‘n Roetine lugmagopleidingsvlug het Dinsdag in ‘n ramp geëindig toe die vliegtuig in ‘n berg in Mpumalanga vasgevlieg het en die dood van sy twee bemanningslede en ‘n passasier tot gevolg gehad het. Die Cessna Caravan C208 van 41 Eskader, wat gebaseer is op Waterkloof Lugmagbasis, Pretoria, het in die hange van Blystaanhoogte, nie ver
Boerehaat op die internet: Wat gaan ons doen?
Die pla my al geruime tyd dat daar soveel negatiewe inligting oor Afrikaners op die internet bestaan. Doen ‘n mens enige soektog met die slagwoorde “Afrikaner” of “Boer”, word jy gekonfronteer met honderde blaaie waar dit gaan oor apartheid, rassisme, diskriminasie teen swartes, konserwatisme, Calvinisme en wat nog. Daar bestaan waarskynlik geen ander volk op
praag se voorkoms het verander
praag se voorkoms het verander! Lewer gerus hier onder kommentaar op die nuwe voorkoms, wat ons nog verder oor die volgende dae en weke sal verfyn. Ons het besluit om die meer teksgerigte voorkoms wat reeds op die Engelse praag te siene was, te gebruik. Nie net gaan dit vir ons makliker wees om by
Oproer breek naby Durban uit
Meer as 300 mense het hulle tot klipgooiery gewend by die Seatideplakkerskamp by La Mercy naby Durban in KwaZulu-Natal. Paaie is met klippe versper deur oproerige inwoners. Die oproeriges eis HOP-huise wat glo deur die eThekwini-munisipaliteit aan hulle beloof is. Die polisie is in die gebied ontplooi en monitor die tans die situasie. Oproeriges sê
Militêre veterane kry voortaan gratis dienste
Ter ere van die jeug van 1976, sal alle militêre veterane voortaan op gratis dienste geregtig wees. Die departement van militêre veterane het ter viering van Jeugdag aangekondig dat veterane voortaan gratis gesondheidsorg, onderrig, behuising en ondersteuning vir sake-ondernemings sal ontvang. Swart jeugdiges het tydens die Soweto-opstand in 1976 “teen Afrikaans” by vryheidsbewegings soos Umkhonto we
LUR: Wit en swart skole in Gauteng moet saamsmelt
Wit Afrikaanse skole in Gauteng sal aanstons met swart townshipskole moet “saamsmelt” vir “beter integrasie tussen skole” ter bevordering van “nie-rassigheid”. Die opmerkings deur Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, kom nadat hy reeds ’n tegniese span aangestel het om “sosiale kohesie te bevorder”. Lesufi het aan Beeld gesê hy wil so ’n splinternuwe
Lees verder: LUR: Wit en swart skole in Gauteng moet saamsmelt
Terreur-selle in SA laat gevaarligte flikker
Die Volksblad berig dat Al-Sjabaab-selle, afkomstig van Somalië, vir Suid-Afrika ‘n bedreiging inhou. Die groep is deur Osama bin Laden in die lewe geroep. Kenia het sedert verlede jaar alle Somaliërs gebrandmerk ná ’n aanval op ‘n winkelsentrum in Nairobi. Samantha Lewthwaite, ’n Britse vrou, was glo die baasbrein agter die bomaanval op die winkelsentrum in
Oproeriges in Soweto bestook motoriste met klippe
Oproermakers in Soweto het Dinsdagoggend begin klipgooi na verbygaande motoriste en motorbande aan die brand gesteek. “Motoriste word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik. Dit is nie veilig om in hierdie gebied te bestuur nie,” het ‘n woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, ao. Wayne Minnaar gesê. Die oproerigheid het by die kruising van Mofolo- en
Lees verder: Oproeriges in Soweto bestook motoriste met klippe
Het die Afrikaanse Taalraad hom aan sensuur of sluheid skuldig gemaak?
Praag-lesers behoort reeds bewus daarvan te wees dat die Afrikaanse Taalraad (ATR) berigte oor Afrikaans afkomstig uit bv Die Burger en Beeld op sy webwerf herpubliseer. Op die 14de het dit bv die teks van Leopold Scholtz se rubriek in Die Burger (13 deser) hergepubliseer en op dieselfde dag ook ‘n ander berig wat in
Lees verder: Het die Afrikaanse Taalraad hom aan sensuur of sluheid skuldig gemaak?
‘Laat die wit ras radikaal verwater word’: dr. Leon Weskoppies
Skoppensboer het vandeesweek die voorreg gehad om ‘n onderhoud met die vermaarde dr. Leon Weskoppies te voer rondom sy ewe beroemde akademiese verslag van 200 000 woorde met die belowende titel: “Die outoritêre persoonlikheid soos gemanifesteer in nazistiese en fascistiese ontgroeningspraktyke aan die Noordwes-universiteit, Potchefstroom, se dameskoshuise: ‘n marxistiese perspektief.” Dr. Leon Weskoppies is ‘n
Lees verder: ‘Laat die wit ras radikaal verwater word’: dr. Leon Weskoppies
