Drie mans het buite Pretoria op die N4 by Pelindaba op ‘n bus vol toeriste losgebrand. Die insittendes van ‘n wit Audi met die registrasienommer XYK841GP het eers op die bus geskiet, dit tot stilstand gedwing en daarna die passasiers van hulle besittings beroof. Die polisie sê drie mans in die wit motor het die bus
Lees verder: Aanvallers brand los op bus vol toeriste by Pelindaba
