Taiwan en China, het ná ’n onlangse geskiedkundige ontmoeting tussen dié twee lande se leiers in Singapoer, vriendskaplike bande verder verstrek en in ‘n gebaar van welwillendheid spioene uitgeruil. President Ma handhaaf reeds geruime tyd ‘n inskiklike houding teenoor die vasteland van China met die bevordering van toerisme en handelsbande. Vroeër hierdie maand, het hy
Stellenbosch: status quo word gehandhaaf met ‘gelyke status vir Afr en Eng’
Die snelle verengelsing van die Universiteit van Stellenbosch is vir die oomblik gestuit nadat ‘n raadsvergadering gisteraand besluit het om die rektor en Engelssprekende dosente se voorstel om Engels die “hooftaal” te maak met ‘n “oorweldigende meerderheid” van 21 stemme teen drie verwerp het. Twee lede van die raad het buite stemming gebly. Die status quo
Lees verder: Stellenbosch: status quo word gehandhaaf met ‘gelyke status vir Afr en Eng’
Open Stellenbosch woedend oor US-besluit
Die studente-aktivistegroep Open Stellenbosch het intussen hulle woede uitgespreek oor ‘n raadsbesluit om nie die US se taalbeleid aan te pas nie. ‘n Woordvoerder van die groep Khule Duma sê dit is ‘n verwerping van transformasie by die Universiteit. Duma sê hulle wil ‘n nuwe taalbeleid hê, aangesien die huidige een Engelse uitsluit. Duma beweer
Bainsvlei-moordverdagtes toon geen berou
Die moordverhoor van drie swartes Fana Ntshedi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw het Maandag in die Bloemfonteinse hooggeregshof begin. Hulle staan tereg op die dubbelmoord op die Swanepoel-egpaar van Bainsvlei in Januarie vanjaar. Bitterbos se suster, Katrina Matthys het Maandag getuig dat die beskuldigdes die aand voor die moorde by haar oorgeslaap het, iets wat
Kas Landman: Fees van die taaljakkalse, -krankebedroewers, -sieketroosters en ‘freeriders’
Aangeheg is Sonja Loots in Rapport 29 November 2015 se “Wees eerlik oor wat op die spel is in die taaldebat”. …halwe waarhede, politieke leuens en wanpersepsies… Kan dit werklik `n ‘taaldebat’ genoem word as die kommunis Blade Nzimande voor hardloop in die vernielingsproses van die Afrikaanse denkwêreld – met `n horde taaljakkalse, -krankebedroewers, -sieketroosters
Streng veiligheid in Parys vir klimaatsberaad
Streng veiligheidsmaatreëls geld in die Franse hoofstad, Parys, waar 149 ander staatshoofde vir die klimaatsonferensie, CoP, byeen is, nadat Parys onlangs deur Moslemterreur getref is. Die Verenigde Nasies se spitsberaad oor klimaatsverandering, die grootste diplomatieke byeenkoms tot nog toe, sal ook deur Edna Molewa, minister van omgewingsake, en president Jacob Zuma bygewoon word. Die beraad
Caledonrivier droog amptelik op
Die Caledon-rivier het amptelik opgedroog en gevolglik is Ficksburg, Clocolan en Marquard in die Oos-Vrystaat sonder water. Munisipale bestuurder vir die Setsoto-munisipaliteit, Tshepiso Ramakarane het aan OFM-nuus vertel dat die situasie hulle nie onkant gevang het nie, en dat dit te verwagte was gegewe die gebrek aan reën. Hy sê verder die munisipaliteit is in
Gautrein-tegnici werk deurnag na ongeluk in Pretoria
Tegnici het deurnag gewerk om Gautreinverkeer te herstel, nadat ‘n wegholvragmotor Saterdag in Pretoria deur ‘n keermuur gebars het. ‘n Trein kon net betyds voor die aankomende vragmotor rem en sodoende ‘n groter tragedie verhoed. ‘n Stuk betonheining is ook meegesleur in die ongeluk. Een van die twee Gautrein-spoorlyne is beskadig is toe die sementmenger
Lees verder: Gautrein-tegnici werk deurnag na ongeluk in Pretoria
Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?
Die boek deur Ferial Haffajee wat vandeesweek met fanfare vrygestel is, What if there were no whites in South Africa? het ‘n soort taboe verbreek in die sin dat dit ons noop om Suid-Afrika suiwer in rasseterme te beskou. So iets is sover ek weet, nog nooit vantevore gedoen nie, behalwe miskien deur Amerikaners vir
Lees verder: Dan Roodt: Gestel daar was geen swartes in Suid-Afrika nie?
Dan Roodt: Portret van die liberale Afrikaner
Ek wil vandag iets sê oor die sg. “liberale Afrikaner”. Daar is seker iets te sê vir klassieke liberalisme uit die negentiende eeu, asook die begrip van “verdraagsaamheid” soos mens dit by Voltaire en later John Stuart Mill en die Engelse liberaliste teëkom. Die punt oor die “liberale Afrikaner” is egter dat hy geensins verdraagsaam
