrad Koch in die hof pak oor sy ononderbroke veldtog om
Diere vrek van honger op Mandela-plaas
Karkasse van beeste wat al weke gelede weens honger en verwaarlosing gevrek het, het inspekteurs van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) op Nelson Mandela se plaas naby Qunu in die Oos-Kaap begroet. Die plaas is reeds van alle natuurlike weiding gestroop en die diere moes aanvullende voer kry, het die NDBV se inspekteurs aan Media24 gesê. Mandela was ironies genoeg ‘n ere-beskermheer van
Zuma verwelkom Palestynse leier in ‘bevryde sone’
Pres. Jacob Zuma het Woensdag pres. Mahmoed Abbas van Palestina op sy eerste staatsbesoek in Pretoria verwelkom. Die president het Nelson Mandela aangehaal waar hy die Palestyne se vryheidstrewe met dié van Suid-Afrika verbind. Zuma het Suid-Afrika se steun aan die Palestyne se onafhanklikheidstrewe toegesê: “Ons sal julle met elke tree bystaan, wat dit ookal verg. “Julle het aangedui watter soort
Lees verder: Zuma verwelkom Palestynse leier in ‘bevryde sone’
Steve Hofmeyr-teisteringsaak môre in Randburgse Landdroshof
Die teisteringsaak wat dr. Dan Roodt as belanghebbende namens Steve Hofmeyr behartig, begin môre (Donderdag 27 November) om 9:00 in hof 21 by die Randburgse Landdroshof. Teenoor hom is die buikspreker Conrad Koch wat op Twitter as die pop Chester Missing allerlei beledigings teenoor Hofmeyr kwytgeraak het en ook ‘n veldtog teen die borge van
Lees verder: Steve Hofmeyr-teisteringsaak môre in Randburgse Landdroshof
Merkel woedend oor NAVO-referendum
Duitse kanselier Angela Merkel se regering is woedend oor President Petro Poroshenko se plan om ‘n referendum te hou oor die Oekraïne se aansluiting by NAVO. Duitsland beskou dit as ‘n doodloopstraat wat onnodige spanning aanblaas met Rusland. Volgens Duitse amptenare is só ‘n plan om die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie oos uit te brei eenvoudig nie op die tafel vir Merkel nie.
