Zwelinzima Vavi, wat nie self teenwoordig was toe die besluit deur die sentrale uitvoerende komitee geneem is nie, is geskors as hoofsekretaris van Cosatu. Hy sal aangekla word daarvan dat hy die federasie se naam in oneer gebring het. ‘n Spesiale vergadering is belê in die raadsaal van Cosatu-huis in Johannesburg om die kwessie van
Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld
Oproer en gewelddadige skermutselinge is oornag en Donderdagoggend regoor Egipte aangemeld nadat ‘n noodtoestand in die land afgekondig is. Ondersteuners van die afgesette pres. Mohamed Morsi het met woede gereageer nadat die weermag vroeër op ‘n groep Morsi-ondersteuners toegeslaan het. Morsi se Moslem-Broederskap het op sy webwerf gesê opstande is in Alexandrië en twee ander
Lees verder: Egipte: Sky-kameraman doodgeskiet in uitgebreide geweld
Terugkeer van rassekwotas ‘betreurenswaardig’ sê VF+
Rassekwotas in rugby en sport in die algemeen is ‘n stap agteruit en is onversoenbaar met ‘n aktiwiteit waar deelnemers uitsluitlik na uitnemendheid streef om die hoogste vlak van deelname op meriete te bereik, het ‘n VF+ se woordvoerder gesê Adv. Anton Alberts sê die besluit van die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie (SARU) dat spanne in die
Lees verder: Terugkeer van rassekwotas ‘betreurenswaardig’ sê VF+
Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad
Veertien skole in Manenberg, Kaapstad, sal gesluit word vir die volgende twee dae as gevolg van bendegewelddreigemente, het die LUR vir onderwys, Donald Grant, gesê. “Ongelukkig word die veiligheid van ons leerders en opvoeders voortdurend bedreig in Manenberg. Sommige van ons opvoeders het na berig word by [die] sentrale dienskantoor vir diens aangemeld in plaas
Lees verder: Veertien skole sluit weens bendegeweld in Kaapstad
Johannesburg een van goedkoopste stede
Johannesburg is een van die goedkoopste stede in die wêreld, het ‘n studie deur die Switserse Welvaart-bestuursmaatskappy, UBS bevind. Volgens dié studie wat in 2012 gedoen is en waarin talle items se pryse en inkomstevlakke tussen beroepe in 72 stede wêreldwyd met mekaar vergelyk is, is ook bevind dat Oslo en Zürich die twee duurste
Pakistanse beleggers wil One Time koop
‘n Groep Pakistanse beleggers wat in Suid-Afrika woon, het R15 miljoen aangebied aan OneTime Holdings om die genoteerde maatskappy te koop. Pak Africa Aviation sê hulle beplan om die lugdiens weer in bedryf te stel met ‘n streeksdiens wat in Harare in Zimbabwe gesetel sal wees. Die maatskappy het sy sakeplan aan die JSE oorhandig.
Afrikaans kort Quebecse wette
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag is 14 Augustus, oftewel GRA-dag. Elke jaar op dié datum probeer ek besin oor die stand van ons taal, ter herinnering aan die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners op dié dag in 1875. Van kleins af het ek grootgeword
Waarom Oom Kosie nie sukkel in Afrika nie
deur Joseph Secrève Dit is met ’n vreemde verbasing dat ek gelees het oor Naspers se hoofsweep Koos Bekker se enorme kapitaal. Soos hierdie artikel beweer het Bekker ’n neseiertjie van so 17 miljard rand vergaar. Dit is nou 17 duisend miljoen een Rand munte op mekaar gestapel. Sonder om nou te preek oor moralismes
Bekende Afrikanerargitek oorlede
Die Afrikanerargitek dr. Irma Vermeulen (89) is Sondag in Pretoria oorlede. Vermeulen was die dogter van Gerhard Moerdyk wat onder meer die Voortrekkermonument asook die presidentswoning Libertas en die indrukwekkende NG-Kerk Pretoria-Oos ontwerp het. Libertas staan deesdae bekend as Mahlamba ndlopfu. ’n Gedenkdiens vir die ontslape pionier sal Vrydag 11:00 vanuit die NG kerk Pretoria-Oos gehou word. Vermeulen
Byna tweederdes ry sonder motorversekering
Al hoe meer Suid-Afrikaners kanselleer hul motorversekering na aanleiding van die hoër brandstofprys. ‘n Versekeringskenner, Christelle Fourie waarsku egter dat dit nie wys is nie, aangesien ‘n motor een van die grootste bates is wat ‘n mens besit. Sy sê mense moet eerder probeer om hul premies te verlaag. Na haar raming is meer as
