Die polisie het Suid-Afrika se grootste kinderpornografienetwerk glo oopgevlek na die arrestasie van die ses mense. Die netwerk het skakels na Kanada, die Verenigde Koninkryk, die VSA, Wes-Europa en Australasië. ‘n Skoolhoof (wat ook ‘n bekroonde skrywer is), twee onderwysers, ‘n prokureur, ‘n dermatoloog en sakemanne van regoor die land is in hegtenis geneem. Die
VF+ bevraagteken grondwetlikheid van EFF
Haatspraak, ‘n beleid gegrond op rassisme en ‘n ekonomiese beleid van nasionalisering druis in teen die letter en gees van Suid-Afrika se Grondwet en die Vryheidsfront Plus het in die lig hiervan by die Verkiesingskommissie (OVK) ten sterkste beswaar aangeteken teen die registrasie van Julius Malema se politieke party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EVV). Volgens mnr.
Mbeki onttrek van Seriti-ondersoek weens geld
Max Boqwana, wat oudpres. Thabo Mbeki en sy voormalige kabinetministers by die Seriti-kommissie van ondersoek verteenwoordig, het hom aan die verrigtinge onttrek. Die Kommissie sê die onttrekking van sy regsverteenwoordiger sal geen invloed op sy werksaamhede hê nie. Woordvoerder vir die kommissie, William Baloyi, sê: “Eintlik is daar geen impak op die kommissie nie. Dit
Kaapstad: Moslems, ANC, Cosatu betoog teen geweld in Egipte
Duisende betogers sal vanoggend in Kaizergracht in Kaapstad byeenkom vir ‘n optog na die parlement om beswaar te maak teen die dood van betogers in Egipte. Woensdagoggend se optog word gelei deur die Moslem-regsraad (MJC) asook ander organisasies, waaronder die ANC en Cosatu, wat hulle daarby sal aansluit. “Die doel van die optog is om
Lees verder: Kaapstad: Moslems, ANC, Cosatu betoog teen geweld in Egipte
Mandela-pad teen R6 miljoen opgeknap
Die Wes-Kaapse premier Helen Zille het die opgeknapte ‘Madiba Vryheidspad’ by die Drakensteinse korrektiewe dienste-sentrum naby die Paarl geopen. Oudpresident Nelson Mandela het in Februarie 1990 sy eerste tree na vryheid op die historiese pad by die destydse Victor Verster-gevangenis gegee. Die provinsiale pad is deur die Wes-Kaapse departement van vervoer in samewerking met die
EU beraadslaag oor Egipte
Vrese het toegeneem dat die geweld in Egipte verder kan uitbrei ná die leier van die Moslembroederskap in hegtenis geneem is. Mohamed Badie se aanhouding is die jongste in ‘n reeks gebeure wat verdere verontwaardiging ontlok van die beleërde Broederskapondersteuners en die krisis in die Arabiese wêreld se verskerp. Maandag, het ‘n Egiptiese hofbeslissing dat
Akademie ‘transformeer’, skryf Wannie Carstens
deur Wannie Carstens Die SA Akademie is ook gebonde aan die tyd waarin ons vandag leef en daarom is daar druk op ons om aan te pas by die tydvak. Ons kan nie voortgaan soos aan die begin van die 1990’s nie. Die land het bloot te veel verander sedert 1994. As liggaam transformeer ons,
Crawford-Brown se aansoek verwerp
Die Seriti kommissie van ondersoek na wapenaankope het ‘n aansoek van een van die latere getuies voor die kommissie, Terry Crawford-Brown, verwerp dat die wapenaankooptransaksies in die negentigerjare onwettig verklaar word. Crafford-Brown maak in sy aansoek ook beswaar maak dat die kommissie sekere dokumente geklassifiseer het. Crawford-Brown se aansoek by die Grondwethof oor beweerde bedrog
Nog ‘n Pagad-lid vas
Die organisasie, People Against Gangsterism and Drugs, PAGAD, sê nog een van sy senior lede is in hegtenis geneem is in verband met die driedubbele moord in Athlone verlede week. Die organisasie sê Zacharia Albertyn is op die Kaapse Vlakte deur die polisie in hegtenis geneem. Die leier van Pagad, Abdus-Salaam Ebrahim is verlede week
SA se handel met Brics-vennote groei
President Jacob Zuma sê ‘n gebrek aan infrastruktuur is ‘n groot bedreiging vir Afrika se vermoë om sy volle potensiaal te bereik. Zuma het by die Brics-sakeberaad in Sandton, Johannesburg gesê beleggings in infrastruktuur verwante projekte sal Afrika se ekonomiese medediging verhoog. “Dit [Brics] verteenwoordig 16,8 persent van die internasionale handel,“ het hy gesê aan
