‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 3. Daar is vier van ons en ons beweeg soos rotte deur die krake van ʼn gevalle stad. Agter ons kan ons reeds die bloedstollende oorwinningkrete van die swart gepeupelstroom, die rammelgeweervuur van terugvallende EPS-lede en die oorblyfsels van die veiligheidsmagte,
Die slagofferskap van gays, vroue en swartes
deur Leon Lemmer Daar is minstens drie groepe in die samelewing wat deesdae met erg oordrewe simpatie in die Westerse samelewing behandel word: gays, vroue en swartes. Dit word gedoen op grond van beweerde vorige benadeling. Ek gaan nie pleit vir ‘n ongewysigde terugkeer na die verlede nie. Wat nodig is, is dat hierdie soort
Bodem boek II, 3: Die vaarwel
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 2. Die nag was soos ʼn digte, swart gordyn wat die geluide van geweld en verwoesting gedemp het, soos die geluide van ʼn skreeustryery in ʼn ander kamer. Die res van die geselskap het op die stoep op regop krulmetaalstoele by
Gau-gau by jou bestemming
Met die ontploffing in Gautreinpassasiers, het die Gautengse LUR vir Vervoer, Ismael Vadi aangekondig dat wysigings ingestel sal word. Dié veranderinge vir die Gautrein sal die druk op die verhoogde getal passasiers verlig, het Vadi gesê. Busroetes wat aan die begin van verlede jaat uitgebrei en verleng is, het bygedra tot meer passasiers. Met spitstye
Swaar reën demp Krugerwildtuin, Oscar
Daar is nog geen einde in sig vir die deurdringende reën wat dae reeds oor die noordelike en oostelike dele van die land uitsak nie, het RSG berig. Dit reën reeds ‘n week lank in Gauteng en Mpumalanga. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê inwoners van dié twee provinsies moet hul regmaak vir ‘n nat naweek. Kanse
Polisie plunder saam by Pienaar
Polisielede het blykbaar die plundertogte by Pienaar as ‘n geleenteheid gesien om self deel te neem. Vier polisiebeamptes is Donderdag in verband met diefstal en regsverydeling in Mpumalanga hegtenis geneem. Kruideniersware is glo tydens die onlangse onrus in Pienaar gesteel. Kol. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, het gesê die beamptes, tussen 30 en 34 jaar, staan tereg
NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan
Die Noordwes-Universiteit sal ’n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag gesê. Die ondersoek is gelas na ’n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by dié universiteit. Beeldmateriaal is kwaadwillig geredigeer deur ‘n Naspers-joernalis, bevriend met die redakteur van Beeld, om die studente
Beurtkrag sal nog voortduur
Die minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba sê die huidge klam toestande wat deur die aanhoudende reën by sommige kragaanlegte veroorsaak is, is net deels verantwoordelik vir die kragnoodtoestand. Hy sê die reën is nie die enigste faktor nie. Beurtkrag wat deur Eskom ingestel is, sal volgens alle aanduidings nog verskeie dae kan voortduur. Die
Die Krim kies Rusland
Die Krim het Donderdag oorweldigend ten gunste van aansluiting by Rusland gekies, nadat die parlement in dié Russiese deel van die Oekraïne gestem het. Westerse mediapropaganda poog om sedert die staatsgreep wat deur Anglo-Amerikaanse agente uitgevoer is, die Russiese teenwoordigheid as ‘n “inval” te beskryf. Daar is tans 16.000 Russiese troepe in die Krim. Rusland
Min kiesers registreer om te stem
Min kiesers het geregistreer om te stem in die komende verkiesings. Net 80,8% van stemgeregtigde Suid-Afrikaners sal op 7 Mei hul kruisies kan trek. Net 25 390 150 Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem, die meeste van hulle vroulik en jonk, het Beeld berig. Van die geregistreerde kiesers is 55% vroulik en 50% is jonger as 40.
