Tans word daar pogings aangewend om ‘n nuwe geloofsbelydenis, genaamd Belhar, bekonkel deur Allan Boesak en sulke snare, aan die drie tradisioneel Afrikaanse susterkerke op te dring. Daar moet glo saam met die tyd beweeg word. Die tien gebooie is dalk die volgende teks wat herskryf sal word. Dit sou heiligskennis wees, maar niks word
Dom linkses snobeer Pegida
Betogings is Maandag in Duitsland deur die anti-Islamitiese Pegida (Patriotiese Europeërs teen die Islamisering van die Weste) gehou. Die byeenkoms is voor die Kerk van Onse Dame in Dresden waar duisende betogers plakkate met die woorde “tuisland, vryheid, tradisie” omhoog gehou is. Die betogings word deur superklas in Duitsland veroordeel asook kanselier Angela Merkel wat
HSM dink landsbestuur is ‘n swart Idols-kompetisie
Die parlementêre sirkus waar die media sowel as lede klaarblyklik meen dit gaan om ‘n klugtige swart Idols-kompetisie eerder as landsbestuur, duur voort. Hoofstroommedia berig oudergewoonte oor verskillende politieke persoonlikhede wat mekaar slegsê asof dit van enige wesentlike belang vir die produktiewe minderheid sou wees. Opposisie-parlementslede het intussen tydens die debat oor die staatsrede hul
Lees verder: HSM dink landsbestuur is ‘n swart Idols-kompetisie
Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle
Die polisie van Kopenhagen het Maandag gesê dat ’n “verdagte” brief ondersoek word wat in die kultuursentrum gevind is waar Saterdag se Moslemterreuraanval die lewe van een mens geëis het. Dit is die tweede soortgelyke aanval in Europa, nadat medewerkers van ‘n Franse satiretydskrif Charlie Hebdo in koele bloede in Parys neergevel is deur Moslemaanvallers.
Lees verder: Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle
Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae
Agri-Noord-Kaap het die vergiftiging van meer as 200 bloukraanvoëls veroordeel. ’n Boer in die Richmond-distrik het vermoedelik sedert 2012 die voëls met “Two Step” of Aldicarb vergiftig. Henning Myburgh het aan OFM-nuus gesê indien dit blyk dat die skuldige party een van Agri-Noord-Kaap se lede is, die nodige stappe na afloop van ’n polisieondersoek gedoen
Besope regter slaap deur staatsrede
Regter Ruth Bader Ginsburg van die Amerikaanse hooggeregshof het gesê sy het ’n baie goeie rede waarom sy op pres. Barack Obama se staatsrede verlede maand ingedut het: “Ek was nie 100% nugter nie.” Die 81-jarige Ginsburg het op 20 Januarie op die gesamentlike sessie van die Kongres en die Huis van Verteenwoordigers openlik gesit
Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig!
Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig! Toe ons PRAAG in Februarie 2000 begin het, was die plaaslike tak van ABSA nog Afrikaans met Afrikaners agter die toonbank. Vandag is dit Engels en swart. PRAAG veg steeds kliphard vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur, maar ons help mense ook om hul eie ondernemings
Grondkwessie in Swakopmund raak warm
Ontevredenheid onder inwoners van informele nedersettings op Swakopmund in Namibië het Maandag kookpunt bereik toe sowat 20 plakkershuise plek moes maak vir die regering se massabehuisingskema, het die Republikein berig. Inwoners van die DRC informele nedersetting het selfs gedreig om weens gedwonge uitsettings die reg in eie hande te neem. Die probleme in Swakopmund hou
Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland
Besondere koue toestande teister steeds groot dele van Amerika. In die noordoostelike gebiede van die land het Amerikaners deurgeloop onder hul vierde winterstorm die maand. Die kouefront het na dele in die suide uitgebrei, terwyl die middel-Atlantiese-streek ook deurloop onder die bibberweer. Boston en die omliggende New England streek het in Februarie reeds ‘n rekord
Wesbank-hoofkantoor deur swartes beroof
Die hoofkantoor van Wesbank, ‘n filiaal van Eerste Nasionale Bank wat motorfinansiering verskaf, is gister in Fairland, Johannesburg, beroof. Die teiken was ‘n MTN-winkel binne die enorme gebou net langs die N1-snelweg. Vier verdagtes is aangekeer terwyl drie ander steeds op vrye voet verkeer. Volgens ‘n woordvoerder van die Fairland-polisiestasie, konstabel Michael Kgatla, het die
