Sirië het ‘n voorstel van Rusland verwelkom om sy chemiese wapenarsenaal onder internasionale beheer te plaas. Dié stap kan beteken dat die VSA se voorgestelde militêre ingryping gestuit kan word. Die Siriese minister van buitelandse sake, Walid al-Moealem, het gesê sy regering verwelkom die voorstel, maar hy het nog nie aangedui dat sy land die plan
Lees verder: Sirië verwelkom plan om chemiese arsenaal onder internasionale beheer te plaas
