praag.co.za

Insekmeel om armes te voed

insekmeelWetenskaplikes het begin werk aan ‘n proteïen ryke meel, genaamd Power Flour, wat van insekte gemaak word en miljoene in arm bevolkings kan voed.

Studente van McGill Universiteit in Montreal het $1 miljoen ontvang as die Hultprys om te help met die produksie van dié volhoubare stapelvoedsel wat geproduseer en verbruik word in arm lande.

Aanvanklik wou die span boere werf om te werk aan die produksie van die insekmeel in Mexiko, waar sowat 4 miljoen mense in armoede leef en wydverspreide wanvoeding voorkom.

Die eerste meel sal gemaak word van sprinkane, wat reeds algemeen in die Noord-Amerikaanse land voorkom.

Mohammed Ashour is die leier van die McGill-span wat baanbrekers vir die ontwikkelende wêreld kan wees.

Ashour gewerk het saam met sy spanmaats Shobhita Soor, Jesse Pearlstein, Zev Thompson en Gabe Mott.

Die projek sal na verwagting populêr wees in lande van die wêreld waar die insekte reeds ‘n smaaklike voedsel bron is.

In baie lande buite die Westerse wêreld word insekte reeds beskou as ‘n belangrike bron van proteïen.

Mense van Ghana, byvoorbeeld, verkies ‘n palminsek terwyl Botswana wurms eet.


Comments

34 responses to “Insekmeel om armes te voed”

  1. Trippie Trip Avatar
    Trippie Trip

    By die einde van my leeftyd het ek reeds ten minste 8 insekte ge-eet in my slaap … (so word beweer).

    Is dit nie eienaardig, daar waar dit die swaarste gaan, teel die mense die meeste aan ?

    1. Andrea Avatar
      Andrea

      Naas suip, is dit die enigste tydverdryf. Die gevolge is ongelukkig nie net ‘n muhrse kopseer nie.

      1. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Andrea ek glo nie hulle kry tyd vir kopseer nie, hulle bly gesuip.

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      NIe heeltemal nie Trippie – dit is eerder n geval
      van waar die IK die laagste is is die drange die hoogste 😉

      1. Willy Avatar
        Willy

        Môresê Riempies. Haha ek het altyd gewonder nou weet ek dat ek geniaal is.

        Grap net.

        1. Seg Net Avatar
          Seg Net

          Baie waar Willy die grag gedeelte.

        2. Riempies Avatar
          Riempies

          Die waarheid is mos die waarheid. 😉

    3. Willy Avatar
      Willy

      Jou laaste sin het my jare gelede baie laat dink. Toe sê ‘n natuurkundige dat grasse by die Sabierivier wat een van die rykste riviere is twee saadjies het. Val die saadjies af word al twee groot. ‘n Woestyn gras het honderde saadjies. Val hulle almal af en net twee word grasse is dit goed. Eerste wêreld het min kinders want almal word groot. Arm lande het hordes kinders, word daar twee groot is dit ‘n wonderwerk.

    4. Naal de Koker Avatar
      Naal de Koker

      so tydjie gelede was hier ‘n program op tv oor ‘n professor (vrou) by ‘n SA universiteit wat dieselfde doen met brommers, en dit in die maaierstadium droog en meel maak ….oh my soul !!! hoe gril ek nou

      1. Trippie Trip Avatar
        Trippie Trip

        Naaltjie, as daar een ding is wat ek HAAT is dit vlieë en brommers ! O-ja, en kokkerotte en dan verpes ek die 11de plaag ook ! LoL.

        1. gas Avatar
          gas

          is jy besig om inligting uit te ruil met jou kollegas? is jy nie bietjie spraaksaam nie?

          1. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Jy deel van die brommer-familie ?!?!
            Solank as wat Dr Roodt my toelaat om my sê hier te sê, gaan jy nog met my opgeskeep sit !

          2. Seg Net Avatar
            Seg Net

            Gas het jy nou klaar jou eier van die dag gele?

          3. Trippie Trip Avatar
            Trippie Trip

            Seg Net – dis soos ek die lewe sien !

            ***

            ‘n Mens sonder humor is soos ‘n kar sonder skokbrekers. Hy voel elke stamp en klip in die pad.

      2. Seg Net Avatar
        Seg Net

        Naal as ek dit nie mis het nie gebruik hulle dit vir viskos wat gebroei en geteel word vir restaurante en die kos mark.

        1. Naal de Koker Avatar
          Naal de Koker

          Dis baie moontlik Seg, nou voel ek sommer beter, dankie

      3. marula Avatar
        marula

        Nou amper van die stoel afgeval. :-}

  2. Willy Avatar
    Willy

    In Afrika is die weer gunstig so hulle moet net die grond bewerk en graan aanplant. Ophou brousels by die stroois sit en drink, MIV/vigs optel en begin werk.

    1. Andrea Avatar
      Andrea

      Miskien kan daardie onbewerkte plase wat die staat nou gaan terugneem, gebruik word? O nee, wag, dit beteken hulle sal moet werk.

      1. Willy Avatar
        Willy

        Andrea, ja nee, nie hoog op hulle prioriteitslys nie.

    2. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Wat van erdwurms. Ek het hier, waar ek nou is, gehoor dat daar erdwurms is wat so dik soos besemstokke is, en so lank soos die breedte van ‘n pad.
      Hulle kan dalk ook gebruik word vir wors derms.

      1. Willy Avatar
        Willy

        Haha klink soos luislange.
        Arnieann iets voorgeval, gaan nie plaas toe oor drie weke nie. Is hierdie naweek in Kestell. Is jy naby?

        1. Arnieann Avatar
          Arnieann

          Ek is hier in Elliot en nie vêr van die wurms nie.
          Ons maak dit ‘n ander dag. So ‘n ent dieper in die Somer in.
          Net na “Spawn” is die beste tyd vir visvang.

          1. Willy Avatar
            Willy

            Okei.

  3. Seg Net Avatar
    Seg Net

    Sprinkane is gedurende die depressie jare ook gedroog soos mopanie wurms, kop gedeelte word afgetrek en die binnegoed kom saam daarmee uit dan word die pote afgebreek en uitgedroog. Was saam met pap geëet.

  4. Gas Avatar
    Gas

    Insek meel!! Wat ‘n dom idee. Die makatees vreet vreet wurms net so. Hoekom meel maak? Sodat die jood en die koel Lie kan geld maak?

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Die een se naam is hoeka Mohammed.
      En dan die Jode wat lief is vir die “Stein” aan hulle vanne.

      1. Eric Bornman Avatar
        Eric Bornman

        Hoeka Mohammed of Crooked Mohammed?

      2. Gas Avatar
        Gas

        Ek meen dis hoekom kos so duur is, want daar is altyd een of ander bright spark wat homself tussen die wurm en maag inwurm vir profyt. As die hongeres self die wurm van die boom afhaal is dit baie goedkoper as wat meneer Stein dit aan hom verkoop en sy wurmkos monopoliseer

  5. Arnieann Avatar
    Arnieann

    As daar “Vegatariërs” kan wees, dan kan daar seker ook “Insektariërs” wees.
    Wonder wat eet die “Humanitariërs”???

    1. Seg Net Avatar
      Seg Net

      Seker wol muise?

  6. Eric Bornman Avatar
    Eric Bornman

    …die sprinkane gaan nou …sprinkane eet….. klink goed

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Soos die natuur ons geleer het – soort soek soort.

  7. Josef Fourie Avatar
    Josef Fourie

    Ek het al baie gewonder hoekom die oorvloedige proteïne wat in insekte beskikbaar is nie aangewend word nie. Goed soos kakkerlakke en termiete is eintlik baie meer voedsaam as beesvleis. En wat van rotvleis, nou dat ons op die onderwerp is?

Leave a Reply