Winnie sonder ‘n sent

Nelson Mandela se tweede vrou, Winnie Madikizela-Mandela het nie ‘n sent ontvang van die voormalige staatshoof nie. Madikizela-Mandela en Mandela is geskei in 1996 na ‘n huwelik van 38 jaar. Madikizela-Mandela het na bewering R20 miljoen, die helfte van Mandela se bates, geëis met die egskeiding, maar haar eis was onsuksesvol. Die anti-apartheidsveteraan is heeltemal oorgesien

Lees verder: Winnie sonder ‘n sent

Mampie wou nie by DA aansluit nie

Dr. Mamphela Aletta Ramphele het Maandag gesê die samewerking tussen die Demokratiese Alliansie (DA) en Agang SA het weens partypolitiek gesneuwel. Sy het ook gesê die ineenstorting van die koalisie tussen die twee partye is hul albei se fout. Ramphele kan volgens die DA se grondwet nie staan as die presidensiële kandidaat tensy sy ‘n

Lees verder: Mampie wou nie by DA aansluit nie

Trevor Manuel sê mense moet nie soos hy geld uit politiek maak nie

Trevor Manuel, minister in die presidensie, het Maandag gesê Suid-Afrikaners moet nie soos hy geld uit politiek probeer maak nie. Hy het gesê om sy voorbeeld te volg is nie die oplossing nie. “Moenie na my kyk en sê dat omdat ek my geld uit politiek maak, is ek die oplossing nie. Ek is nie die

Lees verder: Trevor Manuel sê mense moet nie soos hy geld uit politiek maak nie

Mandela se testament gelees

Nelson Mandela se testament van 40 bladsye wat Maandag gelees is, het belangstelling gaande gehad omdat daar reeds ‘n uitgebreide familietwis oor sy erflating woed. Dit is Maandag onthul dat Mandela en Graca Machel, die weduwee van die afgestorwe Mosambiekse rewolusionêre leier, glo binne gemeenskap van goedere getroud was. Machel is daarom geregtig op die

Lees verder: Mandela se testament gelees

Zille se koalisie-kaartehuis stort in duie

Die DA en Agang se openbare gesoenery het toe niks vermag nie. Dr. Mamphela Ramphele en Helen Zille se baie kortstondige politieke bondgenootskap het binne net enkele dae in ‘n openbare vyandskap geëindig. Dit volg na ’n ultimatum wat Zille aan Ramphele gestel het om deel te neem aan ‘n optog na Luthuli-huis teen die ANC. Ramphele

Lees verder: Zille se koalisie-kaartehuis stort in duie

Rampie toe net ‘n DAGGAdampie

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die afgelope paar dae was ‘n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe ‘n linksliberale naïeweling sleg sesde kom nie, en Rooi Helen se val was gróót. Dit is slegs enkele dae gelede dat

Lees verder: Rampie toe net ‘n DAGGAdampie

Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans

deur Leon Lemmer In sy eerste rede as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in 2012 het Wannie Carstens (Praag 17 Nov) getoon hy is ‘n mens van die oomblik deur na uitdagings te verwys en die laertrekmentaliteit af te keur. Hy het genoem dat die Akademie die gehalte van Afrikaans wil

Lees verder: Gerda Odendaal oor die herstandaardisering van Afrikaans

Die akademiese skollie Pierre de Vos

deur Dan Roodt @danroodt volgen Hou van Dan Roodt se Facebookblad Daar is seker min mense wat so goed vir die Afrikaanse term “suurstofdief” kwalifiseer soos die pseudo-regsgeleerde Pierre de Vos van die Universiteit van Kaapstad. De Vos dra niks tot die samelewing by behalwe halfgebakte interpretasies van die Suid-Afrikaanse grondwet met ‘n onderliggende toon

Lees verder: Die akademiese skollie Pierre de Vos

Oproer tref Limpopo en Gauteng

Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega sal na verwagting besoek aflê in Ha-Kutama, net buite Makhado in Limpopo, nadat oproer en geweld in die gebied uitgebreek het. Gemeenskapslede het vier huise, twee voertuie en twee polisiemotors tydens die oproerogheid in ligte laaie gelaat. Die ontstoke inwoners eis dat nege mense in hegtenis geneem word vir die

Lees verder: Oproer tref Limpopo en Gauteng