In ‘n stakingsbrief wat deur vakbonde aan die Universiteit Pretoria vrygestel is, word die vergoedingspakket van die huidige rektor, prof. Cheryl de la Rey, onder wie se leierskap die universiteit finaal verengels word, onthul. Sy ontvang altesaam meer as 3 miljoen rand, waaronder R2,2m aan salaris en R850 000 aan ‘n bonus, plus ander byvoordele.
Lees verder: Tuks-staking: Rektor ontvang meer as R3m per jaar
