Belastingbetalers moes die afgelope ses jaar al meer as R860 miljoen opdok vir siviele eise teen lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). As die skikkingsooreenkomste wat die SAPD sedert 2011 aangegaan het ook bygereken word, styg die bedrag tot meer as R1,04 miljard. In 2009 is slegs sowat R80 miljoen vir sulke eise uitbetaal, het Netwerk24 berig. Gareth
Lees verder: Eise teen SAPD kos belastingbetalers R860 miljoen
