In sy rubriek Ras en taal volgens prof, Jansen gee Dan Roodt sy indrukke van die Afrikaanse Taalberaad van 2005 op Stellenbosch. Dan haal hy prof Jansen se berugte stelling van vroër hierdie maand aan: “…luister na kak oor kultuurverskille nie.” Hy gee ons ook ‘n beeld van die stortvloed van Afrikanerhaat wat uit arrogante
Leeus het gister geskarrel teen Cheetahs
As 'n mens kort ná 'n Drienasieswedstryd moet sit en kyk hoe Curriebeker spelers die eierbal soos 'n afkop hoender gebukkend met bakhande rondjaag, wil jy eerder op jou Gin-en-Tonic fokus. En as jou oulike vroutjie dan nog in haar bikini buite lê en tên, is die laaste ding wat jy voor lus is 'n C-klaswedstryd tussen twee sukkelende spanne.

Die Springbokke se neerlaag voor die glorie, en hoekom hulle die Drie Nasies-trofee sal wen
'n Britse sportskrywer het een keer rakende 'n Roger Federer/Andy Roddick Grand Slam-eindstryd opgemerk dat Roddick die beste tennis van sy lewe gespeel het en Federer die vrotste van sý loopbaan en vir drie stelle was daar niks tussen hulle te kies nie. Net so was daar gister, op Brisbane, vir sestig minute weinig verskil tussen die Australiërs en die Springbokke – en dít terwyl die Wallabies die beste rugby van hulle seisoen gespeel het en die Suid-Afrikaners hulle vrotste.

Kom ons ondersteun Kanadese besluit
Die ANC-regering het beswaar aangeteken teen die verlening van vlugtelingstatus aan 'n witman van S.A. en 'n Kanadese Federale hof hersien nou glo die beslissing.
Die ANC-regering het beswaar aangeteken teen die verlening van vlugtelingstatus aan 'n witman van S.A. en 'n Kanadese Federale hof hersien nou glo die beslissing.
Hulp aan Brandon Huntley
Na my mening bied dit die ideale geleentheid vir blanke Suid-Afrikaners om die situasie van plaasmoorde, regstellende aksie, die feit dat die ANC liedere sing soos "Kill the farmer kill the Boer" en bring my masjiengeweer en dies meer onder die aandag van die wêreld gebring word.

Zille s? US moet Afrikaans bly
Die Universiteit van Stellenbosch voorsien in die behoefte van die mense van die Wes-Kaap waar die meeste inwoners Afrikaanssprekend is,” sê Helen Zille, DA-leier en Wes-Kaapse premier. Sy het Dinsdag by ’n nuuskonferensie saam met dr. Wilmot James, die DA se skaduminister van hoër onderwys, die party se beleidsdokument oor hoër onderwys en opleiding bekend
Grondhervorming ‘n mislukking s? regering
Die Suid-Afrikaanse regering het duisende plase bekom sodat meer swartes kan plase hê, maar meer as die helfte van die plase het reeds misluk of is besig om te misluk volgens Minister Gugile Nkwinti in die parlement op 1 September.

Onbevoegdheid die teelaarde van rassisme
Radio RSG se oggendprogram PRAAT SAAM, onder die leiding van Freek Robinson, het op 3 September 2009, ‘n twee-uur lange program oor die tema van rassisme uitgesaai. Vir eers die samestelling van die paneel. Dit is uit die bespreking duidelik dat die paneel met die ideologiese oogmerke sodanig saamgestel is, naamlik om ‘n lyn van
Angola verwelkom SA se energiebetrokkenheid
Angola sal Suid-Afrika se privaatsektor se betrokkenheid in sy wankelende elektrisiteitsvoorsieningsnetwerk verwelkom, het die Angolese minister van energie Vieira Lopes Donderdag gesê. Sy het in Kaapstad gepraat nadat sy haar Suid-Afrikaanse eweknie Dipuo Peters ontmoet het om 'n energie-ooreenkoms tussen die twee lande te finaliseer. Lopes het gesê Angola, wat nie lank gelede nie nog
Kanada gaan asielbesluit teenstaan
Kanada se federale regering het Donderdag aangedui dat hulle die uitspraak van die Kanadese Immigrasieraad gaan betwis wat asiel aan 'n wit Suid-Afrikaner toegestaan het op grond van rassevervolging deur swartes. Danielle Norris, woordvoerder vir die departement van burgerskap en immigrasie, sê regskenners is besig om die uitspraak te bestudeer en sal die uitspraak teenstaan