Swart plaasaanvaller gevonnis

‘n Swart plaasaanvaller is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n egpaar lewendig wou verbrand.

Die wrede aanval op Jan Pretorius, 72, en sy vrou op 18 November 2012 op hul plaas Uitschot in Noordwes, is aan die sewen-en-twintigjarige Hans Lekgetho verbind.

“Lekgetho is Vrydag gevonnis vir die misdade wat hy saam met twee minderjariges gepleeg het,” het sers. Kelebogile Moleko, woordvoerder van die polisie, in ‘n verklaring gesê. “Die minderjariges het as staatsgetuies opgetree.”

Die gesteelde eiendom, ʼn VW Jetta en vier vuurwapens wat die aanvaller op die plaas by Biesiesvlei gebuit het, is later teruggevind.

“Die beskuldigde het die slagoffer tydens die misdaad met ʼn ysterstaaf aangerand,” het Moleko gesê. “Hy het geval en is in die huis ingeneem waar hy herhaaldelik geslaan is. Sy vrou se hande is aan die toilet vasgebind en die beskuldigde het die kluissleutel geëis. Sy het geweier en haar vinger is met ʼn mes byna afgesny.”

Die aanvallers het onder andere ook paraffien oor Pretorius uitgegooi, ʼn kombers oor hom gegooi en hulle wou sy baard aan die brand steek.

Hulle het op die vlug geslaan toe ‘n hekklokkie gelui het en hul bose moordplan gefnuik is.

 

11 thoughts on “Swart plaasaanvaller gevonnis”

    1. In ‘n ander voorval het ek gelees dat die aanvallers ook ‘n bejaarde man aangeval het, en na hy nie wou toegee aan hul eise nie, het hulle petrol in sy keel afgegooi en gedreig het om hom aan die brand te steek. Dis wreed, wreed, wreed.

      1. Mev Holland, dit maak my kwaad, baie kwaad as die bravos so tekere gaan.
        Lees mooi, ek skryf rustig, ek is bang die trassie pop van missing Tjseter die klein peester vat my mal, pop hof toe, dit gaan een muhrse poppe spel afgee. Die hare en plastiek gaan waai. Want sien dit gaan weer n rasse ding raak in die hof amper soos die bravo wat sy eks whisky vrou vermoor het en toe kom hy af want die handskoen het nie gepas nie en die polisieman se oer oupa grootjie het eendag die woord “Nigger” gebruik toe hy n ronde swart lekkertjie se bal trap in die candy store.
        Oog vir n oog en n petrol tenk vir n petrol tenk. die bravo sal pik giet swart wees as sy beurt kom, amper soos wat Weenie gemaak het met haar metch stiecks en metchies.
        Wreed, dink ek nie kan beskryf wat hulle doen nie.

        1. Hierdie het sopas gebeur : Mensig, die bejaarde man moet ‘n kas Bells kry !

          ‘n Bejaarde man van Standerton het pas ’n grypdief wat sy vrou se beursie met R1 000 daarin geroof het, doodgeskiet.

          Die egpaar en hul kleinseun was op pad na Heidelberg waar hulle ’n vermoorde familielid se begrafnis sou bywoon. Volgens die polisie het die bejaarde man by ’n skrootwerf stilgehou om ’n onderdeel vir sy bakkie te koop.

          Ná die transaksie het hy het in sy motor geklim maar opgemerk dat die deur nie wou sluit nie. Toe hy die deur oopmaak om ondersoek in te stel, het drie grypdiewe op die voertuig afgestorm. Die grypdiewe het die bejaarde vrou se handsak gegryp, die beursie daaruit gesteel en weggehardloop. Daar was onder meer R1 000 wat die egpaar minute vroeër by die bank onttrek het in die beursie.

          Die man het met ’n .38-rewolwer op die grypdiewe losgebrand en een van hulle doodgeskiet

      1. hoop daai ekstra persentasie sluit, kopdoek, Basson, Klein Kock en kie ook in of is ek nou rasissties? Enige libs met skuldige gewetes wat hulleself wil offer om van hulle skuldige gewetes ontslae te raak? Wat van jou tannie Rian van kakaranda? Jy rek mos jou bek oor alles en nog wat, behalwe as hulle pienk onderrokke uithang.

      2. Hoe weet hierdie swarte wat die persentasie blankes is wat deur hulle
        vermoor is anders as dat die swart op blanke moorde op grootskaal georganiseerd
        beplan en uitgevoer word.?

        Ek verwag n verduideliking van die ANC regering en hierdie webwerwe wat hierdie swartes toelaat om sulke dinge te se.

  1. naast te lage straf wordt ook wederom te mild opgetreden jegens ‘minderjarigen’ om een schijnheilig sociaal gezicht hoog te houden.

    Na bv. een 12,5 jarig huwelijk met een 70 jarige dorpsoudste bromsnor in jurk, en 3 kinderen, kan een 17 jarige Pakistaanse ook niet echt meer als minderjarig worden gezien.

    En de derde pijler van misdaadbevordering in deze ‘rechtstaat’ kan gevonden in de houding van andere misdadigers in spe, die door de beide eerdere componenten bepaalt niet weghouden worden eenzelfde pad te kiezen.

    Hoe het de familie Pretorius verder gaat is nauwelijks voor te stellen.

Maak 'n opvolg-bydrae