Die polisie in Limpopo sê hulle het geen ander keuse gehad nie as om hulself te verdedig teen die oproerige inwoners in Rhelela buite Tzaneen. Hangwani Mulaudzi , polisiewoordvoerder, het het gereageer op die dood van twee lede van die gemeenskap wat omgekom het na skote buite ‘n satellietpolisiestasie in die gebied Dinsdagnag weerklink het.
Lees verder: Polisie skiet glo nog twee oproermakers in Limpopo
