Smouse en informele handelaars in die Kaapse middestad is deur die polisie gewaarsku om hul goed op te pak voor ‘n onwettige optog. Die polisie vrees dat die oproermakers weer op ‘n plundertog sal gaan. Aktiviste het beloof om in die middestad te betoog ten spyte daarvan dat toestemming nie deur die owerhede verleen is
Zuma spreek sy skok uit na ontploffing op N1 polisielede eis
President Zuma het sy skok uitgespreek oor die ongeluk waarin vier polisiebeamptes en ‘n bestuurder dood is toe ‘n kleinhandelvragmotor agter in ‘n vragmotor vol plofstof vasgery het. ‘n Deel van die pad, die N1 tussen Polokwane en Mokopane is erg beskadig in ‘n ongeluk waarin vyf mense, insluitend vier polisiebeamptes omgekom het. Die twee
Lees verder: Zuma spreek sy skok uit na ontploffing op N1 polisielede eis
Nasionale hoof van okkulte-eenheid waarsku oor toename landwyd
Die nasionale hoof van die polisie okkulte-misdaadeenheid, kolonel Attie Lamprecht sê daar was die afgelope tyd landwyd ‘n toename in misdade wat met die okkulte verband hou. Die toename in moetiemoorde het ook tot oproer in Motupa, Moleketla en Kubjana in Limpopo gelei. Die provinsie spog met ongeveer 250 moetiemoorde per jaar. Navorsers soos Oliver Becker het
Lees verder: Nasionale hoof van okkulte-eenheid waarsku oor toename landwyd
Afrikaanse hoof aangekla omdat sy kla oor swart hare stink
Die hoof van die Wordsworth-hoërskool in Benoni aan die Oos-Rand is van wangedrag aangekla en vir 90 dae geskors nadat sy swart leerlinge gevra het om hul hare te was omdat dit stink. Daar word beweer dat sy “rassistiese aanmerkings” gemaak het. Die departement van Basiese Onderwys sê dr. Annelize Horn het aan ouers geskryf
Lees verder: Afrikaanse hoof aangekla omdat sy kla oor swart hare stink
Kerry spring op die gay-wa in Afrika
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry het nuwe anti-gay wetgewing in Oeganda met die anti-Semitiese wetgewing van Nazi-Duitsland en apartheid in Suid-Afrika vergelyk. Dié Nazi-uitspraak deur Kerry volg na ‘n duidelik georkestreerde poging teen die PUK oor beweerde Nazi-salute. Kerry het soos ‘n wafferse Zampolit geklink, ‘n uitgediende kommunistiese militêre Sowjetrang wat denkebeheer
Pierre de Vos en sy polities korrekte godsdiens
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Pierre de Vos sê so ewe aan ‘n paar mense wat kommentaar lewer op sy jongste prul waarin hy hom by die heksejag op Potchefstroomse studente oor ‘n sogenaamde “Nazi-saluut” voeg: I was hoping any of these comments actually engaged with the substance of the argument I
Lees verder: Pierre de Vos en sy polities korrekte godsdiens
Juju ondersoek oor padwoede-voorval
Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema en drie ander mans word ondersoek in verband met ‘n beweerde voorval van padwoede in Polokwane, het RSG berig. ‘n Limpopo polisiewoordvoerder, Hangwani Mulaudzi sê ‘n 22-jarige motoris beweer dat Malema en drie mans hom gisteraand aangerand het. Die motoris sê hy het sy toeter geblaas vir
Polisie het hul hande vol met oproer
‘n Totaal van 63 mense is in hegtenis geneem nadat lede van die gemeenskap in Moletlane by Zebediela op ‘n plundertog gegaan het en vyf winkels van Chinese sakemanne afgebrand het. Die geweld spruit na bewering uit ‘n voorval die naweek toe ‘n 21-jarige man doodgesteek is ná ‘n argument met ‘n Chinese winkeleienaar. Die
Transformasie sal Afrikaans red sê prof
Afrikaans word uitgesluit uit die samelewing, sê Andries Visagie, dosent aan die Universiteit van Pretoria, maar transformasie sal die taal red. Prof. Visagie het sy pleidooi nietemin in Engels geskryf. Volgens die 2011-sensus het die aantal moedertaalsprekers van Afrikaans met 800.000 individue toegeneem sedert die vorige sensus. Afrikaans floreer as die derde grootste moedertaal in
Inwoners kla dat Metropolisie hutte afbrand
Sowat 200 plakkershutte is Dinsdag in ‘n brand in Midrand, tussen Pretoria en Johannesburg, verwoes het Gauteng-nooddienste gesê. ‘n Digte, donker rookkolom het steeds bo die gebied gehang teen laatmiddag. Inwoners het die polisie daarvan beskuldig dat hulle die hutte aan die brand steek om hulle te verjaag. Die Johannesburgse metropolisie het intussen bewerings ontken
