Suid-Afrika het Israel se ambassadeur na die departement van Internasionale Betrekkinge ontbied om sy land se aanvalle op die Gasastrook te verklaar.
Dié aanvalle is ‘n growwe skending van die internasionale reg.
Die jongste diplomatieke wrywing kom nadat sowat 200 Palestyne, waaronder meestal burgerlikes en kinders, reeds in lugaanvalle deur die Israelse weermag gedood is.
Israel probeer voorgee dat die Palestyne “oorlogsmisdade” pleeg in weerwil van die feit dat daar geen Israeli-slagoffers is nie.
Die minister van Internasionale Betrekkinge, Maite Nkoana Mashabane het by die BRICS-beraad in Brasilië gesê dat Ambassadeur Arthur Lenk ingeroep sal word.
Israel sê die doel van die lugaanvalle is om ‘n einde te bring aan Hamas se vuurpylaanvalle uit Gasa.
President Jacob Zuma het by die BRICS-beraad gesê Suid-Afrika is bekommerd oor die jongste geweld en lewensverlies in Palestina en Israel.
Volgens Zuma moet BRICS-lande ‘n dringende inisiatief steun om die twee lande terug te bring na vreedsame onderhandelinge met die doel om ‘n tweestaat-oplossing te verkry.
Israel het sy lugaanvalle op Gasa vir ‘n negende dag voortgesit.
Die Israelse weermag het ‘n waarskuwing uitgereik aan inwoners in die ooste en noorde van Gasa, en hulle aangeraai om hul huise te verlaat.
Met vorige waarskuwings is die Palestyne slegs enkele sekondes gegun om hul huise te verlaat.
Israel het Dinsdag sy lugaanvalle hervat nadat internasionale pogings om ‘n skietstilstand te bereik, skipbreuk gely het.

Hoekom druk SA nie eerder hulle neuse in hulle eie sake in nie.Kyk hoe verarm die ANC Terroriste die witmense en kyk hoe moor hulle die plaas boere uit.Daar is van 1994 af tot nou in 2014 al amper 150 Duisend wit mense uit gemoor. Kyk hoe gaan SA ager uit amper geen meer water of krag nie Sorteer eers julle gemors uit dan praat julle idioote van n ander lande. Se eerder ons witmense moet die hulp van Amerika,Britanje of Gemany in roep om ons wittes tekom help
Andre – Kort saaklik en sekuur gestel.
Nee asseblief nie Amerika en Brittanje nie. Hulle is klaar hier. Hulle plan is om van SA die nuwe Sirië, Libië, Irak of die Oekraiene te maak.
The ANC terrs work for the US and Britain, Wallstreet and the City. They are totally anti-white! Have you been hibernating?
Dis nie meer “Germany” nie, dis nou “Deutschland”
En Deutschland uber alles!
zuma, kyk bietjie wat aangaan in jou eien land. Wat van al ons onskuldige blankes wat soo dood gemaak word, en hier is nog nie eers oorlog nie.
hy kan nie aids is besig om sy sig aan te tas
Nee hier is n oorlog. n STILLE oorlog. Niemand kom dit agter nie. Verlede week was daar baie interressante kommentaar op Praag betreffende juis dit. Sou ons gaan en die syfers mooi gaan optel en bymekaar sit wat oor die afgelope 20 hier gebeur het sal dit duidelik word.
DAAR WORD N STILLE ORLOG GEVOER UITGEREK OOR N TYDPERK. bietjie vir bietjie.
Gaan hulle vir Juilus Malemma en sy Ashjiki rampokkers ook oproep?
Bietjie niksseggende vermaak en oëverblindery om voor te gee hulle gee om oor Mandela se ou vriende.
Vir elke EEN bom wat Israel gooi, gooi die onwettige Palestyne 100 en die wêreld swyg in duisend tale daaroor. Miskien gaan dit oor wie tref en wie tref nie – ten spyte van die aanhoudende gebom, is hul trefkrag feitlik nul terwyl die teendeel waar is van Israeli kant af
As die twee faksies mekaar uitroei, kan dit net voordelig wees vir wereldvrede. Die een is net so skuldig soos die ander een.
Kla oor Israel terwysl blankes in ons land op hope vermoor word. Al hou ek nie van die jode nie, het hulle die reg om hulleself te verdedig. Ons word nie eers daardie voorreg gegun nie.