‘n Vliegtuig van British Airways wat na Londen oppad was het van koers geraak en in ‘n baksteengebou by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg vasgery.
Harriet Tolputt, hoof van media vir Oxfam, was op die vlug en het die foto hiernaas geneem.
Sy het die foto na Twitter gepos: “BA bots in die gebou by J Burg lughawe. Niemand beseer nie, slegs die vlieënier se trots. Nie beïndruk dat die eersteklaspassasiers kan afklim voor ekonomiese klas tydens ‘n noodgeval nie.”
British Airways het gesê ‘n ondersoek is aan die gang is.
Die vlug is gekanselleer en die passasiers is na plaaslike hotelle geneem totdat hulle op ‘n ander vlug geplaas kan word.
Fotos wys hoe een van die vliegtuig se vlerke deur ‘n baksteengebou langs die aanloopbaan geskeur het. Passasiers het op Twitter gesê dat niemand beseer is nie.
‘n Woordvoerder van OR Tambo, Unathi Batyashe-Fillis het die voorval bevestig en sê die Burgerlugvaartowerheid stel ondersoek in.

Ek kon nie help om hieroor te lag nie. Dit het my herinner aan ‘n bandopname jare gelede van ‘n kabaret kunstenaar Rex Tarr tydens die bosoorlog in Rhodesie,
In die opname vertel hy , terwyl hy Ingels praat net soos een van Mugabe se broers, hoe ‘n swart aspirant loods geleer word om ‘n Harvard te vlieg.
Ek onthou nog goed hoe die instrukteur twee maal waarsku “pasopa lo Hanga”! (pasop vir die vligtuigloods). eish ! en dan :”busa futi anodda Harvard mark two A, bring nog ‘n Harvard mk 2A. ! Dan kry hy eindelik die Harvard in die lug…….en wat daarop volg !
Skreeusnaaks !!
Dit was ook mos die een waar wena dink dat die Harvard in Switserland gemaak was oor al die “watches” in die kajuit.
Ek vermoed dat regstellende aksie die eintlike oorsaak van die ongeluk was. Is die grond personeel en/of beheertoring nie veronderstel om vir die loods instruksies te gee waar om te draai nie?
Ek dink jy vermoed heeltemal reg Josef.