Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gaan twee professors van onderskeidelik die Noordwes-Universiteit en die Universiteit van die Vrystaat bekroon vir hulle bydrae tot Christelike teologie en Bybevertaling. Die Dominee Pieter van Drimmelen-medalje en Die Totiusprys vir Teologie en die Studie van die Bybel, sal aan Hermie van Zyl van Bloemfontein en Koos Vorster
Grondwethof beslis dat Zuma moet opdok vir Nkandla
President Jacob Zuma het tot middel Julie tyd om ‘n gedeelte van die geld wat op sy privaatwoning Nkandla in KwaZulu-Natal verkwis is, terug te betaal. Die hoofregter van die Grondwethof, Mogoeng Mogoeng het Donderdag in sy uitspraak beslis dat die president strydig met die grondwet opgetree het deur nie aan die Openbare Beskermer gehoor
Lees verder: Grondwethof beslis dat Zuma moet opdok vir Nkandla
Leeu wat man aanval in Nairobi geskiet
’n Man is die week in die buitewyke van Kenia se hoofstad, Nairobi deur ’n leeu aangeval en beseer waarna natuurbewaarders die leeu van kant gemaak het. Dit is die vierde keer vanjaar dat leeus buite die Amboseli Nasionale Park in Kaijado rondloop en die tweede keer in twee weke dat iemand deur ’n leeu
Klopjag teen terroriste in Rotterdam lewer niks op
Niemand is in ’n vroegoggend klopjag in Rotterdam aangekeer nadat ’n gebou deur lede van die Nederlandse spesiale polisie deursoek is nie. Die aanklaerskantoor het op Twitter gesê geen wapens of plofstof is gevind nie, het AFP berig. Die klopjag volg nadat ’n 32-jarige Franse man láát Sondag in die westelike distrik van Rotterdam saam
Lees verder: Klopjag teen terroriste in Rotterdam lewer niks op
Hillary moet binne dae voor FBI verskyn
Die Demokratiese voorloper, Hillary Clinton, het Trump met mening aangeval omdat sy tans onder groot druk verkeer. Sy moet binne enkele dae voor die FBI verskyn wat sal besluit of sy krimineel aangekla sal word vir vertroulike eposse wat sy rondgestuur het. Clinton wou kennelik die publiek se aandag aflei van die FBI-ondersoek na haar
Staat loods ‘politieke appèl’ teen Walus se vrylating
Die staat het gister teen regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen se uitspraak dat Janusz Walus vrygelaat moet word, geappelleer. Volgens die grondwet- en regskenner professor Marinus Wiechers verteenwoordig dit egter ‘n desperate poging van die staat om sy vrylating te keer. “Terwyl die appèlsaak na die een of die ander kant toe beslis kan word,
Lees verder: Staat loods ‘politieke appèl’ teen Walus se vrylating
Twee swartes probeer motor by Glenanda-winkelsentrum kaap
Twee swart mans in ‘n silwer Audi het gister gepoog om ‘n motor by die Glenanda-winkelsentrum in die suide van Johannesburg te kaap. Die bestuurder is met vuurwapens oor die kop geslaan, asook van sy horlosie beroof. Volgens die Glenvista-GPF (gemeenskapspolisieforum) het bouers op die boonste vlak van die sentrum die gebeure raakgesien en begin
Lees verder: Twee swartes probeer motor by Glenanda-winkelsentrum kaap
Egiptiese kaper saam met Brit afgeneem
Die kaper van die vliegtuig van die Egiptiese lugredery, Seif Eddin Mustafa, het met ‘n oorwinningsteken die Cipriese hof in ‘n polisievoertuig verlaat. ‘n Britse man, Ben Innes, het homself saam met die kaper laat afneem tydens die drama. “Slegs Ben kon ‘n Selfie kry! #proud,” het ‘n familielid Sarah Innes later getwiet nadat hy
Grondwethof besluit vandag oor Nkandla
Die Grondwethof gaan vandag uitspraak lewer daaroor of Zuma ten minste ‘n gedeelte van die R246 miljoen wat Nkandla gekos het, uit sy eie sak moet betaal. Dit volg op ‘n aansoek voor dié hof wat meer as ‘n maand gelede deur die EFF en die DA gebring is. Die uitspraak sal verskeie aspekte van
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Doelbewuste misleiding
Leon van den Heever, die Direkteur vir Studentewerwing van die Universiteit Stellenbosch (US), skryf soos volg in Die Burger (30 Maart, p 10). Ek haal die brief in sy geheel aan. “Oor Jan Heunis (DB, 28.03) se stelling ‘Die US-bestuur het deur sy werwingspogings en afwykings van sy taalbeleid die US verengels’: “Die Universiteit Stellenbosch
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Doelbewuste misleiding
