‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Later die aand, met die gloed van ‘n deel van die Oos-Rand wat in vlamme agter hulle staan, is die snelweg voor hulle vol stilstaande motors en die briekligte is soos die rye skubbe van ’n gloeiende slang wat kilometers voor hulle kronkel en uiteindelik buite sig oor ‘n hoogtetjie
China vra onmiddellike skietstilstand in Suid-Soedan
China, die grootste belegger in Suid-Soedan se olie-industrie, het Maandag vir ‘n onmiddellike skietstilstand in die wêreld se nuutste staat gevra, terwyl rebelle en die regering se onderhandelaars stry oor die omvang van die vredesonderhandelinge drie weke se gevegte tot ‘n einde moet bring. Die Chinese minister van buitelandse sake Wang Yi het gesê Beijing
Lees verder: China vra onmiddellike skietstilstand in Suid-Soedan
Ysgreep wurg Middeweste van VSA
Die Middeweste van die VSA se inwoners moes hulself Sondag staal vir die streek se koudste weer in twee dekades. Voorspellers waarsku dat die ysige weer lewensgevaarlik is. Die ysige wurggreep het talle skole en sakeondernemings laat sluit en meer as drieduisend vlugte is gekanselleer. Noord-Amerikaners is gewaarsku om binneshuis te bly omdat vel wat
Malawiër met R19 miljoen se heroïen gevang voor
‘n Vyf-en-veertig-jarige Malawiër sal na verwagting vandag in die Musina se landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy met harde dwelms gevang is. Hy is vasgetrek vir die beweerde smokkel van heroïentablette ter waarde van R19 miljoen in hegtenis geneem. Makunkha Manda is by die Beitbrug-grenspos in Musina op die 20ste Desember in hegtenis geneem.
Lees verder: Malawiër met R19 miljoen se heroïen gevang voor
Die Flip Buys/Lina Spies-debat
Deur Leon Lemmer. Lina Spies se brief oor Flip Buys se uitlatings oor Afrikaners is op 2 deser op Praag gepubliseer. Op 6 deser het Dan Roodt daarna in sy rubriek verwys. Pas het Ferdie du Preez van Bellville verdere kommentaar gelewer (Die Burger, 6 deser, p 8). Ter inligting van Praag-lesers haal ek Du
Klagtes oor SMS-matriekuitslae traag is
Die SABC is oorval met navrae oor SMS’e van die matriekuitslae wat nog nie ontvang is nie. Die SMS’e was veronderstel om vanaf 06:00 Dinsdagoggend in groepe uitgestuur te word op ‘n basis van wie die vroegste geregistreer het. Die diens kos R3 per SMS. Daar is ‘n groot aantal mense wat vir SMS’e geregistreer
Dokters wat landelike diens weier gewaarsku
Die Oos-Kaapse departement van gesondheid het ‘n sterkbewoorde waarskuwing aan dokters gerig wat weier om diens te doen by landelike mediese inrigtings. Die dokters weier diens ten spyte van streng beursvoorwaardes wat hulle verplig om dit te doen. Die departement sê dat van die sowat 300 dokters wat op die platteland ontplooi is, het 36
Voedselprysskok wag op verbuikers
Suid-Afrika se verbruikers kan tot 50 persent meer vir mieliemeel, vleis en pluimveeprodukte betaal met mieliepryse wat in die nuwe jaar die hoogte ingeskiet het as gevolg van lae voorraad, ‘n swakker rand en die olieprysstyging, het ontleders gesê. Die jongste data toon dat die land se beskikbare witmielievoorraad 23 dae van die vraag kon
Polisie-moordlys is ‘warm lug’
Die minister van polisie, Nathi Mthethwa het ‘n beroep op die voormalige polisiehoof , Bheki Cele gedoen om die “warm lug” rondom die beweerde moordlys te verduidelik waar senior offisiere geteiken word. “Hy moet verduidelik waar hy hierdie dinge kry en rondgaan en dinge oor lyste sê ,” het hy gesê. Mthethwa het gister in
Arm provinsies behaal beste matriekslaagsyfer
Die lang wedywering tussen Gauteng en die Wes-Kaap om die hoogste slaagsyfer is deur die Vrystaat getroef, gevolg deur Noordwes. Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga het gister aangekondig dat die algehele slaagsyfer het gestyg tot 78,2 %, van 73,9 % in 2012. President Jacob Zuma het gesê die verbeterde slaagsyfer beteken die klas
