praag.co.za

Keniane vrees etniese geweld as leiers by Strafhof in Den Haag verskyn

ethnickenyaKenia se president en sy adjunk is onderweg na Den Haag terwyl kommer toeneem dat wrywing weer sal opvlam in gemeenskappe wat uitmekaar geskeur is deur ‘n post-verkiesingsbloedbad meer as vyf jaar gelede.

Adjunkpresident William Ruto gaan die beskuldigdebank by die Internasionale Strafhof staan vir misdade teen die mensdom, gevolg deur President Uhuru Kenyatta in November, terwyl lede van hul twee onderskeie etniese groepe vrees dat dit ou wonde kan oopmaak .

Hul oorwinning in vanjaar se vreedsame verkiesing onder die Jubilee Alliance het nog min gedoen om die etniese haat te genees op die grond tussen Kenyatta se Kikoejoe en Ruto se Kalenjin stamme, wat ná ‘n betwiste 2007-uitslag, die saak met geweld wou besleg.

Dit laat Oos-Afrika se grootste ekonomie op hete kole, waar stamlojaliteite ‘n deurslaggewende rol in politiek speel en geweld dryf . Dit bekommer ook die Weste, wat ‘n stabiele Kenia as noodsaaklik vir die plaaslike veiligheid en die stryd teen militante Islam beskou.

Vir die Internasionale Strafhof, is dit die eerste verhoor waarby ‘n sittende president aangekla word en sy grootste toets tot dusver as instelling wat in 1993 gestig is. Die ISH kry toenemende opposisie uit Afrika, waar dit gesien word as ‘n bevooroordeelde instelling wat slegs swartes uitsonder.

Die alliansie tussen Kenyatta en Ruto het tyd gekoop sê inwoners van die westelike stad van Eldoret, naby die plek waar ongeveer 30 Kikoejoes tot die dood verbrand is in ‘n kerk deur ‘n Kalenjinbende aan die brand gesteek is.

Ná ‘n parlementêre stemmery verlede week is geëis dat Kenia onttrek van die Den Haag-hof se jurisdiksie wat ontleders laat glo dat Nairobi politieke dekking bou vir die twee mans om hul deelname in die verhoor stop te sit, maar diplomate sien so ‘n skuif as onwaarskynlik.

Kenyatta (51) ​​en Ruto (46) het lank belowe dat hulle sal voortgaan om saam te werk om aanklagte van misdade teen die mensdom te weerlê. Daarbenewens sal enige besluite in Kenia ‘n jaar neem om te implementeer en die komende hofsaak nie kan stuit nie.

“Die twee glo hulle kan wen by die verhoor,” sê Macharia Munene , ‘n universiteitsdosent in Nairobi . “Die hof het ook ‘n swak rekord van skuldigbevindings, ” het hy gesê , met verwysing na die Kongolese krygsheer Thomas Lubanga . – Reuters

Comments

22 responses to “Keniane vrees etniese geweld as leiers by Strafhof in Den Haag verskyn”

  1. Willy Avatar
    Willy

    Nou is dit ‘n guldige geleentheid vir ‘n staatsgreep wanneer ‘n president en sy adjunk uit ‘n land is. Dit werk maar so in Afrika.

  2. Ratel Avatar
    Ratel

    Hoe is dit dat net diktators uit mislukte en ashoop lande, veral uit Afrika, ooit voor die Den Haag-hof gedaag word?
    Wanneer kom die werklike magsvergrypers en oorlogsugtiges, soos die Obamas en die Blairs, ‘n bietjie aan die beurt?
    Is dit omdat die spul in diep donker Afrika nie oor dieselfde gehalte beeldpoetsers en media beskik wat hulle tot godstatus kan verhef nie?
    Of is dit omdat die Afrika diktators op die ergste, lustig meedoen of op die minste net van die kantlyn af toelaat wanneer volkslagting in hulle lande gebeur?
    In daardie geval, wanneer kom die Mandelas en Zumas dan aan die beurt?

    1. Boerewitman1 Avatar
      Boerewitman1

      Of wat van G W Bush jnr. Sy eie mense in vliegtuie gelaai en in die torings vas gevlieg en wat van die soldate wat in afganistan gesterf het? Wat van Flat Wheel deklerk, mandela en selfs ou two two. mandela en two two vir al die mense wat dood is in hul sogenaamde “bevrydingstryd” en ou flat wheel vir al die moorde sedert ’94, want hy en sy gespuis het mos ons land verkoop, so hy is aandadig.

      1. Ratel Avatar
        Ratel

        Duisende vrae Boerewitman, wat ontstaan. Die ding is net, wie bepaal dat iemand voor die Internasionale Strafhof moet verskyn, en wie dwing dit af?
        Watter proses kom ter sprake wanneer iemand voor ‘n hof, wat uiteindelik geen jurisdiksie oor hom het nie, gedaag word? Wie is die polisieman wat die aangeklaagde na die hof toe gaan sleep? Wie se regstelsel word gebruik om die aangeklaagde skuldig of onskuldig te bevind? Hoekom word net sekere lande se verteenwoordigers voor die hof gesleep, terwyl ander verteenwoordigers, met groot bravade ‘n land wat niks met hom uit waai het nie, mag binneval, doodmaak en vernietig soos hy wil en dan weer stilletjies te onttrek wanneer daar genoeg van sy eie mense dood is?
        Hoekom mag ‘n persoon soos Obama, of Barry Soetoro, of wie-ookal op sy eie en sonder ‘n mandaat van sy eie senaat, in sy persoonlike hoedanigheid besluit dat derduisende Amerikaanse mans en vroue moet opruk om mense in ‘n ander land te gaan doodmaak? Net omdat hy dink dit gedoen moet word.
        Hoekom is die Internasionale Strafhof dan ewe skielik stom?

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Ratel hoekom laat ons toe dat daar al ammper n 100
          duisend van ons blankes deur swartes vermoor verkrag en vermink is en niemand staan op teen die ANC regering en hulle moordende trawante wat dit nie net toelaat en aanmoedig nie maar ook doelgerig aanhits. Die boere effektief gestop
          het om hulleself te beskerm deur die boere te verplig om hulle kommandos te ontbind.

          Hierdie geweldige Afrikanervolksmoord deur die ANC
          se swart ondersteuners – aangemoedig deur deur niemand minder as die president van die land self nie – is op sy eie genoeg rede om ons vryheid te eis!

          Wie gaan opstaan en hierdie ANC regering tot
          verantwoordelikheid roep?

          1. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Riempies, want as die Afrikaner/Boere gaan opstaan gee dit die anc die reg om ons van kant te maak, of dan te probeer. Dit is al wat hulle soek, die enigste rede, want dan kan hulle, hul volksmoord regverdig. Hulle kan dan aan die wereld sê, kyk, dit het ons mos aan julle gesê, die Afrikaner/Boere het ons aangeval. Daar is die skuldiges vir die onrus in Suid Afrika. Die wereld sal hierdie barbare glo, want hulle is reeds in die verlede geglo. Kyk die show wat hulle opsit as een van hulle vrek. Die getjank sonder trane, daardie jammer gevreet, maar intussen dink hy ” jou vloeksteen ek sal jou kry, ek lieg lekker vir jou”

          2. Riempies Avatar
            Riempies

            Boerewitman1 – wat ek bedoel is dat die ANC regering in n internasionale hof tot verantwoording geroep en vervolg moet
            word.

          3. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Dit is soos jy sê, maar dit sal nie gebeur nie want die wereld, of dan baie, sien niks verkeerd met die anc nie. Ek stem ook saam met jou, boeta as die klomp ringkoppe van die anc daar moet staan gaan hulle almal toegesluit word, “for keeps”. Maar dit is nogals insiggewend dat net sekere outjie vaoor die hof gedaag word. Ek is eerlik as ek sê dat ek baie graag vir de klerk, die anc gepeupel en bush jnr daar sal wil sien.

          4. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Ek moet met jou saamstem. Hulle soek ‘n rede om ons aan te val.

          5. Ratel Avatar
            Ratel

            Die rede hoekom daar nog niks gebeur het nie Riempies, en hoekom die Afrikaner nog nie in opstand gekom het om die volksmoord te probeer verhoed nie, is omdat daar volgens NASPERS nie ‘n volksmoord is nie. Dit is die enigste rede.
            As NASPERS koerante more op die voorblad van elkeen van hulle publikasies in groot vetgedrukte letters dit uitbasuin sodat elke persoon in Suid Afrika dit kan verstaan :”STOP DIE BOERESLAGTING ONMIDDELIK, OF DRA DIE GEVOLGE”, sal die volksmoord ophou. Slegs dan, maar intussen is hulle volgens my mening netso aandadig aan hierdie volksmoord, want hulle probeer die ooglopende doelbewus misken.

          6. Riempies Avatar
            Riempies

            Ratel ek vra die volgende vraag in gesprek aan jou
            maar eintlik is dit n vraag wat elke Afrikaner hom behoort af te vra – Hoekom het ons onself gereduseer tot Soebat vir reaksie? Hoekom kan ons nie self n slag optree en so n poging van stapels stuur nie?

            Ons het Praag ons het die VVK en nog n hele paar ander Afrikanerbewegings wat saam kan werk en dit gelyktydig op
            hulle blaaie eenvorming groot publiseer. Naspers se maai, om dit sag te stel – dit is nie net hulle wat oor mag beskik nie, ons kan ons eie mag skep en dit dan uitsaai oor die hele wereld. Sou 4,5 of 6 of mreer verskillende groepe dit gelyktydig op
            hulle webblaaie publiseer is ek seker sal die buiteland daarvan moet kennis neem. Nuus is nuus.

          7. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            Want Riempies, julle het nie naastenby die getalle nie. Se maar daar is 5 000 mense wat praag lees, en 5 ander regse webwerwe het ook elkeen 5 000 nuwe lesers. Ek is baie rojaal met die getalle want ek neem aan meesste van julle lees almal dieselfde goed. Ek baseer my getalle op die feit dat slegs 1 500 mense die petisie vir Me Bridges geteken het. Navorsing bewys dat minder as ‘n 25% van gebruikers op so ‘n oproep sal reageeer. Dit gee jou ‘n hele 30 000 lesers. Elke week koop 280 000 mense die Huisgenoot. Meer as 2 miljoen lees dit. 1,5 miljoen lees weekliks die webwerf. En dis net Huisgenoot, ons praat nog nie eers van al die ander Naspers publikasies nie. Moenie ‘n fout maak nie – Huisgenoot is die grootste klomp snert wat nog ooit gedruk is maar as jy dink jy kan hulle aanvat deur die regse webwerwe, poep jy teen donderweer.

          8. Riempies Avatar
            Riempies

            Mary ek kan nie met jou stry of saamstem nie om die
            eenvoudige rede dat ek weet nie. Wat ek wel weet is dat die ANC meer doen om linkes te rehabilteer na regs as wat ons self ook kon regkry en wel om die volgende redes skool se taal en standaard, diskriminasie van universiteits
            toelating – swart op blanke moorde wat min nog nie meer persoonlik geraak is nie die onhigieniese algemene toestand van hospitale maar veral die septiese teaters
            in ons hospitale en natuurlik nou die landroof.

            Interessant is Bee en kie nie werklik van enige belang nie
            ek dink asgevolg van die feit dat Afrikaners oor die algemeen altyd n plan kan maak. Die magsmisbruik daar rondom krap bietjie oor die onbekwaamheid van swartes maar nie van wesenlike belang nie. Dus gegrond op hierdie waarneming dink ek dat daar meer gerehabilteerde linkses rondloop as wat die meerderheid besef.

            n Baie gematigde persoon wat ek as onbetrokke links beskou het het baie onlangs vir my gese: Ek het my besigheid op 19 op skuld en met harde werk begin met n 12 tot 18 uur dag omdat ek nie toelating by die universiteit kon kry nie – ek kan weer doen.

            Net n laaste opmerking t.o.v. waaroor jy eintlik gepraat het – Hoe gaan Naspers dit keer?

          9. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            Riempies, wees maar versigtig vir hierdie karakter, sy is ‘n media24 spioen en is net hier om onmin te saai. Sy is myns insiens ‘n rugraatlose veragtelike draadsitter en as die vonke sou spat sal sy die eerste wees wat die pad vat. Ek kan nie vir jou sê wat om te doen nie, maar, vermy haar eerder.

          10. Mary Couster Avatar
            Mary Couster

            Boerseun, dis altyd maklik om aan te val en bedenklikheid te saai as jy nie rerig weet wat aangaan nie. Die gedrukte media is my kos, ek werk elke dag daarmee maar nie vir News24 soos jy sommer aanneem nie. Glo my vry, as julle dink Naspers is besig om tot ‘n val te kom,leef jy in droomland. Dis nie dat julle ouens nie op ‘n gelyke veld speel nie – julle is nie eers in die game nie. Glo my, 2 weke gelede het ek nog nooit van Dan Roodt gehoor nie. En ek werk aldag met die geskrewe media. Niemand weet van praag nie, en die wat weet lag daaroor. Ek sou voorstel dat julle iets baie meer daadwerklik moet doen en nie heeldag hier sit en teem nie. Ek kon julle ‘n honderd idees gee oor hoe om julle media profiel te verhoog (dis wat ek doen vir ‘n lewe) maar ongelukkig het julle so ‘n afstootlike uitkyk op julle medemens dat julle maar self julle thinking caps moet opsit.

          11. Boere Trots Avatar
            Boere Trots

            Haai nooit Marie Koeksister,
            Jakkals prys sy eie stert.
            En wie het nou presies jou opinie gevra oor wat gedoen moet word en wat nie.
            Tipies julle feministiese liberale.
            As jy net 2 weke gelede van Praag gehoor het, dan is jy nie so belangrik as wat jy gedink het nie ne!
            Net n paar vir jou – ENRON, JP Morgan. AIG, A l die banke in SA.

          12. Riempies Avatar
            Riempies

            Ek het nou regtig myu vererg vir jou Mary – nie soseer oor wat jy gese het nie maar oor jy dink ons is so dom om jou te glo.

          13. Ratel Avatar
            Ratel

            Riempies, en ek kan vir slim Mary ook sommer hier antwoord, ek dink dit is presies soos wat Mary gese het. Daar is nog te veel Afrikaners wat aan die NASPERS sindroom lei, maar dit is besig om baie vinnig te verander. Praag en al die ander sites is maar die begin van ‘n bewustheid wat besig is om te gebeur. Maar anders as wat Mary dink, is die getalle daar, en ek sal Mary se “getalle-aanname” wat aan geen toets onderwerp kan word nie, ook maar net afmaak as ‘n baie persoonlike en oningeligte bevooroordeelde opinie. Bloot net dit en ek gaan dit nie eers aanspreek nie, dit is bloot net nie die moeite werd nie.
            Maar oor een ding stem ons aldrie saam, Die Huilgenoot is tekenend van NASPERS drek, soos min of meer al hulle publikasies.
            Daar is baie Afrikanerbewegings, en dit is ook een van die groot probleme; daar is baie Afrikanerbewegings. NASPERS het nog altyd daarin geslaag om ‘n “divide and conquer” strategie te speel, maar met NASPERS se naderende ondergang, sal dit verander en splinterbewegings sal die manier kry om bymekaar uit te kom. Ons moet net, in die proses, van die adders in ons boesem ook ontslae raak en dan sal die proses al meer dinamies raak. Dit kan binne ‘n baie kort bestek baie vinnig verander. Binne een lente.
            Daar is baie mense wie hulle dit ten doel gestel het om die Afrikanervolksmoord aan die groter klok te hang, soos Sunette en Adriana, en meer kom by. Die wereld sal dit nie vir altyd kan ignoreer nie.

          14. Boerewitman1 Avatar
            Boerewitman1

            En altwee dames doen ‘n uitstekende job, as ek die woord kan gebruik. Adriana van Cencorbugbear is regtig daarop ingestel om die wereld van ‘n negatiewe en rampspoedige Suid Afrika, in kennis te stel en dit werp vrugte af.

          15. Ratel Avatar
            Ratel

            Ja, ek haal my hoed af vir altwee van die dames. En ook vir die wat dieselfde doen maar nooit erkenning kry nie.
            Dankie aan julle almal.

          16. Ratel Avatar
            Ratel

            Riempies, het jy kontak met Adriana of met Sunette?
            Ek sien Avaaz het 25 000 000 volgers vanoor die hele wereld, en ‘n mens kan ‘n petisie daar loods. Ons moet iemand soos Dan of Albert of een van daai ouens kry om ‘n berig te skryf en met Adriana en Sunette se oorleg op avaaz te plaas. Baie eksplisiet. En dit dan gereeld op te volg.
            Jy is meer “current” as ek hier, so ek kan dit maar net aan jou voorstel vir wat dit mag werd wees. Ek kon dit seker vir Dan gevra het, maat ek is seker hy is tot oor sy ore toe besig. As jy hulp of ondersteuning nodig het kan jy my gerus laat weet.
            Google gerus “avaaz”.

  3. Boerseun.Z.A.R Avatar
    Boerseun.Z.A.R

    When is the Hague going to clamp down on Mugabe?
    Or do they have something to loose?

Leave a Reply