Elsevier over Zuid-Afrika: ‘Anti-blanke en -Joodse sentimenten onder zwarte studenten’

Die groot Nederlandse nuustydksrif, Elsevier, het so pas oor die toenemende anti-Joodse en anti-blanke gevoelens onder swart Suid-Afrikaanse studente berig. Sowel die uitspraak deur Mcebo Dlamini van Wits dat hy “Hitler bewonder” as die Rhodes-standbeelddebakel op die Kaapstadse kampus word hierby betrek. Hier volg die artikel, tesame met die skakel na die oorspronklike heel onder aan

Lees verder: Elsevier over Zuid-Afrika: ‘Anti-blanke en -Joodse sentimenten onder zwarte studenten’

Regtegroep vaar uit teen Operasie Fiela

President Jacob Zuma het die regering se Operasie Fiela verdedig. Die operasie is daarop gemik om seker te maak dat immigrante die nodige dokumente het en wettig in die land is. Die veldtog is deel van die regering se planne om misdaad te bekamp. Stephen Faulkner van die People’s Coalition Against Xenophobia, het gesê die

Lees verder: Regtegroep vaar uit teen Operasie Fiela

Beurtkrag vir die volgende drie jaar met SA

Beurtkrag gaan vir die volgende drie jaar ‘n werklikheid in Suid-Afrika wees, het die minister van Openbare Ondernemings gewaarsku. Lynne Brown het vroeër gesê Suid-Afrikaners sal moet saamleef met voortdurende kragonderbrekings. Volgens die minister sal instandhouding by Eenheid Een van Koeberg teen die einde van die maand voltooi wees. Die kernaanleg in die Kaapse Skiereiland

Lees verder: Beurtkrag vir die volgende drie jaar met SA

Burundi se president keer terug

Die president van Burundi, Pierre Nkurunziza het na die hoofstad, Bujumbura teruggekeer, het RSG berig. Nkurunziza was in Tanzanië toe ‘n weermaggeneraal aangekondig het dat hy hom in ‘n staatsgreep ontsetel het. Die president het die weermag, polisie en die landsburgers gelukgewens omdat hulle die staatsgreep teengestaan het. Soldate aan beide kante het vroeër op

Lees verder: Burundi se president keer terug

Khoisan kla oor grondhervorming

Die regering se grondhervormingsbeleid is ‘n ernstige brandpunt in die onderhandelinge tussen die regering en die Khoisan-gemeenskap. Dié gesprekke vorm deel van ‘n proses wat ten doel het om die Khoisan-gemeenskap as inheemse volk te erken en in te lyf by die Huis van Tradisionele Leiers. Lid van die Nasionale Khoisan-raad, Stanley Petersen, sê die

Lees verder: Khoisan kla oor grondhervorming

NVG ingeroep na traangasaanval by skool

Die Hoërskool Pescodia in Kimberley in die Noord-Kaap is van voorneme om die onderwysdepartement se voorgeskrewe dissiplinêre prosedure te volg om op te tree teen twee leerlinge wat Woensdag ‘n onderwyseres met traangas in ‘n klaskamer aangeval het. Amanda Loots het haar bewussyn verloor na die aanval. Adjunkhoof, Hendrik Phillies, sê hoewel die skool sy

Lees verder: NVG ingeroep na traangasaanval by skool

Gay huwelike: Anti-Westerse verskynsel wat geen gemeenskap dien

‘n Onderwerp waarvan die meeste van ons hier seker nie eers wil hoor nie, is dié van “huwelike” tussen persone van dieselfde geslag, oftewel homoseksuele wat in die eg verbind word. Tog mag daar diegene wees wat dit interessant sal vind om ‘n paar gedagtes te wissel oor die oorsprong en aard van die huwelik,

Lees verder: Gay huwelike: Anti-Westerse verskynsel wat geen gemeenskap dien

Gauteng-onderwysdepartement gaan 124 Afrikaanse skole verengels

Die Gautengse departement van onderwys het vandag ‘n verklaring uitgereik waarin hy dit onomwonde stel dat enkelmedium-Afrikaanse onderwys summier beëindig word. In die plek daarvan sal skole voortaan parallelmedium Afrikaans en Engels wees met die verwagting dat daar stelselmatig na Engels oorgeskakel sal word. Volgens beskikbare navorsing neem dit ongeveer vyf jaar vir ‘n Afrikaanse

Lees verder: Gauteng-onderwysdepartement gaan 124 Afrikaanse skole verengels

Oproeriges brand skole, beskadig 50 voertuie

Spanning in Alberton het daartoe gelei dat die Ekurhuleni Metropolisie op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas is. ‘n Metropolisiewoordvoerder, Wilfred Kgasago, sê dit is nog nie duidelik waaroor die oproer handel nie, maar hy sê staatsgeboue word geteiken. Gewelddadige oproer in die Albertongebied het Dinsdag tot brandstigting gelei. Amptenare sê oproeriges het in die nag die

Lees verder: Oproeriges brand skole, beskadig 50 voertuie

Hoërskool leer tieners oor ouerskap

Riverside College in Kaapstad stel nie soveel daarin belang om leerlinge aan Wiskunde of Wetenskap bloot te stel nie. Die skool meen leerlinge moet meer te wete kom oor ouerskap op ‘n jong ouderdom. Die skool het tegnologie vir tien dae lank ingespan waartydens die leerlinge geleer is oor die verantwoordelikhede van ouerskap. Die hoërskool

Lees verder: Hoërskool leer tieners oor ouerskap