Dit is bekend dat FW de Klerk bekommerd is oor hoe sy mandaatlose, dus onwettige, politieke oorgawe namens die blanke kiesers en die oordrag van daardie mag aan die swart meerderheid histories beoordeel gaan word. Hy het sekerlik baie rede om ongerus te wees. Deel van sy strategie is om die FW de Klerk-stigting as
Herrie oor swartgesmeerde Tukkies
‘n Herrie het losgebars oor twee Tukkiestudentes wat hulself swart gesmeer het, wat blykbaar in navolging van VSA-sienings as “rassisties” beskou word. Die DA se studenteleier, Thorne Godinho, het ‘n pleidooi gelewer dat die Universiteit onmiddellik verswart of getransformeer moet word deur in hoofletters, “Transformation NOW”, te twiet. Godinho het ook gepoog om swart mediapersoonlikhede
Die gekheid van ‘grondhervorming’
‘n Ondersoekende blik op “verteenwoodiging” en grondgryp in Suid-Afrika. Lees verder.
Vlaag plaasmoorde en halssnoeraanvalle op Afrikaners duur voort
Die huidige vlaag plaasmoorde en halssnoeraanvalle op Afrikaners in Suid-Afrika voort. Volgens berigte is ‘n 79-jarige Afrikanerman, Koos Jonker, gister naby Ellisras in ‘n plaasmoord gedood. Vyf swart mans het hom soos ‘n dier met baaltou vasgebind en toe herhaaldelik oor die kop geslaan. Jonker was oorspronklik van Johannesburg maar het by vriende, die Pauers,
Lees verder: Vlaag plaasmoorde en halssnoeraanvalle op Afrikaners duur voort
Nog 3 lyke in Soweto-kragstasiepuin gevind
Nog drie liggame is Maandagaand in die gebou gevind wat in duie gestort het in Power-park, Soweto. Die polisie sê die liggame is deur sekuriteitsbeamptes wat in die gebied werk gekry. Die gebou is ʼn ou kragstasie agter die Orlando-torings. Dit het in Junie ineengestort en die polisie het kort na die ramp ʼn oproep
Die simulakrum van progressiwiteit
deur Götterdämmerung Ek was nog altyd onder die indruk dat vordering sou aandui dat daar ʼn verbetering is vanaf dít wat was tot dít wat nou is. So het ons vordering getoon vanaf grotte na huise, vanaf vingerprentjies teen genoemde grotmure na die geskrewe woord en pragtige stukke kuns, vanaf klippe rondsleep na die wiel
Zuma kry staande applous in Washington
President Jacob Zuma het ‘n staande applous in Washington ontvang nadat hy voorgestel het dat Israel en Palestina Suid-Afrika se voorbeeld moet volg om hul gewelddadige geskille op te los. Zuma het by die Nasionale Persklub in die stad gepraat, waar die VSA-Afrika Leiersberaad aan die gang is. Hy het gesê dat Suid-Afrika nie van
Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem
deur Jan Viljoen ‘n Swart pamflet wat tans die rondte doen, bevat ses sinnetjies wat eintlik die kruks van die Afrikaner se probleem is. Die sinnetjies gaan een van die dae moontlik weer vergete wees, maar die ses sinnetjies is die oorsprong, die omvang en die manifestering van die vervalle Suid Afrika waarin die Afrikaner
Lees verder: Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem
Apokaliptiese Blair
Tony Blair is geen vreemdeling as dit by swak smaak kom nie. Die “Vredesgesant vir die Midde-Ooste” – Blair se amptelike titel – is klaarblyklik nie bewus van die rou beelde van verwese kinders, oumensies en gebroke ouers wat daagliks uit Gasa oor die wêreld uitgestort word nie. Lees verder.
Amerika draai geldkraan oop vir Afrika
Suid-Afrika sal vandag die kwessie van die Israelse-Palestynse konflik direk met die Amerikaanse regering ophaal. Kabinetsministers woon vandeesweek saam met President Jacob Zuma ‘n Amerika-Afrikaberaad in Washington by, het RSG berig. Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana Mashabane sê die land sal in sy hoedanigheid as vriend van die Palestyne die saak aanroer. Sy
