Tans word daar pogings aangewend om ‘n nuwe geloofsbelydenis, genaamd Belhar, bekonkel deur Allan Boesak en sulke snare, aan die drie tradisioneel Afrikaanse susterkerke op te dring. Daar moet glo saam met die tyd beweeg word.
Die tien gebooie is dalk die volgende teks wat herskryf sal word. Dit sou heiligskennis wees, maar niks word meer ontsien nie. Sonder om oneerbiedig te wees, word hiermee ‘n kykie gegee in wat moontlik in die vooruitsig is.
- Jy mag naas die ANC geen ander politieke party ondersteun nie.
- Jy mag geen ander beelde oprig as dié vir Madiba nie.
- Jy mag nie na vryheidsvegters as terroriste verwys nie.
- Sorg dat jy die ANC se hergeskryfde Suid-Afrikaanse geskiedenis as evangelie aanvaar.
- Eer diegene wat verraad teen die blankes gepleeg het.
- Jy mag nie kla as voorheen benadeeldes met moord wegkom nie.
- Jy mag nie beswaard wees as jou naaste vier vroue het nie.
- Jy mag nie moerig oor regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en grondherverdeling wees nie.
- Jy mag nie elektrisiteit gebruik asof daar genoeg is nie.
- Bowenal, jy mag nie eis dat daardie Nkandla-geld terugbetaal moet word nie.
Anton van Rhijn

Nogal heelwat rijn gedagtes oor ‘n baie onrijn klompie gebooie. Dis in die lig van die ligte trant van die skrywe nie heeltemal die geleentheid om oor die skepper/s van die Belhar-belydenis te skryf nie maar die stukkie vieslike bevrydingsteologie moet dalk eerder aan Dirkie Smit en nog andere wat saam in ‘n kommissie van die NG Kerk oor die ding besin het, gekoppel word. Toegegee: Dit sal seker in die volksoordeel maar altyd Boesak se eiendom wees.
More,
Inderdaad is jy reg. Terloops, waar kruip mister Broeksak weg. Dit is darem uiters stil daar van die mannetjie met die pruilmondjie se kant af. Stille waters of so iets………(:-<)
Ek dink hy het sy bes probeer om te praat soos Prof Heyns ,wat ook vermoor is.
Daarvan gepraat, daardie moord is ook nog nooit opgelos nie, of is ek verkeerd.
Onopgelos. Baie gissinge is daar wel en daar is ‘n naam wat rondgesmyt word. Ek glo egter die feit dat Heyns by die aftakeling van die ou SA se kernbomprogram betrokke was, Israel wat as ‘n groot begunstigde in die aftakeling genoem word, is die Skoppensboerkaart in die pak.
Ek wonder net wat sou ‘n predikant nou met kernbomme te doene hê. Ek bevraagteken nie jou feite nie, ek wil net graag meer hiervan verstaan.
In hierdie land het ons ‘n klomp moelikheid oor predikante wat hulle met allerhande dinge (bv bevryding, politiek, ens) besig gehou i.p.v. om die Woord suiwer te verkondig.Dit is deel van die groot probleem waarmee ons sit.
“Ek wonder net wat sou ‘n predikant nou met kernbomme te doene hê”
heh….’n bietjie pro-aktiewe bediening? – kill them all and let God sort them out?
Dalk die duiwel wat sy kinders moet kom haal voor hulle dalk bekeer is ook ‘n opsie 🙂
Daar word gespekuleer dat hy (Heyns) as geheime agent vir die NP-regime opgetree het wanneer hy godsdienstige reise na die buiteland onderneem het … wie sal weet?
Gegee die manier wat hy uit die samelewing verwyder is laat mens wonder wie, hoe, wat en waar hy op watter maniere verbind was. Soos jy sê wie weet? Daardie was verseker ‘n professionele moord en die tydsberekening om dit tydens Guy Fawkes te doen niks kort van briljant nie.
Jy is reg – hy moes regtig op baie belangrike tone getrap het. Laat my dink aan Maryke de Klerk wat begin het om uit die politieke binnekamers met haar Kleurling dansafrigter te praat (uit wraak oor FW haar met die Griekse biljoenersvrou verneuk het), en toe ook stilgemaak is – dit was ‘n politieke sluipmoord! Wonder nog net oor haar (aanneemseun?) se semen wat op haar badkamermat gevind is…
Heyns se regte van was Heinzowitz – hy was van joodse afkoms. Hy het ‘n joodse begrafnis gehad waar die kis met toue laat sak is.
Ons kernbomme is onder die leiding van Wynand Mouton afgetakel – ‘n man van onbesproke integriteit, kennis en insig. Ek dink nie hy sou dit wenslik geag het om ‘n teoloog by hierdie proses te betrek nie.
Moorde deur die Staat gepleeg, bly feitlik sonder uitsondering onopgelos … verwys byv die Smith-moorde. Heyns se moord moet in hierdie lig gesien word. Genl Suiker Britz het na die Heyns-moord in die media verklaar dat die moordenaar binne weke aangekeer sou word, maar hy het hom lelik misgis met die Intelligensiediens. Kaalvoet Thysie – ‘n voormalige verkenningsoldaat – is aangekeer, maar hy is later op grond van afwesigheid van bewyse, vrygelaat…
Die eintlike skuld vir Belhar moet voor die deur van Jaap Durand gele word. Hy het vir Dirkie Smit opdrag gegee om so ‘n geloofsbelydenis op te stel. Boesak, wat tans in Amerika woon, en sy mede-bruines is nie in staat om so iets te formuleer nie. Met die ANC se Vryheidsmanifes het iets soortgelyks gebeur. Die swartes kon dit nie formuleer nie, gevolglik het ‘n Jood dit vir hulle gedoen.
Ja en die trut het die hele anti-wit oefening onderneem omdat hy die deur gewys is met sy skynheilige oerwoudkoors. Hoekom hy daar is wit Stellenbosch wegkruip, weet mens ook nie. Hy kan maar Khayamandi toe waar ons sal sien hoe die swartes hulle oor hom ontferm in sy doodsnikke. Dis altyd die swakkes wat weerwraak moet neem om hulle eie tekortkominge weg te steek.
In sy eie woorde:
“As predikant is ek in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) gelegitimeer, maar het nooit in dié kerk as predikant gedien nie. Ek is in 1961 as predikant georden in die destydse NG Kerk in Afrika en het my bediening begin by Cala in die Transkei. Daarna het ek geskuif na Kwazakhele in Port Elizabeth, totdat ek in 1973 beroep is as professor in die sistematiese teologie aan die Universiteit van Wes-Kaapland met die oog op die teologiese opleiding vir predikante in die destydse NG Sendingkerk. Die NG Sendingkerk en die NG Kerk in Afrika het in die tagtigs van die vorige eeu een geword as die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suidelike Afrika (VGK). Ek is tans nog lidmaat van die VGK se Rynse Gemeente in Stellenbosch. In 1982 het ek saam met Dirkie Smit die Belydenis van Belhar gereed gemaak vir die Sinode van die NG Sendingkerk. Kort daarna het die NGK my my predikantstatus ontneem, en in die kerklike jaarboek van hierdie kerk word ek nog steeds beskryf as “uit die bediening”. My bydrae kan vanuit hierdie agtergrond beoordeel word.”
Ds Durand het nogal min sukses gehad om swartes tot Christene te maak as ‘n mens na die Transkei kyk. Die VGK is ‘n buitelandse politieke drukgroep onder die dekmantel van godsdiens.
Nee ek stem nie saam met hierdie Charlie Habdo kuns van jou nie Anton.
Belhar van Dirkie Smit was ‘n reaksie op die Nazi Teokrasie van John en Koot Vorster – na die moord op Christen Demokraat Verwoerd.
Belhar se bestaanreg [indien enige ooit ] se tyd is verby en is uitgedien.
Belhar is ook soos alle reaksionêre propaganda leuens ‘n halwe waarheid – ongebalanseerd eensydig onwetenskaplike misbruik van die Bybel.
Nazi teokrasie is dus inderdaad vervang deur ketterse Boesak teokrasie.
“….Nazi Teokrasie….”
Kan jy uitbrei, wat is of was ‘n Nazi Teokrasie?
Die Nazis se got was Nietzche
John Vorster en sy span was veroordelde OB Nazis anderkawwer.
Koot Vorster broer van John het ek persoonlik ontmoet was kokkedoor in die NGK
Die Broederbonders in die NGK het van Hertzog en Jaap Marais faksie ontslae geraak.
Wat oorgebly van die NGK was inderdaad ‘n Nazi-teokrasie frontorganiasie vir die NP. Geweldige konflik veroorsaak en kinders van ouers wat nie NP’s was nie geweier om te doop.
So pas was daar in Netwerk24 so’n artikel:
http://www.netwerk24.com/stemme/2015-02-17-annelie-botes-laat-o-laat-die-kindertjies-na-my-toe-kome
Die skrikwekkende waarheid sedert 1966 na die moord op Verwoerd.
Die skakel is nou sommer gebreek ook. Niemand wil seker hê die res moet lees nie.
http://www.netwerk24.com/stemme/2015-02-17-annelie-botes-laat-o-laat-die-kindertjies-na-my-toe-kom
Dankie, ek het gaan lees.
“JY HET JOU KWOTA ARTIKELS BEREIK
Jy moet geregistreer wees om volle toegang tot Netwerk24 te verkry.”
:)))
Nee dit was nie daai een nie, Dis in elk geval maklik om by daai een verby te kom. Vee jou webleser se koekies uit of gebruik “private browsing” dan fnuik dit die webwerf.
Myne het sommer gesê die bladsy bestaan nie. HD se skakel hieronder het gewerk.
Koekies ens. se uitvee werk verseker nie altyd nie… Daar is ander maniere om iemand se besoeke ens. te monitor. Koekies se doel is ook nie eintlik daarvoor deesdae nie – dis baie sluwer as dit…
Dolk, heeltemal van die onderwerp af.
Munisipaliteite moet ingevolge die Stelselswet, ‘n webwerf hê. Die een in my kontrei het so stil-stil een daargestel.
Wil graag die datum vasstel wanneer dit gedoen is. Die enigste datum is 2014 onderaan die tuisblad.
Ek het die korrekte datum nodig vir bewerings In ‘n hofsaak wat eerdaags gaan dien voor die HH – is tans besig met die opstel van die betoogshoofde.
Sal jy my kan help, asseblief.
Hallo Johan. Ek het te min inligting deur jou huidige skrywe… Die munisipaliteit? Korrekte datums van bewerings? Ek moet weet wat jy waarom wil kry… Die werklike redes is nie nodig nie.
Die heel beste sal wees om die webwerf te “kraak”… Wat mens “nie”| mag nie… Dan kan mens die inligting (hopelik) onveranderd kry… Ek praat nie (net) van die inhoud nie maar, van die skep – aanvangsdatum of, die laaste keer wat dit verander was.
Jy kan natuurlik ook die webwerf instandhouer en administrateur dagvaar met ‘n lasbrief om sekere inligting te kry…
Dankie!
Ek sal maar om die probleem werk. Wil my nie, nes jy, ophou met enigiets wat nie regmatig is nie.
As jy die webwerf se adres gee, mag ek dalk via ‘n agterdeur in hul asdromme gaan krap? 😉
“John Vorster en sy span was veroordelde OB Nazis anderkawwer”
“Die Broederbonders in die NGK het van Hertzog en Jaap Marais faksie ontslae geraak”
Het jy dalk enige bronne wat mens kan raadpleeg in die verband. Ek dra nie veel kennis van hierdie area van geskiedenis nie.
“Wat oorgebly van die NGK was inderdaad ‘n Nazi-teokrasie….”
Watse invloed het dit gehad? Dat die NGK uiteindelik apartheid ondermyn het is seker so, maar ek weet of dit doelbewus so beplan was en of dit eerder ‘n natuurlike gevolg was van ‘n algemene westerse verval nie.
Wat ek wel kan se is dat ek nooit gehoor het dat nihilisme vanaf die preekstoel verkondig is nie.
“So pas was daar in Netwerk24 so’n artikel:”
Die artikel se daar is geweier om die kind te doopm omdat hy buitegtelik was, nie omdat hulle nie NP ondersteuners was nie.
http://www.netwerk24.com/stemme/2015-02-17-annelie-botes-laat-o-laat-die-kindertjies-na-my-toe-kom
Ek het die sensuurkultuur vd NGK eerstehands beleef – dat sommige kinders nie gedoop was nie was deel daarvan – HNP gesindes was onwelkom en selfs gestremde kindertjies was weggewys. Tot die grootste ramp vir die hele gemeente in Windhoek Wes. bv
Ons het destyds verwys na die NPKerk
Die Kaapse Kerk was mos hoeka die Staatskerk sedert 1815
Die sensuur kultuur kom van Piet Retief se tyd af. Die Voortrekkers is tot vandag onder sensuur.
Belhar is die reaksie op hierdie sensuur kultuur van die die NPKerk teokrasie.
Ek was ‘n stigterslid van die APKerk Ons Volkskerk in die plek van ‘n staatskerk
Jy is reg, die vootrekkers is steeds onder sensuur, dws AL die gemeentelede van die Hervormde kerk is STEEDS onder sensuur in die NG kerk, eintlik so die Doppers ook aangesien hulle later van die Hervormers geskei het oor die sing van Gesange.
Al praat ons deesdae nie meer openlik oor hierdie goed nie (eintlik moet ons, dit is belangrike geskiedenis) het dit tog ‘n invloed op mense se denke. Ons verstaan nie hoekom sekere goed gebeur nie, ek het bv ‘n vriend verloor omdat nie saam met hom en ‘n klomp ander vriende NG kerk toe wou gaan nie, maar eerder na die Hervormde kerk waar ek lidmaat was. As jongman het ek dit nie verstaan nie maar dinge het intussen duideliker geword. Vriendskap was vir my nooit aan bv watter kerk jy behoort gekoppel nie.
Ek sal ook graag meer wil lees oor die kerke se geskiedenis.
Het groot geword in die NG kerk en het nooit geweet wat die redes vir die afsonderlike bestaan van die 3 suterskerke nie.
Met my aankoms meer as ‘n dekade gelede in Johannesburg het ons ingeskakel by die Aasvoelkop gemeente van alle plekke! Het nie lank daar gehou nie en is vandaar na die Hervormde Kerk. Nadat ek vir die dominee in die Hervormde Kerk ‘n paar vrae op skrif gestel het wat hy nooit beantwoord het nie (alhoewel hy gese het hy het die antwoorde, dit gaan net tyd vat om dit op skrif te stel – dis nou al seker meer as 2 jaar later), is ons basies daar ook weg en sedert effektief kerkloos – nie die ideale situasie nie, maar ek is op die stadium redelik keelvol vir kerke. My beweegredes gaan nie soseer om politiek nie maar eerder ander gebiede waar na my mening die Woord ondermyn word.
Hd Ja ek self is ook nie meer deel van die Hervormde Kerk nie. Juis met hierdie onlangse debakel oor die volkskerk en ook die leer oor die “Historiese Jesus” en sommer ‘n ander klomp snert wat hulle wil invoer het ek my ry gekry.
Ek skakel tans in by ‘n gemeente wat deel is van die geloofsbond van Hervormde Kerke (http://www.geloofsbond.org.za/) wat die splintergroep is wat nou weggebreek het van die Hervormde Kerk af. Vir die eerste keer in baie jare hoor ons die Woord van die kansel af, nie net sedeprekies of ‘n gebedel vir nog geld nie. (kyk ook by http://www.steedshervormers.co.za/)
Gepraat van die geskiedenis – ek het ‘n ou kerkgeskiedenis handboek wat ons nog tydens katkisasie gebruik het. Ek weet nie of die boek nog in druk is en of mens dit nog kan bekom nie. Daarin dek hulle sommer van die begin af, deur die Hervorming tot by ZA. Ek kan nie onthou of al die detail daarin staan nie.
So gepraat van hierdie sake – ek is besig om ‘n artikel te lees in die WattNow (SAIEE se tydskrif) en daarin is daar ‘n artikel oor die industrialisering van ZA. Hulle het ‘n redelike stuk as deel daarvan oor Jan Smuts. Die een paragraaf wat my opgeval het gaan oor sy studies in Engeland. Hy was toe blykbaar ook in die balie daar ingelyf. Die woorde wat gebruik word het my egter agteroor laat val – ek probeer uit my geheue aanhaal: ” He read for the bar and was admitted to the second Temple” – Vir die Ingelse is “read” in hierdie geval mos studeer. Die feit dat die balie as ‘n tempel beskryf word het my net laat besef hoe heidens die hele regstelsel eintlik is – per implikasie is die hele lot van ons besig met afgodery sonder dat ons dit eers besef! Ek stoei nog rondom die een.
“Ek skakel tans in by ‘n gemeente wat deel is van die geloofsbond van Hervormde Kerke (http://www.geloofsbond.org.za/… ”
Dankie, het gaan kyk na die skakel maar ek kan nerens sien waar die byeenkomste gehou word nie, weet jy dalk waar ek daardie besonderhede kan kry?
“ek het ‘n ou kerkgeskiedenis handboek”
Kan jy dalk die naam en skrywer verskaf, hopelik kan ek dit erens op die net opspoor.
“He read for the bar and was admitted to the second Temple”
Moet dit nie lees “Middle Temple” nie? Die Middle Temple was blykbaar die hoofkwartier van die Knights Templar tot hul ontbinding in 1312. Hmmm ……aas vir samesweringsteoriee? Ek sal nie weet nie, ek het nie genoegsame kennis van vrymesselaars ens nie.
“…hoe heidens die hele regstelsel eintlik is…”
Het al reeds ‘n minderwaardigheidskompleks oor my beroep, nou moet jy dit nog invryf ook?
Daar is ‘n nommer wat jy kan skakel (+27 71 656 9952) waar jy kan uitvind watter gemeentes/byeenkomste daar in jou omgewing is.
Die boek: Kerkgeskiedenis, Prof AD Pont, uitgegee deur HAUM. Die druk wat ek het is 1978, Ek het dit hier (http://www.springbokboeke.co.za/manufacturer.php?id_manufacturer=122) op die web opgespoor.
Jy is reg, dit is die “Middle Temple”, ek het verkeerd onthou. Soos jy sê goeie kans vir samesweringsteorieë.
Ek vra verskoning dat ek jou beroep in die gesig vat. Ek dink baie is “ontnugter” oor hulle beroepe. Ek is baie dae mal oor wat ek doen maar met dae soos vandag haat ek elke oomblik daarvan. Een van daardie dae waar ek regslui aan my kant nodig het 🙂
Rooikop
Oe ons sal darem lekker kan gesels op Orania!! 🙂
Hoe kan ek die kernsaak kortliks saamvat:?
Die essensie / wentelpunt moet nooit vergeet word nie;
Dat Staatstigting van die Boererepublieke en die van die VSA alby Vrymesselaars projekte was. Dis ‘n feit.
Maar dat ons VOLKSTIGTING deur die Chrstelike Gelofte ontstaan het. Dis ontsaglik heilig waardevol! Dis ook ‘n feit. [Voortrekkermonunment]
Ons het dus iets ontsagliks wat die VSA NIE het nie naamlik die Gelofte aan God drieenig dat ons God se volk sal wees. Dis ‘n feit
Weet jy dat die NGK Geloftedag NIE erken nie maar die Vrymesselaars wel !! Juslaaik!!
Ek sien die Belhar se anti-sensuurkultuur kaskenades in hierdie perspektief – die res is agtergrondgeraas.
Ja Jan, die Gelofte was ‘n bekeringsoomblik vir die boervolk – tog vertrap ons mense dit – ek het ‘n tyd gelede ‘n lang gesprek hier op Praag oor dieselfde onderwerp gehad – ons is eintlik twee groeperinge hierby betrokke. Blykbaar as mens nou die voorgelsagte van die mense gaan ondersoek is die wat blykbaar in die kaap agter gebly het grotendeels van Nederlands en Franse afkoms en die wat getrek het meer van Duitse afkoms – weet nie hoe waar die is nie maar dit sal ook van die goed wat gebeur het verklaar. Al hierdie goed is egter vir my akademies – op die praktiese vlak sien ek Afrikaners as juis diegene wat steeds die Gelofte gehoorsaam, wat besef wat God daar vir ons mense gedoen het. Ons mense is egter die pad so ver byster ek dink daar is weiniges (sluit myself hierby in) wat weet wat die regte pad eintlik is. Ek lees juis gisteraand weer die bergpredikasie en die eise daarin gestel – ou nic het seker ‘n spesiale plek op sy braairooster vir my. Ek is dankbaar vir die Genade wat ons uit hierdie gemors red.
“Ons mense is egter die pad so ver byster ek dink daar is weiniges (sluit myself hierby in) wat weet wat die regte pad eintlik is”
Dit is soos ek ook voel op die stadium. Die belangrikste is sekerlik dat mens Christus as verlosser aanvaar en weet jy word uit genade allen gered.
Onderlinge verskille tussen kerke soos jy moet sit of staan terwyl jy sing, wat jy sing en hoe jy sing ens is eintlik irrelevant. Die probleem is met dwaalleer wat insluip – en op die mees onskuldige wyses.
Ja, dit klink of ons lank kan gesels om ‘n braaivleis vuur ne?
Dankie, ek sal die boek aanskaf.
“Ek vra verskoning dat ek jou beroep in die gesig vat” – geen rede om verskoning te vra, ek het nie regtig aanstoot geneem nie, en soos voorheen gemeld – ek is dikvellig met ‘n goeie sin vir humor.
Maar ja, ek is ontnugter omtrent my beroep. Bv kortliks ‘n voorbeeld. As jy toeglaat word word beloof jy om die wette van die land te onderhou – nou wat as daardie wette immoreel is? Mens kan argumenteer dat die beroep ten minste potensieel inherent immoreel is!
Nihilisme –
‘die verskriklike leegheid van Godverlatenheid’
‘The terrible void’
Is dit nie presies wat ons Volk nou na 40 jaar het nie?
Korrek, dit is wat ons beleef, maar was dit as gevolg van doelbewuste ondermyning vanaf die kansel, of eerder ‘n geval van mense wat nie die gevolge van hul dade/houdings besef nie? Die probleem is nie uniek aan die NGK nie (nie dat ek ek enigsins vir die NGK “opkom ” nie, soos vroeer genoem ek het die NGK jare gelede reeds verlaat), en ook nie uniek aan SA nie. Dit is ‘n wereldwye verskynsel en blyk ‘n geskiedkundig sikliese gebeurtenis te wees.
CS Lewis se “Abolition of Man” (1944) kom dadelik by my op: “We make men without chests and expect of them virtue and enterprise. We laugh at honour and are shocked to find traitors in our midst. We castrate and bid the geldings fruitful.”
Objektiewe standaarde is by die deur uitgesmyt en nou sit ons met relativistiese moraliteit. Selfs die ateiste moet saamstem dat Christelike waardes ‘n belangrike beskawingsfunksie verrig.
Koot Vorster het wel sy foute gehad, maar ek weet vir ‘n feit dat hy sy premiersbroer gekonfronteer het oor sy afwyking van apartheid, waarop John geantwoord het: “Hulle (die Jode) het my hier beet (en sy keel vasgehou).”
Libs, kry vir julle.
Gelukkig dien ek n Skepper wat, gister, vandag en more dieselfde is en nie onderhewig aan sondaars se “tye” nie, Hy is bo tyd.
Dirkie, Jaap en Broeksak, julle kan belei soos julle wil, dit lei na nerens. Die beleidenis is sekuler, punt!
A closer examination reveals the ANC’s white backers meeting their Dien Bien Phu. The commandments are almost irrelevant, it is the display of incompetence contrasted with arrogance.
It is a scaffold of their own making
Hier is die tien natuurwette van Suid-Afrika deur die klerk:
1. Oorlog is vrede
2. Vryheid is slawerny
3. Onkunde is mag
4. Nederlaag is oorwinning
5. Demokrasie is die einde van etnisiteit
6. Stemreg lei nie tot al die bogenoemde nie
7. Alle mense is dieselfde behalwe as hulle Afrikaners is
8. Om met al die bogenoemde te identifiseer, maak jou beter as Afrikaners
9. Diefstal is regstellende aksie
10. Wigte en teenwigte bly onaangetas deur politiek
Jy het George Orwell se 1984 gelees,ne?
Jy kon darem die direkte toepassing op die kommuniste se klerk sien, nê?
Virseker.
Jammer almal, die onderwerp wat ek hier pos, het niks te doen met die kerk en belydenis nie, maar dit kan dalk deel word van die “10 gebooie van die nuwe S.A” . Lees dit gerus:
https://www.afriforum.co.za/udm-leier-wat-erfenis-wil-vernietig-kortsigtig/