deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die mensdom is nou maar eenmaal lief vir sy standbeelde. Die volk Israel het vir Moses ernstig beswaard gehad toe hulle ‘n standbeeld van ‘n goue kalf gemaak het, toe Moses vir veertig dae op die berg Sinaï verdwyn het. Die volk en die
Inisiasieskole eis byna 30
In die jongste omstredenheid rondom inisiasieskole het dit aan die lig gekom dat sewe jong mans in die Oos-Kaap geslaan en met ‘n warm ysterstaaf gebrand is. Hulle is gered en na die St Patrick’s hospitaal in Bizana geneem. Minstens 29 jong mans is reeds tydens dié somer by inisasieskole in die Oos-Kaap dood. Die
Meer as 1000 plakkershutte in brand verwoes
Sowat 1400 plakkers is dakloos gelaat in die brand in die Valhallaparkplakkerskamp in Tygerberg in die Kaap. ‘n Woordvoerder van die Kaapstadse rampbestuur, Wilfred Solomons-Johannes, het gesê 350 van die sowat 600 plakkershutte is in puin gelê. Ses mense moes weens rookinaseming behandel word. Solomons-Johannes sê die plaaslike gemeenskapsaal is ingerig om dakloses te huisves.
Africom maak reg vir Suid-Soedan
Die bevelvoerder van die Amerikaanse Africa Command sal magte in Oos-Afrika herposisioneer in ‘n poging om maksimum buigsaamheid te verseker om te kan reageer op die State Department se versoek, het ‘n Pentagon-woordvoerder kol. Steve Warren aan verslaggewers gesê. Warren ook aan verslaggewers gesê dat drie van die vier Amerikaanse personeel wat gewond is op 21
Flip Buys en Beeld span nou saam om ‘rassis’-teerkwas te swaai
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Een van die absurdste ideologiese verskynsels is Afrikanerliberalisme. Terwyl die klassieke liberalisme van die negentiende eeu darem die bestaan van meer as een waarheid, meningsverskil en spraakvryheid erken het, is die Afrikanerliberalis meer soos ‘n fundamentalis. Vir hom is daar maar
Lees verder: Flip Buys en Beeld span nou saam om ‘rassis’-teerkwas te swaai
‘n Kultuuroorlog breek uit in VSA
Dinge tussen die Republikeine en Demokrate wat ras betref lyk al sedert die inhuldiging van die VSA se eerste swart president nie te waffers nie. Daar heers ‘n ongemaklikheid en ‘n gemor oor gesondheidswetgewing, die skuldplafon en ‘n anti-wit klimaat wat posgevat het. Republikeine sal aanstons weens immigrasie nie meer ‘n pro-wit-beleid openlik kan voer
Suid-Soedan: President en visespresident haaks
Honderde mense is dood in gevegte tussen Dinka-lojaliste van die president Salva Kiir en Noër-ondersteuners van die voormalige visepresident Riek Machar, wat afgedank is in Julie en beskuldig word van ‘n poging tot magsoorname deur die regering. Gevegte het intussen na die ryk olievelde uitgebrei en die regering het gesê ‘n senior weermagbevelvoerder het na
Namibiese vliegramp doelbewus veroorsaak
‘n Voorlopige ondersoek dui daarop dat die vlieënier van ‘n Mosambiekse vliegtuig wat verlede maand in Namibië neergestort en die lewens van 33 mense geëis het, die vliegtuig doelbewus laat neerstort het. Van die 27 passasiers, was 10 Mosambiekers, nege Angolese, vyf Portugese en een burger elk van Frankryk, Brasilië en China aan boord. Die
BA-vliegtuig bots in baksteengebou op OR Tambo
‘n Vliegtuig van British Airways wat na Londen oppad was het van koers geraak en in ‘n baksteengebou by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg vasgery. Harriet Tolputt, hoof van media vir Oxfam, was op die vlug en het die foto hiernaas geneem. Sy het die foto na Twitter gepos: “BA bots in die
Vrese vir etniese stryd in Suid-Soedan neem toe
Burgers van die VSA is Sondag veilig ontruim van Bor tot Juba in Suid-Soedan het die State Department gesê nadat vrese van ‘n etniese burgeroorlog verskerp het. Die VN-sending in Suid-Soedan is tans besig om alle burgerlike personeel uit die hoofstad Juba na Oeganda te verskuif, te midde van die toenemende geweld tussen die land
Lees verder: Vrese vir etniese stryd in Suid-Soedan neem toe
