Die leier van die EFF, Julius Malema het die ANC veroordeel omdat die party die EFF se aanbod van ses persent van sy nasionale stemme verwerp het om verandering aan die grondwet te weeg te bring. Die wysigings sou die onteiening van grond moontlik maak, het RSG berig. Malema het die laaste sê gehad in
Verkeer in en om Pretoria staan botstil weens steenkoolvervoerprotes
Die N1 Noord en ander groot snelweë wat lei na Pretoria is geblokkeer deur ‘n protes van vragmotorbestuurders. Volgens ‘n verslag deur EWN, is die Steenkoolvervoer Forum besig met ‘n “ry-stadig” protesaksie nadat president Jacob Zuma gesê het die regering sal onafhanklike kragprodusente kontrakteer. Bestuurders is bekommerd dat die gebruik van onafhanklike produsente sal lei
Lees verder: Verkeer in en om Pretoria staan botstil weens steenkoolvervoerprotes
Aansteeklike siektes en beserings dood byna die helfte van SA
Statistiek Suid-Afrika het ‘n verslag vrygestel oor die top 10 grootste oorsake van sterftes in Suid-Afrika, wat gebaseer is op doodskennisgewings wat deur die Departement van Binnelandse Sake bygewerk word. Die voorste oorsake van natuurlike sterftes onder Suid-Afrikaners in 2015 was tuberkulose en diabetes. Tuberkulose is verantwoordelik vir 8,3 persent van sterftes onder mans, terwyl
Lees verder: Aansteeklike siektes en beserings dood byna die helfte van SA
Oesskattings lyk rooskleurig vir 2017
Suid-Afrika sal na verwagting byna 80 persent meer mielies in die 2017-seisoen produseer as in die vorige seisoen. Dit is aan die lig gebring deur die Oesskattingskomitee wat sy eerste produksieskatting vir somergewasse gedoen het. Dit dui op ‘n verwagte kommersiële mielie-oes van net meer as 13,9 miljoen ton, wat meer as 6 miljoen ton
Sweedse speurder braai PK-politici wat nie-wit geweld ignoreer
Swede het blykbaar vir die eerste keer met nie-blankes te make danksy immigrasie. ‘n Sweedse polisieman het die skuld vir geweldsmisdaad in sy land vierkantig op nie-blanke immigrante geplaas sowel as politici wat opsetlik die probleem ignoreer. Peter Springare, 61, ‘n speurder in Orebro, het reeds opslae gemaak op Facebook met sy vorige kommentaar oor
Lees verder: Sweedse speurder braai PK-politici wat nie-wit geweld ignoreer
Watse xenofobie? ANC hou hulself dom
Meer as honderd mense is in verband met xenofobiese aanvalle in Pretoria in hegtenis geneem. Intussen het die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake Malusi Gigaba verklaar Suid-Afrikaners is nie xenofobies nie. Die minister het Sondag by die Lighthouse Chapel International Kerk in Pretoria gepraat. President Zuma het vroeër’n soortgelyke siening gehuldig toe hy gepraat het
Kaapstad waarsku dat water kan opraak as verbruikers nie begin spaar nie
Kaapstad sê damvlakke in die Wes-Kaap is besig om drasties te daal, ondanks oproepe op die publiek om water spaarsaam te gebruik. Die belangrikste damme in die provinsie is gemiddeld 33 persent vol, het ‘n woordvoerder vir die burgemeesterskomitee, Zara Nicholson, gesê. Die stad se daaglikse waterverbruik beloop nagenoeg 840-miljoen liter per dag, wat baie
Lees verder: Kaapstad waarsku dat water kan opraak as verbruikers nie begin spaar nie
Brandweer weer in Kaapstad aangeval
Brandweermanne van Kaapstad moes Maandagaand van ‘n brandtoneel vlug nadat hulle aangeval is. Hulle is ontbied na ‘n lokasie waar ‘n plakkershut aan die brand geslaan het, maar moes onttrek toe plakkers hul brandweervoertuie met klippe bestook het. Die Stad Kaapstad sê die brandweer is uitgeroep na ‘n brandende hut in die Phumlani-lokasie in Lotus
Switsers befonds Nollywood-reeks om swartes uit hul land te hou
Die Switserse regering het geld gegee vir ‘n Nigeriese TV-reeks om potensiële swart immigrante na Switserland af te skrik. Die Nollywood-reeks vermy die tradisionele toerisme-lokaas, vriendelike gesigte met sonnige landskappe, sneeubedekte berge, mere en buitelugkafees, het Switserse nuusagentskappe berig. Getiteld Missing Steps, is die reeks van 13 episodes beide in Nigerië en Switserland verfilm deur
Lees verder: Switsers befonds Nollywood-reeks om swartes uit hul land te hou
Farage vertel Duitsers om nie vir Merkel te stem nie
Nigel Farage het aan die media by die CPAC-konferensie vertel by die Gaylord National Convention Center in National Harbor, Maryland, dat Duitsers nie moet stem vir Angela Merkel nie. Die voormalige UKIP-leier en lid van die Europese Parlement, wat deur Donald Trump beskryf is as “die man agter Brexit,” het in ‘n onderhoud met Deutsche
Lees verder: Farage vertel Duitsers om nie vir Merkel te stem nie
