Malawiër met R19 miljoen se heroïen gevang voor

smuggle‘n Vyf-en-veertig-jarige Malawiër sal na verwagting vandag in die Musina se landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy met harde dwelms gevang is.

Hy is vasgetrek vir die beweerde smokkel van heroïentablette ter waarde van R19 miljoen in hegtenis geneem.

Makunkha Manda is by die Beitbrug-grenspos in Musina op die 20ste Desember in hegtenis geneem.

Meer as 1,981 kilogram tablette is in die bus gevind wat deur hom van Malawi af na Suid-Afrika bestuur is. – RSG

One thought on “Malawiër met R19 miljoen se heroïen gevang voor”

Maak 'n opvolg-bydrae