Oproeriges suid van Johannesburg versper Lawleyweg

Oproeriges in Lawley, suid van Johannesburg het verkeer op ou Lawley-weg tot stilstand gedwing. ‘n Woordvoerder van die Metropolisie, Wayne Minnaar sê dele van die pad word versper met rotse en brandende buitebande. Die oproermakers is glo ontevrede omdat hulle nie elektrisiteit het nie. Minnaar het aanbeveel dat die K43 en R580 as alternatiewe roetes gebruik word om

Lees verder: Oproeriges suid van Johannesburg versper Lawleyweg

Swart plaasaanvaller gevonnis

‘n Swart plaasaanvaller is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n egpaar lewendig wou verbrand. Die wrede aanval op Jan Pretorius, 72, en sy vrou op 18 November 2012 op hul plaas Uitschot in Noordwes, is aan die sewen-en-twintigjarige Hans Lekgetho verbind. “Lekgetho is Vrydag gevonnis vir die misdade wat hy saam met twee minderjariges gepleeg

Lees verder: Swart plaasaanvaller gevonnis

R36 by Tzaneen onbegaanbaar weens oproer

Oproeriges het verkeer op die R36 tussen Tzaneen en Hoedspruit Woensdagoggend ontwrig. Die polisie is in die gebied ontplooi om die situasie onder beheer te probeer kry. Dié pad in Limpopo is deur swart oproermakers onbegaanbaar gemaak met brandende voorwerpe. Die oproeriges eis lopende water en beter paaie. Die inwoners van Mokgolobotho het sowat twee maande gelede ‘n griefskrif aan die

Lees verder: R36 by Tzaneen onbegaanbaar weens oproer

Oud-Springbok met rots deur kapers aangeval

In nog ‘n voorval van guerilla-oorlog op straat, is die oud-Springbok Hannes Strydom eergister op straat in Waterkloofrif deur ses motorkapers met ‘n rots aangeval. Onlangs is mev. Irene Myburg vermoor toe ‘n groot klip vanaf ‘n snelwegbrug af gegooi is. Die klip het deur die motorruit gedring, haar op die keel getref en sy

Lees verder: Oud-Springbok met rots deur kapers aangeval

Eskom-raad baklei soos kat en hond, o.a. oor R43m vir New Age-koerant

Eskom is die jongste semistaatsinstelling waarvan die raad dalk binnekort weens onbekwaamheid en binnegevegte vervang sal moet word. Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, sal by die volgende kabinetsvergadering aanstaande week so ‘n voorstel indien. Volgens die New Age-koerant van gister het die voorsitter van die Eskom-raad, Zola Tsotsi, ‘n brief aan Brown geskryf

Lees verder: Eskom-raad baklei soos kat en hond, o.a. oor R43m vir New Age-koerant

Omstrede wetenskaplike wil Nobelprys laat opveil

Een van die wêreld se groot wetenskaplikes, die genetikus James Watson, is uit die openbare lewe verstoot na kommentaar oor swart IK in 2007. Hy wil nou sy 1962-Nobelprys vir die ontdekking van die struktuur van DNS op ‘n veiling verkoop. Dit sal na verwagting meer as $3 miljoen haal. “Omdat ek ‘n ‘onpersoon’ is, is ek afgedank van

Lees verder: Omstrede wetenskaplike wil Nobelprys laat opveil

Universiteit van Stellenbosch wys blanke rektor aan

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het gisteroggend vir prof Wim de Villiers, Dekaan van die Universiteit van Kaapstad (UK) se Fakulteit Gesondheidswetenskappe, as nuwe Rektor en Visekanselier van die US aangewys. Dit is die eerste keer oor die afgelope dekade dat ‘n blanke rektor by een van die vyf universiteite wat voorheen Afrikaans

Lees verder: Universiteit van Stellenbosch wys blanke rektor aan

Die boek wat van lesers in Suid-Afrika weerhou word

Twee jaar gelede het PRAAG ‘n boek uitgegee wat in skokkende besonderhede die krisis van Amerikaanse rasseverhoudinge uitbeeld: White Identity: racial consciousness in the 21st century deur Jared Taylor. Die voorwoord is deur dr. Dan Roodt van PRAAG geskryf, waarin hy o.a. sê: “The USA is to South Africa what the USSR was to Cuba.

Lees verder: Die boek wat van lesers in Suid-Afrika weerhou word

DA-pot skel ANC-ketel

Die DA wat op kamera vasgelê is waar hulle aan ‘n vuisslanery met die polisie in die parlement deelneem, het president Jacob Zuma een uit tien gegee vir sy jaarlikse telkaart. Dié telkaart is opgestel om die werksaamhede van die regering te beoordeel. Die DA se anti-wit parlementêre leier, Mmusi Maimane sê die president en talle ministers

Lees verder: DA-pot skel ANC-ketel

Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla

Standard Bank word tans aangekla omdat hulle glo met twee ander groot internasionale­ banke saamgesweer­ ­het om die prys van platinum­ en palladium­ in die VSA te manipuleer­. Rusland en Suid-Afrika, hou ongeveer 80 persent van platinum-groep metale se reserwes. Dié twee lande het ooreengekom om saam te werk om gemeenskaplike kwessies te ondersoek. Die Russiese owerhede het aan Bloomberg gesê die

Lees verder: Standardbank in NY vir prysmanipulasie aangekla