Die moord op die jong, wit meisie van die Hoërskool Sand du Plessis in haar slaapkamer op ‘n hoewe by Bloemfontein was glo besonder wreed, het die hof gehoor. ‘n Swartman het voor regter Johann Daffue erken dat hy verantwoordelik is vir die moord op en verkragting van ‘n wit meisie op 7 April vanjaar.
Lees verder: Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde
