Die Suider-Afrikaanse Litigasiesentrum het om ‘n dringende hofbevel aansoek gedoen om Soedan se president Omar al-Bashir in hegtenis te laat neem. Die Internasionale Strafhof het ‘n lasbrief vir Bashir se inhegtenisname uitgereik. Bashir word as ‘n Chinese oliebondgenoot beskou en die kwessie is ook ‘n toets vir die Internasionale Strafhof se geloofwaardigheid. Die ANC het
Lees verder: Al-Bashir-lasbrief toets vir Internasionale Strafhof
