Plaasaanvalle in Vrystaat neem effens af, maar kommer bly

Plaasaanvalle in die Vrystaat het sedert die begin van die jaar tot middel Mei ‘n afname getoon teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. VKB en Vrystaat Landbou (VL) se veiligheidslessenaar toon daar was vanjaar 19 aanvalle op plase waarin twee mense vermoor is. Dít teenoor verlede jaar dieselfde tydperk waarin daar 34 plaasaanvalle was en vyf

Lees verder: Plaasaanvalle in Vrystaat neem effens af, maar kommer bly

Uganda verbreek militêre bande met Noord-Korea

‘n Ugandese amptenaar sê die land verbreek militêre bande met Noord-Korea om gehoor te gee aan sanksies wat die Verenigde Nasies Noord-Korea opgelê het weens sy kernprogram, het AP berig. Kol. Shaban Bantariza, ’n woordvoerder van die Ugandese regering het aangekondig dat Uganda bloot die militêre samewerking beëindig, maar nie diplomatieke betrekkinge met Noord-Korea verbreek

Lees verder: Uganda verbreek militêre bande met Noord-Korea

Chevron-aanleg in Nigerië aangeval

’n Nigeriese burgerregteleier en inwoner van die Niger-delta, het bevestig dat militante ’n olieaanleg van die Chevron-maatskappy in die gebied aangeval het. Die militante, bekend as die NDA, het laat Woensdag aangekondig dat hulle die hoofelektrisiteitstoevoerlyn na die Escravos-aanleg opgeblaas het. Die NDA sê hulle veg vir ’n groter deel van olie-wins, ’n einde aan

Lees verder: Chevron-aanleg in Nigerië aangeval

Vloede en storms teister Wes-Europa

Vloede en storms het die lewens van minstens vier mense geëis in Duitsland. Drie mense is in vloede in die suidwestelike Baden-Wuerttemberg-deelstaat van Duitsland dood en ’n jong meisie is deur ’n trein doodgery toe sy onder ’n treinbrug skuiling teen die reën gesoek het. ’n Man is dood in ’n ondergrondse parkeergarage toe die

Lees verder: Vloede en storms teister Wes-Europa

Hoesmedisyne is kleurlingkinders op Kaapse Vlakte se nuwe dwelm

Benewens bendegevegte en swak skoolprestasie, is daar ‘n nuwe probleem op die Kaapse Vlakte: kinders wat hoesmedisyne as ‘n dwelm gebruik. Blykbaar het die neiging van kletsrymmusiek en die VSA oorgewaai, waar dit “lean” of “sizzurp” genoem word. Gister het die hoof van die Plumstead-hoërskool, Craig George, oor ‘n Kaapse radiostasie ouers daarteen gewaarsku en

Lees verder: Hoesmedisyne is kleurlingkinders op Kaapse Vlakte se nuwe dwelm

Steve se byeenkoms in Den Haag gaan voort

Die byeenkoms van die sanger Steve Hofmeyr in Den Haag tesame met Martin Bosma en ander leiers van die Partij voor de Vrijheid op Woensdagaand 1 Junie gaan voort, maar in ‘n ander lokaal. Vanweë dreigemente wat ‘n uitgeweke ondersteuner van terrorisme teen Afrikaners, Johan “Sloet” de Villiers, teenoor die restaurant Studio Dudok gemaak het,

Lees verder: Steve se byeenkoms in Den Haag gaan voort

Clinton se epos-kierangs gaan braai

Agt dae voordat Hillary Clinton in Januarie 2009 as minister van buitelandse sake aangestel is, het ’n personeellid van die voormalige president, Bill Clinton, ’n nuwe e-posadres vir die egpaar geregistreer, het AP berig. Hierdie oënskynlik onbenullige, maar doelbewuste aanlynaankoop, is die eerste bekende aanduiding van die private e-posstelsel wat nou die wêreld vir die

Lees verder: Clinton se epos-kierangs gaan braai

Openbare mening kies gorilla bo swart seuntjie

As die openbare mening tussen ‘n swart kind en ‘n gorilla moet kies, kies hul laasgenoemde. Meer as 200 000 mense het ‘n petisie in Amerika onderteken nadat ‘n gorilla in die Cincinnati-dieretuin doodgeskiet is om ‘n vierjarige swart seun te red. Die kind het deur ‘n versperring geval en in die hok beland, waar

Lees verder: Openbare mening kies gorilla bo swart seuntjie

Nigerië teken kernooreenkoms met Rusland

Nigerië het `n kernkragooreenkoms met Rusland onderteken. Die koste van die projek is nie bekend gemaak nie. Die projek sal ook as `n veelvuldige toets vir navorsing met `n reaktor-kompleks dien. Nigerië sê die projek sal help met die gebruik van kerntegnologie op die gebiede van wetenskap, medisyne en landbou. Die direkteur-generaal van Nigerië se

Lees verder: Nigerië teken kernooreenkoms met Rusland

Taalwerkgroep: ‘Tuks moet oorskakel na slegs Engels’

‘n Sogenaamde “taalwerkgroep” aan die Universititeit van Pretoria het, soortgelyk aan die Jonathan Jansen-beleid by Kovsies, “aanbeveel dat alle klasse en eksamens voortaan net in Engels aangebied word”. Volgens die werkgroep lei die huidige parallelmediumbeleid tot “rassesegrasie en indirekte diskriminasie”. Die werkgroep regverdig die afskaffing van Afrikaans aan die universiteit só: “Weens die snel en

Lees verder: Taalwerkgroep: ‘Tuks moet oorskakel na slegs Engels’