Die bebloede lyk van ‘n 11-jarige meisie is die afgelope naweek in ‘n plakkershut in Limpopo gevind, het die polisie Dinsdag gesê. Die meisie se vriendin, wat aan ernstige beserings ly, is ook in die plakkershut gevind. Kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, het in ‘n verklaring gesê ‘n 27-jarige man sal Dinsdagoggend in die Bolobedu-landdroshof verskyn
Lees verder: Bebloede lyk van 11-jarige in plakkershut gevind
