Rekenmeester wat al-Kaida steun, kry tronkstraf

Hasanoff
Hasanoff

‘n Suksesvolle rekenmeester van New York, het erken dat hy geld en toerusting aan die terreurgroep al-Kaida verskaf het. Hy is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.

Sabirhan Hasanoff is Maandag in ‘n federale hof gevonnis nadat hy skuldig gepleit het op aanklagte dat hy die groep ondersteun het.

Die regter het gesê dit was nodig om ‘n boodskap aan ander te stuur wat dalk gewelddadige Islamitiese ideologie wil nastreef.

Hasanoff het om verskoning gevra en gesê dit is verkeerd dat hy Al-Kaïda vanaf 2007 tot 2010 ondersteun het.

Die 37-jarige Hasanoff en Amerikaanse sowel as Australiese burgerskap. Hy en sy twee kinders het in Brooklyn gewoon.

Hasanoff het aan die Baruch Kollege van die Universiteit van New York gegradueer en het as senior bestuurder by PricewaterhouseCoopers gewerk. – Sapa/AP

7 thoughts on “Rekenmeester wat al-Kaida steun, kry tronkstraf”

  1. Ja snaaks hulle sluit nie vir obama toe nie hy ondersteun hulle al lankal. Wonder wie het die rebel teroriste van Libie ondersteun. Wys jou net as jou land olie het verskyn daar terroriste wat deur die amerikaners ondersteun word. Hulle wil die olie manopilie vir hulle self he en as die olie land nie saam stem nie word die land vernietig om sodoende die olie in die hande te kry.

    1. Jy kan nie meer eintlik van Amerika praat nie – die hele regering is Jode en gesonde deel van die land behoort by implikasie alreeds aan die Sjinese asgevolg van skuldbriewe. Wat n mens nog waarneem van Amerika
      is net skoonlheilige “window dressing” Die wereld word mos nou tenvolle beheer deur Britanje en sy kwien en hulle Joodse-geldmag vennote. Nou nie dat die kwien ver agter op die lys is van die rykste vroue terwereld nie – as mens nou kan glo wat gese word. Obama is n pion – niks meer nie.

Maak 'n opvolg-bydrae