Dit was toe nie “bly” nie – die woordmerk vir die Woordfees 2016 – maar “hartseer” en “weghardloop”. Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, en Max Price, rektor van die Universiteit van Kaapstad, moes Donderdagaand op die vlug slaan nadat swart oproermakers hul optrede ontwrig het. Die twee het ontdek dat hul
Dosent woedend dat geweldpleger hertoegelaat is
Die hoof van die Departement Geologie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê hy sal bedank indien ‘n student, wat deelgeneem het aan die afgelope gewelddadige kampusoproer, toegelaat word om te registreer. Frederick Roelofse het na bewering aan ‘n swart derdejaar geologie-student, Tebogo Ntshaling gesê hy sal nie toelaat dat hy registreer nie, en
Lees verder: Dosent woedend dat geweldpleger hertoegelaat is
Nigerië, Switserland kom ooreen oor ouddiktator se geld
Nigerië en Switserland het ’n ooreenkoms onderteken wat die weg baan vir die ontvangs van meer as $300 miljoen wat van die familie van Nigerië se voormalige militêre heerser, Sani Abacha, gekonfiskeer is, het Nigerië se visepresident aangekondig. Transparency International, ’n korrupsie-waghond, het Abacha daarvan beskuldig dat hy tydens die vyf jaar wat hy aan
Lees verder: Nigerië, Switserland kom ooreen oor ouddiktator se geld
RSG: Swart bevoorregtes gee witheid die skuld vir alles wat verkeerd is
RSG, wat uitsaai vanaf die Woordfees in Stellenbosch, het hul luisteraars met menings oor “wit bevoorregting” oor die kop geboender. Die tema is besonder vreemd aangesien die raswette van die ANC wittes uitsluit van die ekonomie. Die term “swart bevoorregting” is dus eerder ‘n weerspieëling van die werklikheid in Suid-Afrika. ‘n “Gedig” deur ‘n “wit
Lees verder: RSG: Swart bevoorregtes gee witheid die skuld vir alles wat verkeerd is
Vierde UK-student verkrag
‘n Vierde student van die Universiteit van Kaapstad is Dinsdagaand naby die Rhodes-gedenkteken verkrag. Sedert Desember word studente daar voorgelê en seksueel aangerand, het Gerda Kruger, UK-woordvoerder, Donderdag laat blyk. Hulle bied intussen glo berading aan sulke slagoffers. Dinsdag se aanval is moontlik deur dieselfde verdagte as die vorige verkragtings gepleeg, sê Kruger. Die student
ANC-binnegevegte raak warm
Die polisie monitor die situasie by die KwaSithebe Nywerheidspark op Mandeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus waar ‘n agtste fabriek gisteraand aan die brand gesteek is, het RSG berig. Die polisie het ook hulle hande vol gehad toe onbekende mense probeer het om sakeondernemings naby die eMakhempini-sportveld aan die brand te steek. Die skade by die
Janusz Walus vrygelaat
Janusz Walus sal op parool vrygelaat word. Sy prokureur, Roelof du Plessis, het Donderdagoggend die Poolse immigrant se vrylating bevestig. Walus het die leier van die Kommuniste, Hani in sy oprit in Boksburg in April 1993 doodgeskiet. Die SAKP was teenwoordig en woordvoerder Alex Mashilo sê hulle is teleurgesteld, maar nie verbaas nie. Terwyl die
MTN kry die skuld vir Boko Haram-sterftes
President Jacob Zuma sê die regering sal nie probeer om die geskil tussen die selfoonmaatskappy MTN en die Nigeriese regering in die guns van die Suid-Afrikaners te besleg nie. Zuma sê dit is ‘n kwessie tussen MTN en Nigerië en hulle sal wag tot die twee partye die kwessie afgehandel het. Die Nigeriese president, Muhammadu
Twee renosters in Noordwes doodgeskiet
Twee renosters is in die Mafikeng Private Natuurreservaat in Noordwes deur stropers doodgeskiet. Die bestuurder van die reservaat, Louis Coetzee, sê die renosters is Woensdagoggend gekry. Albei koeie se horings is ook verwyder. Coetzee sê ‘n .375-geweer is gebruik. Hy sê vier renosters is sedert die begin van die jaar in die Mafikeng-reservaat vir hul
Al- Sjabaab weer glo aanval af
Volgens die Islamitiese groep Al-Sjabaab, het hulle ‘n aanval op een van hul basisse in die suide van Somalië afgeweer. Buitelandse kommando’s het glo met twee helikopters ingevlieg en die aanval geloods. Een Al-Sjabaab-militant is in die aanval dood. Sjeik Abdiasis Abu Musab, Al-Sjabaab se woordvoerder vir militêre operasies, het nie die nasionaliteit van die
