Grondeise weer oopgestel

Die parlementêre plattelandse ontwikkeling en grondhervormingskomitee het die Wysigingwetsontwerp oor die restitusie van grondregte bekragtig. Die wysigingswet is daarop gemik om grondeise te heropen vir diegene wat die 1998 afsnydatum misgeloop het, het RSG berig. Die komitee sê hy het onder meer aanbeveel dat die afsnydatum tot 30 Junie 2019 verleng word en dat eise

Lees verder: Grondeise weer oopgestel

Agt lyke by Doornkop-goudmyn uitgehaal na brand

Agt mynwerkers se lyke, almal slagoffers van ‘n brand, is in Harmony Gold se Doornkop-goudmyn, wes van Johannesburg, uitgehaal. ‘n Brand het vroeër dié week ondergronds uitgebreek. Die departement van minerale hulpbronne het Donderdag gesê een werker word steeds vermis. Die brand het Dinsdag omstreeks 18:00 uitgebreek ná ’n skudding wat ’n elektriese kabel laat kortsluit

Lees verder: Agt lyke by Doornkop-goudmyn uitgehaal na brand

MRK onthuts oor Nigeriese anti-gay wette

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het Woensdag gesê Suid-Afrika moet Nigerië berispe sodat die land wetgewing teen gays kan hersien. Talle oorteders is sedert 18 Januarie in Nigerië in hegtenis geneem ingevolge ‘n nuwe wet wat gay seks verbied. Die nuwe wetgewing verbied ook huwelike tussen paartjies van dieselfde geslag. Die wetgewing maak voorsiening vir ‘n maksimun van 14

Lees verder: MRK onthuts oor Nigeriese anti-gay wette

Creecy, DA, EFF doodstil oor skoolkinders wat aan oproer deelneem

Skoolgaande kinders se betrokkenheid by gewelddadige protes wat tans Gauteng teister, is ’n groot bron van kommer. Dit bemoeilik ook die SAPD se taak om orde te herstel aansienlik. Die Gautengse LUR vir onderwys, Barbara Creecy, is egter doodstil oor die feit dat skoolkinders aan die oproer deelnaam. Protesoptrede in dié gebiede gaan glo oor

Lees verder: Creecy, DA, EFF doodstil oor skoolkinders wat aan oproer deelneem

Honderde mense sluit binne ure by Front Nasionaal aan

Honderde mense het by die nuwe politieke party, Front Nasionaal, aangesluit nadat die party se webwerf gistermiddag laat aanlyn verskyn het. Dít binne slegs enkele ure en sonder dat dit amptelik aangekondig is. Mnr. Hannes Engelbrecht, ‘n joernalis van Potchefstroom en aktivis van Boere-Krisis-Aksie, is onlangs op Dunottar tot leier van die party verkies. Meeste

Lees verder: Honderde mense sluit binne ure by Front Nasionaal aan

Bodem 26: Die karnaval

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 25 en alle vorige episodes. Daar is – was; dit is nou seker nie meer daar nie, nie na die Chaos alles verspoel het nie – ʼn foto van Don van der Merwe in ʼn silwer raam bo die driebeenmuurtafeltjie in die elegante marmerteël- en- persiese-tapyt-ingangsportaal van

Lees verder: Bodem 26: Die karnaval

SAUK-hoës ‘het nie denkvaardighede nie’: verslag

‘n Vaardigheidsoudit deur PricewaterhouseCoopers (PwC) het bevind dat die uitvoerende en senior bestuur van die SAUK “nie oor die minimum- strategiese denkvaardighede besik nie”. Die verslag deur die ouditeursmaatskappy is gister aan die parlement se kommunikasie-oorsigkomitee voorgelê. Daarin word insgelyks bevind dat 56 persent van die uitsaaier se bestuur nie in staat was om “afdoende

Lees verder: SAUK-hoës ‘het nie denkvaardighede nie’: verslag

Studente sweer ouers is dood om lenings te kry

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema ( NSFAS ) het gister aan die Parlement vertel hoe studente wat nie finansiële ondersteuning nodig het nie die skema misbruik en bedrieg. Baie studente ondertekening selfs beëdigde verklarings om te verklaar dat hulle ouers dood is. By die staande komitee oor hulpbronne in die parlement Dinsdag, het NSFAS se

Lees verder: Studente sweer ouers is dood om lenings te kry

Vyf politieke partye gederegistreer deur OVK

Die Onafhanklike Verkiesingskomissie het besluit om vyf politieke partye in die aanloop tot vanjaar se algemene verkiesing te deregistreer. In ‘n verklaring het die woordvoerder van die OVK, Kate Bapela, vandag gesê: “Elke jaar moet ons seker maak dat die partye steeds bestaan en steeds aktief is.” “Dit is ‘n administratiewe funksie wat ons vervul.

Lees verder: Vyf politieke partye gederegistreer deur OVK

Swartes brand kliniek af by Bronkhorstspruit

Swartes van die Bronkhorstspruit-omgewing in Gauteng het geboue, waaronder ook ‘n kliniek aan die brand gesteek. ‘n Polisiewoordvoerder, Johannes Japhta, sê ‘n kliniek, ‘n huis en ‘n saal is in Rethabiseng afgebrand. Hy het bevestig dat die onrus wat verlede week in Zithobeni uitgebreek het, nou na ander gebiede uitgebrei het. Japhta sê twee mense

Lees verder: Swartes brand kliniek af by Bronkhorstspruit