DA-leier vra swaarder straf vir Waterkloof-2 in maksimumveiligheidstronk

Die DA-leier mnr. James Selfe, wat bekend is om sy anti-Afrikanergevoelens, het in ‘n verklaring gevra dat die departement van korrektiewe dienste die oorblywende twee jong mans van die Waterkloof-4 swaarder moet straf deur hulle saam met geharde misdadigers in Kokstad C-max of die Mangaung-gevangenis naby Bloemfontein moet opsluit. Selfe is voorsitter van die party

Lees verder: DA-leier vra swaarder straf vir Waterkloof-2 in maksimumveiligheidstronk

Vryheidsfront Plus geweeg en te lig bevind

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Die afgelope week by ’n inligtingsessie van die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Kempton Park loop ek een van die leiers van die Daggaparty raak. Nee, dis nou nie die kortstondige DA-Agang-party nie, maar die regte Daggaparty van Suid-Afrika wat hom vir die

Lees verder: Vryheidsfront Plus geweeg en te lig bevind

Malema spreek 60 000 Rooihemde toe

Die Economic Freedom Fighters (EFF) het tot nog toe die grootste byeenkoms van die huidige verkiesingsveldtog gehou toe hul leier, Julius Malema, ‘n volgepakte Mehlareng-stadion in Tembisa, oos van Johannesburg, toegespreek het. Die geleentheid was die bekendstelling van die EFF se verkiesingsmanifes. ‘n Aantal Moslem-sakemanne het agterna ‘n dinee saam met Malema bygewoon, wat die

Lees verder: Malema spreek 60 000 Rooihemde toe

Die nuwe ‘regses’ in Europa

deur Leon Lemmer Deesdae is dit in die mode om ANC-gesind of swartkruipend of dan ten minste handevat-geöriënteerd te wees. Om regsgesind in die politiek te wees, is taboe, want die ANC en sy meelopers hou nie daarvan nie. Dit is mos die ANC wat ons met die hulp van FW de Klerk se versiende

Lees verder: Die nuwe ‘regses’ in Europa

Afrikaners se Nongqawuses

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. In die jaar 1856, aan die Oosgrens, het ‘n jong Xhosa-vrou, Nongqawuse, water gaan skep langs ‘n rivier. Met haar terugkeer het sy haar oom vertel dat sy ‘n boodskap van haar voorvadergeeste ontvang het. Dié het haar vertel dat die Xhosas hul

Lees verder: Afrikaners se Nongqawuses

Wit ANC-vriend vas vir bedrog

‘n Wit ANC-sakeman, vriend van EFF-leier Julius Malema en evangeliese aartappelboer Angus Buchan, is in hegtenis geneem oor beweerde bedrog van R9 miljoen. In 2011 het Jacques Nell, 47, eertydse voorsitter van die Polokwane-sakekamer saam met Malema en ander ANC hoëlui gaan vakansie hou in Italië. Hy was ook aan Angus Buchan se sy tydens 2011 se

Lees verder: Wit ANC-vriend vas vir bedrog

Skewe-Beeld se agenda

deur Hannes Engelbrecht Beeld, daardie Johannesburgse pamfletjie wat vinniger lesers verloor as ‘n kat na ‘n vlooibad, se agenda ruk nou hande uit. Sedert die liggewig Adriaan Basson oorgeneem het as redakteur is byna elke Afrikanerinstelling ‘n teiken. Uit die binnekringe word reeds gefluister dat die lang messe uit is vir sy arrogansie. Die jongste

Lees verder: Skewe-Beeld se agenda

Honderde kopieë van Anne Frank se dagboek in Tokio geskend

Honderde kopieë van die “Anne Frank se dagboek” en verwante boeke oor haar is gevandaliseer in biblioteke in Tokio. Biblioteek-amptenare het die polisie in kennis gestel dat minstens 265 kopieë by 31 biblioteke se bladsye uitgeskeur is. Die voorval het Amerikaanse Joodse menseregtegroep, die Simon Wiesenthal-sentrum, genoop om ‘n beroep te doen dat ondersoek na die

Lees verder: Honderde kopieë van Anne Frank se dagboek in Tokio geskend

Eskom roep noodtoestand uit

Suid-Afrika se elektrisiteitsvoorsiening is op ‘n mespunt weens swak beplanning en gebrekkige onderhoud. Donderdag is ‘n noodtoestand uitgeroep toe vier opwekkingseenhede van Eskom uitgeskop het. Die kragvoorsiener het Donderdag aangekondig dat hulle ‘n beroep op groot verbruikers – maatskappye en industrieë – gedoen het om hul verbruik met ‘n minimum van 10% in te kort in

Lees verder: Eskom roep noodtoestand uit