Ter ere van die jeug van 1976, sal alle militêre veterane voortaan op gratis dienste geregtig wees.
Die departement van militêre veterane het ter viering van Jeugdag aangekondig dat veterane voortaan gratis gesondheidsorg, onderrig, behuising en ondersteuning vir sake-ondernemings sal ontvang.
Swart jeugdiges het tydens die Soweto-opstand in 1976 “teen Afrikaans” by vryheidsbewegings soos Umkhonto we Sizwe aangesluit.

Mbulelo Musi, woordvoerder, het in ‘n verklaring duisende militêre veterane wat gedurende hierdie tydperk 38 jaar gelede aangesluit het, gelukgewens.
Op 16 Junie 1976, het ‘n groep skoolkinders uit Morris Isaacson High School in Orlando, Soweto, oproerig geraak “oor Afrikaans as die medium van onderrig”.
Dié en ander verbeelde griewe teen die apartheidsregering is deur die Afrikaans-vyandige pers kunsmatig opgeblaas tot ‘n “internasionale insident” nadat ‘n foto van ‘n dooie swart kind, Hector Pieterson, internasionale voorblaaie gehaal het.
Die Pieterson-gesin was oorspronklik die Pitso-gesin, maar het glo besluit om die Pieterson-naam aan te neem om te probeer om as Kleurlinge geklassifiseer te word.
Daar word tewens bespiegel dat die 12-jarige deur swartes vermoor is omrede hy nie as swart gesien wou word nie.
Deesdae is daar geen buitelandse koerant wat in die daaglikse oproer, brandstigting, moorde en plundery belangstel nie, alhoewel dit baie meer wydverspreid en sonder ophou plaasvind.
Die dag word steeds gevier as “Jeugdag” onder swartes en wit Mandela-aanbidders.

Die dag word steeds gevier as “Jeugdag” onder swartes en wit Mandela-aanbidders.
Puik gestel Praag ! Presies wat dit is, niks meer, niks minder.
Terloops, al hierdie gratis dienste is allermins gratis, die belastingbetaler gaan opdok.
kwa kwa ka ka ka ka k he he he he skielik is die veterane nou derduisende, sommer so jonk soos 6 , wil iemand stry??
Ek lief die land van melk en heuning, alles is verniet as jy jammergat trek, krag, medies, water, skole, AK47, korrupsie, la la la la la la la la ….wanneer gaan die lugborrel pop??
Hector is deur wit Joodse agente geskiet omdat hy nie wou deelneem nie. Hy het vinnig ‘n Skandinawiese van gekry toe dit lyk of die waarheid wil uitkom en die geldkraan kan toegaan. Om hulle misdaad toe te smeer blameer hulle apaahthate
Hastings Ndlovu was actually the first child to be shot, but being a Zulu there were no photographers on the scene. Pitso was picked up by Mbuyisa Makhubo who strangely fled to Nigeria and would not even return for the TRC. He obviously knew too much to stay alive
Dis reg. Snaaks dat niemand weet wie Hector geskiet het nie. Die een ou wat geweet het, het gerieflik spoorloos verdwyn.
Telling also is that Hector Pitso’s sister, Lulu has now joined the DA “for real change”.
Die ander een werk as ‘n gids by die 1976 museum vir haar broer. Al 2 word betaal om hulle bekke te hou
FR2P en GAS : Dankie vir hierdie inligting.
Nog desperate toesmeerdery deur mejuffrou Kim Heller van die Joodse spannetjie by die EFF: http://mg.co.za/article/2014-06-16-hundreds-march-against-unauthorised-use-of-mbuyisa-makhubus-name
Ag mensig, wil die sirkus nou klaarkry asseblief!
Nee dit begin nou eers
Is dit nou wit militêre veterane ook? Of kry ons maar net weer ‘n nuwe dosis anti-wit en anti-Afrikaner diskriminasie?
Karel, ek is n WIT militêre veteraan, en ek het hierdie hele pynbank deurgegaan 4-5 jaar gelede toe daar sprake was van al hierdie verwikkelinge. Daar is ook melding gemaak van n pensioen.
Sou jy op internet gaan soek sal jy die hele saamgestelde org. daar kry tot poste van personeel wat dit gaan bedryf ens.
Al wat ek gekry het is n koue skouer. Alles is net vir die swart Vegters ONDER DIE VAANDEL VAN ………………..selfs die oud SAKK manne kan dalk niks verwag nie.
Natuurlik sal die destydse terroiste wat as helde uit die stryd getree het voorkeur geniet.
Ek is ook ‘n militêre veteraan. Een wat in ‘n werklike militêre mag was, nie ‘n “mag” wat weggekruip het en net bomme geplant het nie, maar een wat sy ding in die ope gedoen het. Ons manne en vroue sal egter nie dieselfde as die jêmstelers van die ANC kry nie.
Die ding laat my dink aan Heinz Knoke se uitlating in sy boek “I flew for the Fuhrer”: Hy het na die oorlog gesê dat daar toe so baie Duitsers was wat kamstig teen die Nazis geveg het dat hy nie kan verstaan hoe hulle aan bewind kon gebly het nie. Ek vermoed dieselfde ding met die getalle van die MK’s.
Boggeral
Ek het ‘n segsman van die bewind oor die radio gehoor, wat dit prontuit gestel het dat hierdie sogenaamde veterane eintlik bloot die kriminele skuim bekend as MK- en Apla-terroriste is, die meeste waarvan nooit in hulle ganse lewens ooit enige iets behalwe ‘n ongewapende burgerlike sou aanval nie, en selfs dan slegs mbv lafhatige taktieke soos bomme in winkelsentrums.
Voormalige SAW-lede en dienspligtiges is eksplisiet uitgesluit, aldus die segsman, al krepeer laasgenoemde.
Ek as belastingbetaler is wel bereid om ‘n bydrae te lewer; ek sal betaal vir ‘n stewige dosis Euth-a-Naze, die middel waarmee veeartse diere uitsit. Ek is bereid om geldelik by te dra vir ‘n oordosis hiervan vir ‘n goeie aantal MK- en Apla-gemors en opdrifsels. Roei die gemors uit en doen die samelewing ‘n guns.