‘n Selfmoordbomaanvaller in Nigerië wat ‘n tweede ontploffing wou veroorsaak, is deur ‘n skare doodgeslaan. Minstens 17 mense is dood toe ‘n selfmoordbomaanvaller by ‘n bushalte in die noordooste van Nigerië se Borno-staat toegeslaan het. Volgens militêre bronne het ‘n tweede selfmoordaanvaller probeer om sy toestel by dieselfde bushalte te laat ontplof. ‘n Skare mense
Groot moondhede het klein lande met terreurwaarskuwings oorlaai
Suid-Afrikaanse owerhede het glo ‘n terreuraanval in die land afgeweer in 2010 volgens intelligensieverslae wat deur die internasionale nuusagentskap Al Jazeera uitgelek is. Volgens Sapa is die inligting glo vervat in twee voorleggings deur die Staatsveiligheidsagentskap (SSA). Wat ook duidelik na vore kom uit die spioenasielek is ‘n georkestreerde poging deur sommige groot moondhede om
Lees verder: Groot moondhede het klein lande met terreurwaarskuwings oorlaai
Buitelander lewendig verbrand deur gepeupel
In die jongste voorval van vreemdelinghaat is ‘n buitelander lewendig aan die brand gesteek deur ‘n verwoede gepeupel in Soweto. In nog ‘n voorval is twee mense in hegtenis geneem vir diefstal van goedere uit ‘n buitelandse winkel in Thembelihle, Lenasia. Altesaam 180 mense is reeds verlede maand vasgetrek vir ivm plundery en geweld. Die
Somaliërs moet winkels op Kaapse Vlakte sluit
Somaliese winkels in die Marikana-lokasie in Philippi op die Kaapse Vlakte moes Woensdagaand inderhaas sluit weens geweld teen buitelanders. Een persoon is dood, een gewond en verskeie winkels is Dinsdag in die gebied geplunder. Gemeenskapsleiers het intussen vergader om vrese te probeer weerlê van plundery in die gebied. Die Seskhona beweging het aangedui dat hulle
Boer morsdood geskiet in plaashuis
‘n Boer van Natal is Dinsdagaand op sy plaas, Mashonisa, in KwaZulu-Natal doodgeskiet in die jongste plaasmoord. Terrence “Terry” Rizzato, ʼn 62-jarige boer van Hluhluwe is in die bors geskiet deur swart aanvallers. ‘n Polisiewoordvoerder, het sê werkers is Woensdag met vuurwapens aangehou en van hul selfone beroof. Die aanvallers het daarna die slagoffer se
Nuwe rasse-teikens vir rugby deur unies verwelkom
Die teiken wat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie in sy nuwe strategiese transformasieplan bekend gestel het, sal beteken dat alle rugbyspanne teen 2019 50% swart spelers op die veld moet stoot. Die swart helfte van die span moet 60 persent etniese swart spelers bevat, en nie bruines nie. Die kwotastelsel deur SARU (SA Rugbyraad) word deur die
Lees verder: Nuwe rasse-teikens vir rugby deur unies verwelkom
Vyf verdagtes met onwettige vuurwapen vasgetrek
Die Vrystaatse polisie het vyf verdagtes tussen Kroonstad en Welkom met ‘n onwettige vuurwapen en ammunisie in hegtenis geneem. Die vuurwapen is opgespoor nadat die polisie ‘n voertuig voorgekeer en deursoek het, het RSG berig. Hulle het ‘n vuurwapen, ‘n magasyn en ses rondtes ammunisie gevind. Die polisie het ook op ses selfone beslag gelê.
Lees verder: Vyf verdagtes met onwettige vuurwapen vasgetrek
Minister sê SA se soewereiniteit onaangetas na spioenasiedebakel
Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die land se onafhanklikheid en soewereiniteit behoue gebly het. In ‘n skokonthulling wat deur die nuusagentskap Al Jazeera gelek is, het Suid-Afrika se intelligensiediens hul agterdog met Israel se betrokkenheid in Afrika te kenne gegee en hul samewerking beperk. Volgens die verslag probeer
Lees verder: Minister sê SA se soewereiniteit onaangetas na spioenasiedebakel
Griekeland kry nog 4 maande
Ministers van finansies van die Euro-sone het Dinsdag hul steun toegesê aan nuwe hervormings wat deur Griekeland voorgestel is in ruil vir ’n vier maande verlenging van die finansiële reddingsboei wat die land tydelik aan die gang sal hou. Sowel die internasionale monetêre fonds (IMF) as die Europese Sentrale Bank (ESB), het egter hul bedenkinge
Begroting teiken wit belastingkoeie
Die regering het in sy begrotingsrede die bekommernisse van die gewone belastingbetaler herbevestig. Staatskuld wat in 2017 tot ‘n enorme R2,3 triljoen gaan styg, was een daarvan. Reeds R153 miljard word begroot net om die rente op staatskuld vir 2015 te dek. Die grootte van hierdie bedrag is nie onbenullig nie, veral in die lig
