Drankreus onttrek wyne met glasstukkies

Die drankreus, Distell, is besig om 45 wyne wat van Augustus verlede jaar by sy Bergkelder-aanleg gebotteleer is, weens die gevaar van glasstukkies aan die Suid-Afrikaanse mark te onttrek.

Van sy wyn in sewe ander lande, waaronder twee van Suid-Afrika se belangrike wynmarkte, Brittanje en Swede, word ook onttrek.

Agente in Japan het Distell in kennis gestel dat glasstukkies tydens ’n gehaltetoets in van die wyn gekry is.

4 thoughts on “Drankreus onttrek wyne met glasstukkies”

    1. Bemark Distell nie dalk Klippies nie? Dan drink die manne van nou af nie meer Klippies nie maar Stukkies of Skerfies. Gesondheid! En Neels van Jaarsveld, die akteur wat Klippies in daai advertensie waar hy so by swart vrinne uithang bemark sê dan nie meer Eishh nie maar Eina.

Maak 'n opvolg-bydrae