Die Burger berig dat sowat agt uit elke tien leerders in gr. 3 en gr. 6 verlede jaar minder as 50% vir wiskunde en taalvaardighede behaal het. Die dagblad het ’n verslag bekom wat die prestasie van leerders in die nasionale eksamen ontleed. Suid-Afrikaanse leerders is dus nie eens binne trefafstand van die nasionale onderwysdepartement
Iran gee CIA skuld vir protes
Die Iranse minister van binnelandse sake het die CIA daarvan beskuldig dat dié Amerikaanse spioenasieagentskap help om oproermakers te finansier. “Baie van die oproermakers was in kontak met Amerika, die CIA en die MKO en word deur hul finansiële bronne gesteun,” het Sadeq Mahsouli gesê. Die MKO (Moedjahideen Khalq-organisasie) is ’n Iranse opposisiegroep wat in
Misdaad deur polisie neem met 72% toe
Kriminele klagtes teen polisielede het volgens die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) die afgelope vier jaar met 72% (71,7) toegeneem. Volgens die OKD was daar in 2005/2006 en 2006/2007 onderskeidelik 1 643 en 1 787 kriminele klagtes teen polisielede en in 2007/2008 en 2008/2009 boekjaar onderskeidelik 2 101 en 2 289. Dit sluit misdade in van moord, poging tot moord, verkragting, aanranding met die opset om ernstig te beseer, diefstal en korrupsie.

Ermelo-ho?rskoolgeval vertoon mislukking van grondwetlike orde
Die sinistere wyse waarop die ANC-regering voortgaan om Hoërskool Ermelo in die howe te beveg, beteken net een ding: die SA staat, die ANC-staat, is wesentlik anti-Afrikaans.
Die sinistere wyse waarop die ANC-regering voortgaan om Hoërskool Ermelo in die howe te beveg, beteken net een ding: die SA staat, die ANC-staat, is wesentlik anti-Afrikaans.
Lees verder: Ermelo-ho?rskoolgeval vertoon mislukking van grondwetlike orde
W?reld word gryser
‘n Krisis wat kom? Die wêreld se bevolking van mense wat ouer as 65 is gaan teen die middel van die eeu verdriedubbel na een uit elke ses mense en dit gaan regerings in ontwikkelde lande laat bars om hulle ouer mense te onderhou. Die aantal senior burgers het alreeds met 23% vermeerder vanaf 2000
Moenie die Vrymesselaars vergeet nie
Dan Roodt se artikel oor Godsdiens en politiek – 'n Afrikanerdilemma is geweldig interessant. In 'n groot mate stem ek met die inhoud saam.
Dan Roodt se artikel oor Godsdiens en politiek – 'n Afrikanerdilemma is geweldig interessant. In 'n groot mate stem ek met die inhoud saam.
Hoe lank moet wit Afrikaners nog gestraf word?
Ek werk all 18 jaar vir die SA Lugmag; ek sukkel om 'n pos te kry vir bevordering na adjudantoffisier klas 2 toe, oor ons glo te wit is.
Ek werk all 18 jaar vir die SA Lugmag; ek sukkel om 'n pos te kry vir bevordering na adjudantoffisier klas 2 toe, oor ons glo te wit is.
Ras ? die nuwe alibi vir Afrikanerhaat
Insek bedreig vrugtebedryf
'n Insekplaag wat die vrugtebedryf in Kalifornië twee dekades gelede feitlik lamgelê het, het kop uitgesteek in die Wes-Kaap, het 'n entomoloog van die Universiteit van Stellenbosch Dinsdag aangekondig. Die 'Granaatwitvlieg'of 'Ash whitefly' kan tuinstruike, appel-, peer-, olyf-, sitrus- en granaatbome erg beskadig volgens die verklaring wat professor Jan Giliomee uitgereik het. Giliomee het die
Wapenopslagplek in Johannesburg gevind
Die polisie in Gauteng het 'n wenk ontvang wat Dinsdag gelei het tot die ontdekking van 'n wapenopslagplek in 'n huis in die voorstad Westdene, Johannesburg. 'n Vonds van 1 800 rondtes ammunisie, ses magasyne vir 'n R1-geweer, 100 R5-aanvalsgeweerrondtes, twee rookgranate en 'n fakkelgranaat is gevind nadat die polisie vloerplanke in die huis in