Plaasmoorde toring bo misdaadkoers uit

Dit is ‘n donkere dag vir ‘n land as sy Nasionale Kommissaris beweer dat misdaad onder beheer is as die moordsyfer styg tot 16 259 gevalle per jaar. Dit beteken dat byna 2 moorde per dag ekstra gepleeg word om die totale aantal moorde op byna 45 per dag te staan te bring! Plaasmoorde toon

Lees verder: Plaasmoorde toring bo misdaadkoers uit

Swart leerlinge hits witte aan om onderwyser aan te rand

Die Gautengse departement van onderwys het die aanranding van ‘n onderwyser deur ‘n wit graad agt leerling aan Glenvista High School in Johannesburg Suid veroordeel. “Die hoof van die departement het reeds ‘n span van senior amptenare gestuur na die skool om te verseker dat onmiddellike aksie geneem word om die leerder te skors, berading

Lees verder: Swart leerlinge hits witte aan om onderwyser aan te rand

VF behaal historiese oorwinning met stemreg

Die Vryheidsfront Plus verwelkom die aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op die Kieswet ingevolge waarvan alle Suid-Afrikaanse burgers aanstaande jaar in die algemene verkiesings sal kan stem, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor binnelandse sake. Dr. Mulder het vandag in die parlement gesê dit is ‘n ‘historiese dag en ‘n groot sukses’

Lees verder: VF behaal historiese oorwinning met stemreg

Brand by Tempe glo weerlig

Die Mangaung-brandweer moes ‘n brand by die Tempe militêre basis in Bloemfontein baasraak. Die brand is begin het na ‘n weerligstraal glo gras aan die brand gesteek het in ‘n nabygeleë woongebied. Die brand het versprei na die onderhoud-eenheid in die basis waar brandende bande donker wolke oor groot dele van die stad laat hang

Lees verder: Brand by Tempe glo weerlig

Grootvlei-kragstasie heropen

Die regering sê hy doen sy bes om die land se kragtekorte te verlig. President Jacob Zuma sal vanoggend die Grootvlei-kragstasie in Balfour in Mpumalanga heropen. Dit is deel van die regering se infrastruktuur ontwikkelingsprogram. Die heraanskakeling van die kragstasie is deel van Eskom se projekte om ou kragstasies weer in diens te stel. Die

Lees verder: Grootvlei-kragstasie heropen

RA se wurggreep verstewig

Regstellende aksie het sy greep op veral die Suid-Afrikaanse sakewêreld verstewig met die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming wat ongeag ontevredenheid uit die sakewêreld oor strenger strawwe vir oortreders, met groot ywer deur gestoomroller word, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor arbeid. Hy sê die beoogde wet met sy strenger regulasies

Lees verder: RA se wurggreep verstewig

‘n Nuwe skoolopvoeding, asseblief!

Ek wil my skool loopbaan oorhê sodat ek van vooraf geprogrammeer kan word vir die lewe.  Duidelik het ek die verkeerde waardesisteem geleer. Hierdie een pas my beslis nie en word ek net misdaadvoer vir my medelandsburgers. Ek wil op skool leer dat as een ’n toets deurkom moet almal deurkom. Ek wil net skoolgaan

Lees verder: ‘n Nuwe skoolopvoeding, asseblief!

Rentekoers bly onveranderd

Die Reserwebank het, soos verwag, sy rentekoers onveranderd gelaat. Die koers waarteen die Reserwebank geld aan handelsbanke leen, die repokoers, is sedert Julie 2012 op 5%. Omdat die rand die afgelope paar weke stewiger vertoon het, was Gill Marcus, president van die Reserwebank, nie genoop om rentekoerse te verhoog nie. Inflasie sal moontlik só onder

Lees verder: Rentekoers bly onveranderd

Brande teister Vrystaat

Brandspanne het hul hande vol in die Vrystaat waar veldbrande woed. ‘n Sterk wind blaas die vlamme aan en die droë toestande vererger die situasie. ‘n Groot brand woed tussen Rosendal en Fouriesburg. Daar is ook brande op Rouxville, Zastron, Wepener, Hobhouse en Paul Roux. Twee plaashuise het afgebrand en duisende hektaar weiveld is reeds

Lees verder: Brande teister Vrystaat

Gevreesde misdaad neem toe

“Roof by woonhuise as die misdaad wat die meeste gevrees word in Suid-Afrika het met 3,6% toegeneem volgens die nuutste misdaadstatistiek. Inbrake by woonhuise het met 3,3% (253 633 gevalle) toegeneem en motorkapings met 5,4%. Dit is juis by jou huis en op pad werk toe wat mense veilig wil voel. Die publiek het dus

Lees verder: Gevreesde misdaad neem toe