Klimatoloë het opnuut hulle kommer uitgespreek oor een van die sterkste El Nino weerstelsels in die geskiedenis, en sê daar is geen aanduiding dat dit sy houvas op die wêreldklimaat gaan verslap nie. Die stelsel het in Suid-Afrika en Ethiopië gelei tot die ergste droogte in meer as 50 jaar, het RSG berig. Verskeie lande
Britse referendum: Meevaller of probleem vir EU?
Die Europese Unie verkeer onder groot druk en as die Britte stem om die blok te verlaat, kan volgende jaar erger wees. Nie sedert 1989, die jaar toe die Berlynse Muur geval het en kommunisme in Oos-Europa, het geopolitieke omwentelinge die vasteland so kragtig geskud nie. In teenstelling met daardie jaar van vreugdevolle vieringe, ook
Lees verder: Britse referendum: Meevaller of probleem vir EU?
Clinton en Demokrate kry min belangstelling
Hillary Clinton en ander Demokratiese aanspraakmakers op die party se nominasie as presidentskandidaat, het Donald Trump as politieke strooipop gebruik toe hulle Saterdagaand aan die party se debat deelgeneem het. Die debat het op ’n Saterdagaand plaasgevind midde die hoogtepunt van die stormloop vir Kersinkopies en op die eerste naweek sedert die bekendstelling van die
Motorbom in Mogadisjoe eis talle
Verskeie mense is Saterdag dood of gewond toe gewapende mans in ’n besige straat in die hoofstad van Somalië, Mogadisjoe, laat ontplof het, het die polisie gesê. “Gewapende mans het vanuit ’n verbygaande voertuig op die skare losgebrand en kort daarna, nadat polisieversterkings op die toneel opgedaag het, het ’n motor ontplof wat vol plofstof
Air France doen noodlanding in Kenia
Verskeie passasiers word nog deur die Keniaanse owerheid ondervra nadat ‘n verdagte pakkie aan boord van ‘n vliegtuig van Air France gevind is. Die bomdreigment het veroorsaak dat die Boeing na Mombasa in Kenia herlei moes word. Die vliegtuig was van Mauritius af op pad na Parys toe die pakkie opgemerk is. Air France het
Nóg ’n Nobelprys vir Afrika
Afrika word deesdae toegegooi onder sulke pryse, maar die vooruitgang ontbreek steeds. Die Nobel-vredesprys wat vanjaar aan die “Tunisiese Nasionale Dialoog-kwartet” toegeken is, is deur die hoofrolspelers van dié vier burgerlike samelewinggroepe in Oslo in ontvangs geneem. Die kwartet het ná die Jasmyn-rewolusie van 2011 Tunisië se oorgang na sogenaamde “demokrasie” gelei. Die voormalige president,
Twee vas vir verkragting
Drie bruin mans in hegtenis geneem in twee afsonderlike voorvalle van moord en verkragting in onderskeidelik De Aar en Britstown. Kol. Mohale Ramatseba, polisiewoordvoerder, sê die polisie in Sunrise in De Aar het twee agtienjariges vasgevat nadat ‘n man in die vroeë oggendure in ‘n sjebien doodgesteek is Saterdag. “Die verdagtes het na bewering ‘n
Spertyd vir SAL-ooreenkoms verstryk vandag
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se spertyd vir ‘n ooreenkoms met Airbus om vyf vliegtuie te huur, verstryk vandag, het RSG berig. Meer as 600 miljoen rand sal teen vandag betaal moet word tensy die Tesourie en SAL ‘n ooreenkoms kan bereik oor die kontrak. Vroeër is berig dat die Europese vliegtuigvervaardiger bereid is om voort te
Antraks breek weer in Zim uit
Die gevreesde miltsiekte het weer in Zimababwe uitgebreek. Die distrik wat geraak word is Umzingwane in die suide van die land. Inwoners in dié droë distrik in die suide is aangesê om hul vee te ent na 36 mense siek geword het met miltsiekte, het die staatsmedia die naweek berig. Hulle het vermoedelik aan besmette
Dan Roodt: Bloedrivier as ‘n wending in ons geskiedenis
Toespraak gelewer op 16 Desember 2015 te Groblersdal. Die organiseerders van hierdie Geloftefees op Groblersdal het my gevra om eers in eenvoudige taal wat veral die kinders sal verstaan, die geskiedenis van die Gelofte en die Slag van Bloedrivier te vertel. Eintlik kan ‘n mens die hele verhaal as ‘n sprokie met ‘n baie goeie
Lees verder: Dan Roodt: Bloedrivier as ‘n wending in ons geskiedenis
