Dagsê, Piet Jong, ek het jou rubriek oor die brutale vrug van die tydsgees (Beeld, 18 September) geweldig geniet, lekker gelag. Slim geskryf. Jy het darem ‘n manier om dinge lekker raak te vat. Ek hou so van jou skryfstyl dat ek die artikel net so gekopieer, en met spoeg-en-plak ‘n paar woorde vervang het
Lees verder: Brief: Help tog met die swart kannetjie van die tydsgees
