Terwyl Anton van Niekerk, ‘n professor aan Stellenbosch, pedanties poog om “waarheid” te definieer en die “leuen” met verwysing na Sartre as ‘n morele probleem omskryf, vertel hy – volgens sy eie definisie – ‘n blatante leuen as hy sê: “Terwyl wit mense in regse kringe fulmineer oor slim, wit jongmense wat deesdae nie meer so
Lees verder: Anton van Niekerk lieg skaamteloos in Die Burger
