HSM dink landsbestuur is ‘n swart Idols-kompetisie

Die parlementêre sirkus waar die media sowel as lede klaarblyklik meen dit gaan om ‘n klugtige swart Idols-kompetisie eerder as landsbestuur, duur voort. Hoofstroommedia berig oudergewoonte oor verskillende politieke persoonlikhede wat mekaar slegsê asof dit van enige wesentlike belang vir die produktiewe minderheid sou wees. Opposisie-parlementslede het intussen tydens die debat oor die staatsrede hul

Lees verder: HSM dink landsbestuur is ‘n swart Idols-kompetisie

Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle

Die polisie van Kopenhagen het Maandag gesê dat ’n “verdagte” brief ondersoek word wat in die kultuursentrum gevind is waar Saterdag se Moslemterreuraanval die lewe van een mens geëis het. Dit is die tweede soortgelyke aanval in Europa, nadat medewerkers van ‘n Franse satiretydskrif Charlie Hebdo in koele bloede in Parys neergevel is deur Moslemaanvallers.

Lees verder: Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle

Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae

Agri-Noord-Kaap het die vergiftiging van meer as 200 bloukraanvoëls veroordeel. ’n Boer in die Richmond-distrik het vermoedelik sedert 2012 die voëls met “Two Step” of Aldicarb vergiftig. Henning Myburgh het aan OFM-nuus gesê indien dit blyk dat die skuldige party een van Agri-Noord-Kaap se lede is, die nodige stappe na afloop van ’n polisieondersoek gedoen

Lees verder: Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae

Besope regter slaap deur staatsrede

Regter Ruth Bader Ginsburg van die Amerikaanse hooggeregshof het gesê sy het ’n baie goeie rede waarom sy op pres. Barack Obama se staatsrede verlede maand ingedut het: “Ek was nie 100% nugter nie.” Die 81-jarige Ginsburg het op 20 Januarie op die gesamentlike sessie van die Kongres en die Huis van Verteenwoordigers openlik gesit

Lees verder: Besope regter slaap deur staatsrede

Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig!

Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig! Toe ons PRAAG in Februarie 2000 begin het, was die plaaslike tak van ABSA nog Afrikaans met Afrikaners agter die toonbank. Vandag is dit Engels en swart. PRAAG veg steeds kliphard vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur, maar ons help mense ook om hul eie ondernemings

Lees verder: Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig!

Grondkwessie in Swakopmund raak warm

Ontevredenheid onder inwoners­ van informele nedersettings­ op Swakopmund­ in Namibië het Maandag kookpun­t bereik toe sowat 20 plakkershuise­ plek moes maak vir die regering se massabehuisingskema­, het die Republikein berig. Inwoners van die DRC informele­ nedersetting het selfs gedreig om weens gedwonge uitsettings die reg in eie hande te neem. Die probleme in Swakopmund­ hou

Lees verder: Grondkwessie in Swakopmund raak warm

Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland

Besondere koue toestande teister steeds groot dele van Amerika. In die noordoostelike gebiede van die land het Amerikaners deurgeloop onder hul vierde winterstorm die maand. Die kouefront het na dele in die suide uitgebrei, terwyl die middel-Atlantiese-streek ook deurloop onder die bibberweer. Boston en die omliggende New England streek het in Februarie reeds ‘n rekord

Lees verder: Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland

Wesbank-hoofkantoor deur swartes beroof

Die hoofkantoor van Wesbank, ‘n filiaal van Eerste Nasionale Bank wat motorfinansiering verskaf, is gister in Fairland, Johannesburg, beroof. Die teiken was ‘n MTN-winkel binne die enorme gebou net langs die N1-snelweg. Vier verdagtes is aangekeer terwyl drie ander steeds op vrye voet verkeer. Volgens ‘n woordvoerder van die Fairland-polisiestasie, konstabel Michael Kgatla, het die

Lees verder: Wesbank-hoofkantoor deur swartes beroof

Warm weer duur voort

Die Suid-Afrikaanse Weerburo sê warm weerstoestande gaan voortduur in die grootste deel van die sentrale binneland met ‘n hittegolf wat later vandeesweek in die noord-oostelike deel van Noordwes, dele van Gauteng en die westelike deel van Limpopo sal heers. ‘n Weervoorspeller sê egter die warm temperature in die res van Noordwes, die Vrystaat en Noord-Kaap

Lees verder: Warm weer duur voort

AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim

Die Automobiel-Assosiasie het Dinsdag gewaarsku dat die onlangse daling in die brandstofprys van korte duur mag wees. “Internasionale brandstofpryse het met meer as 20 persent geklim sedert die laaste week van Januarie,” het die AA in ‘n verklaring gesê.   “‘n Skerp styging in die rand/dollar-wisselkoers het ook druk op die brandstofprys geplaas, en die

Lees verder: AA waarsku dat brandstofpryse weer kan klim