praag.co.za

Griekeland kry nog 4 maande

Written by

in

,

Ministers van finansies van die Euro-­sone het Dinsdag hul steun toegesê­ aan nuwe hervormings wat deur Griekeland­ voorgestel is in ruil vir ’n vier maande verlenging van die finansiële­ reddingsboei wat die land tydelik­ aan die gang sal hou.

Sowel die internasionale monetêre fonds (IMF) as die Europese­ Sentrale Bank (ESB), het egter hul bedenkinge oor die plan uitgespreek.

Verskeie Europese parlemente insluitende­ dié van Duitsland, moet nog die verlening van die bystand goedkeur.

Griekeland, ‘n lid van NAVO, dreig om uit die EU te stap indien hulle eise nie gehoor word nie.

Comments

2 responses to “Griekeland kry nog 4 maande”

  1. Malaka Beer Avatar
    Malaka Beer

    Soros het Griekeland gekoop…….

  2. ss Avatar
    ss

    Griekeland sal dit in elkgeval nie maak nie,mors van tyd en geld. Miskien moet hulle by die nuwe Griek F.W. bietjie raad kry!

Leave a Reply