Suid-Afrika het Israel se ambassadeur na die departement van Internasionale Betrekkinge ontbied om sy land se aanvalle op die Gasastrook te verklaar. Dié aanvalle is ‘n growwe skending van die internasionale reg. Die jongste diplomatieke wrywing kom nadat sowat 200 Palestyne, waaronder meestal burgerlikes en kinders, reeds in lugaanvalle deur die Israelse weermag gedood is.
Lees verder: SA roep Israelse ambassadeur in na aanvalle op Gasa
