R55 weer oop na oproer

burningtyresDie verkeersvloei op die R55 in Pretoria-Wes het na normaal teruggekeer nadat betogers vroeër die pad versper het.

Inwoners van die Mooiplaas-lokasie het die pad met brandende bande en klippe versper, het lt.kol. Katlego Mogale, polisiewoordvoerder, gesê.

“Die polisie monitor nou die situasie in die gebied. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.”

Inwoners het vermoedelik betoog oor dienslewering in die gebied. – Sapa

14 thoughts on “R55 weer oop na oproer”

  1. Is dit nie ironies dat die mens wat werkloos is en nie vir dienste betaal die grootste gedeelte van alle soortgelyke betogings is nie.

    Indien daar betoog moet word vir dienste wat nie gelewer word nie wonder ek hoeveel munisipaliteit distrikte sal nie betoog nie?

  2. Verdomp, betaal vir dienste dan kan julle daarop aanspraak maak.
    Zuma het mos baie belowe, hoeveel van daardie beloftes is nagekom ?
    KRY VIR DJULLE !

    En intussen het my elektrisiteitsrekening met R1 000 gestyg hierdie maand. Waar kan ek bande en klippe kry ? Twee hande is nie genoeg om op te tel hoeveel keer ek in die afgelope 3 maande SONDER krag gesit het en dit terwyl my rekening vooruitbetaal is.

    NS: Ek glo nie iemand gaan in hegtenis geneem word nie – die hele lot lyk mos maar eintlik dieselfde.

  3. Die blankes het net een kans op oorlewing in hierdie land.
    Begin nou om ‘n alternatiewe woongebied in die Noord Kaap te stig.
    Bou daardie plek op, en sorg vir ‘n goed toegeruste verdedigings mag.
    Die wêreld se liberales moet maar hulle broeke “beskyt” as hulle so voel. In elke land is daar ‘n groot groep blankes wat hierdie gefaalde liberalistiese leefwyse verwerp.
    En hulle groei daagliks.
    As dit ‘n onwerkare resep is, dan het ons daardie menslikke reg om onself daarvan te distansieer.
    Wie de donner in die wêreld het daardie reg om alle mense wat nie daarmee wil saamleef nie, te forseer om dit te doen.
    Die mense wat daarvan verskil het ook regte. En dit het tyd geword om op daardie regte aanspraak te maak.

    1. Glad nie ‘n slegte voorstel nie. Oorlede Ds. Gert Steenkamp het ‘n gemeenskap gestig naby Kuruman al jare gelede. Ek wonder hoe dit daar gaan. Die Noord Kaap is droog en warm, maar ek hoor daar is baie water te vinde onder die grond. Kyk, ek is maar soos Abraham, Lot kan die groen gras van Mandelatopia kry en ek sal die woestyn vat. Eerder in die woestyn as binne in hierdie sadistiese bestel ek wil nie deel in hulle sonde nie en ook nie hulle straf ontvang nie.

      Maar prakties gesproke het ek ‘n probleem, my ambag is baie sterk beperk tot ‘n ontwikkelde ekonomie. Ek sal moet loopbaan verander om julle te vergesel. 🙂

Maak 'n opvolg-bydrae