Götterdämmerung: ‘Black Lives Matter’ in Suid-Afrika?

Baie is al gesê en geskryf oor die voortslepende gewelddadige optrede van verskeie studente- en werknemerorganisasies op die kampusse van tersiêre inrigtings in Suid Afrika. Daadwerklik is daar weinig van hierdie instansies wat dit kon vryspring en word onderrig en aktiwiteite lamgelê deur ontwrigtende en gewelddadige optrede. Dit blyk ook hoofsaaklik voorheen “wit” inrigtings te

Lees verder: Götterdämmerung: ‘Black Lives Matter’ in Suid-Afrika?

NWU sluit Mafikengkampus nadat studente geboue afbrand

Volgens ‘n mediaverklaring van die Noordwes-universiteit is die Mafikengkampus “onbepaald gesluit” nadat woedende swart studente verskeie geboue afgebrand het. Die studente was ontevrede oor ‘n nuwe studenteraad wat aangewys is. Op die universiteit se Facebookblad het hy die volgende verklaring gepubliseer, wat ons volledig hier aanhaal. As gevolg van wydverspreide brandskade wat op 24 Februarie

Lees verder: NWU sluit Mafikengkampus nadat studente geboue afbrand

Dan Roodt: Die taaloorlog en wat dit beteken

Die huidige stryd wat daar rondom Afrikaans op kampusse woed, is gegrond op suiwer Boerehaat en rassehaat. Selfs sommige van die nugterder swart studente by Tukkies het al toegegee dat die bestaan van ‘n minderheid Afrikaanse lesings op die kampus hulle “glad nie raak nie”. Trouens, die Universiteit van Pretoria het al dermate verengels dat

Lees verder: Dan Roodt: Die taaloorlog en wat dit beteken

Revolusie: 2 treine in Pretoria óók verbrand

Terwyl onrus en onluste op kampusse uitkring, met berigte dat die administrasiegebou van die Noordwes-universiteit se Mafikengkampus afgebrand is, is twee treine by die Pretoriastasie insgelyks aan die brand gesteek. Metrorail het bevestig dat twee treine verbrand is, met ‘n verdere twee treine wat deur klipgooiers onder die klippe gesteek is. Vier swartes is glo in

Lees verder: Revolusie: 2 treine in Pretoria óók verbrand

Oproeriges onderbreek gebedsessie by UV

Oproerige swartes met stokke het ‘n buitemuurse gebedsdiens op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat onderbreek. Die diens is deur ‘n pastoor gelei. Die betogers het slagspreuke geskree en die klankstelsel wat gospel-musiek gespeel het, afgeskakel. Die polisie het ingegeryp en die twee groepe uiteen gehou sodat die diens kon voortgaan. Die Universiteit

Lees verder: Oproeriges onderbreek gebedsessie by UV

Rand daal skerp na Gordhan se begrotingsrede

Die minister van Finansies, Pravin Gordhan het in sy Begrotingsrede in die Parlement gesê die land kan nie geld bestee wat hy nie het nie en kan nie meer geld leen as wat hy kan terugbetaal nie. Hy het gesê die begroting sal eerder fokus op fiskale konsolidasie, maar markte het nogtans negatief gereageer. Gordhan

Lees verder: Rand daal skerp na Gordhan se begrotingsrede

Namibiër sal regsaksie teen US voortsit

Dr. Joggie Briedenhann het Dinsdag by navraag aan die Republikein bevestig dat hy die siviele regsaksie teen die Universiteit van ­Stellenbosch (US), Open ­Stellenbosch en die studenteraad gaan voortsit ondanks die rektor van dié unversiteit, dr. Wim de Villiers, se skriftelike verskoning aan hulle. Die regstappe sal gedoen word hangende die verslag wat deur ’n

Lees verder: Namibiër sal regsaksie teen US voortsit

Trump behaal klinkende oorwinning in Nevada

Die Republikeinse aanspraakmaker op die Amerikaanse presidentskap, Donald Trump het loshande die Nevada-koukusse gewen. Ted Cruz en Marco Rubio is neffens mekaar in die tweede plek, maar kon nie ‘n wenindruk maak op kiesers wat keelvol is vir die establishment nie. Trump het vroeër ook in New Hampshire en Suid-Carolina klinkende oorwinnings behaal en is

Lees verder: Trump behaal klinkende oorwinning in Nevada

Totale gebrek aan leierskap dompel Kovsies in chaos

Studente op die Kovsie-kampus in Bloemfontein het Dinsdag hul koshuise ontruim het uit vrees vir verdere geweld. Swart oproeriges het wit studente aangeval, en die hoofgebou en koshuise beskadig in die chaos wat op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat losgebars het weens die gapende gebrek aan leierskap van die rektor Jonathan Jansen.

Lees verder: Totale gebrek aan leierskap dompel Kovsies in chaos

‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig

Terwyl die geweld en onrus ná die ontwrigting van ‘n universiteitsrugbywedstryd op die Bloemfonteinkampus steeds wyer uitkring, het die Afro-marxistiese organisasie ‘Reform PUK’ dreigbriewe aan rugby-afrigters op Potchefstroom gestuur. Onder die opskrif “Black Lives Matter” sê die groep dat hy “geen rugby Maandag” op die PUK-kampus gaan toelaat nie. Hier volg die volledige boodskap soos

Lees verder: ‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig